Page 1 of 1

1971 Corona SFA Conversion

Posted: Wed Jul 26, 2017 12:57 pm
by Reenen
Hi
Ek is besig om n 71 Corona te SFA.
Huidiglik 7M GE motor met 30-40 4spoed auto in.

(Op een of ander rede wil fotos nie oplaai nie)


Watter gearbox kan ek gebruik, verkieslik auto, wat sal pas op 3.0 7M cresida engine, met regter offset voor en agter difs?

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Wed Jul 26, 2017 2:13 pm
by ChrisF
Hello Reenen. Goed om jou aan die kant ook te sien.


Die fotos moet KLEIN wees vir die forum.

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Wed Jul 26, 2017 3:02 pm
by Mud Dog
Hi Reenen, Photos should be resized to 800 x 600 pixels (maximum size) or smaller. :winkx:

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Wed Jul 26, 2017 6:10 pm
by Reenen
So ek kan dit nie van my foon oplaai? Dan sal dit seker maar moet wees sonder fotos

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Wed Jul 26, 2017 6:14 pm
by Reenen
Ok, 7m is uit corona, top is afgehaal vir nuwe topgasket.

Om starter, of enige iets op engine te doen, moes ons tot nou toe die engine en gearbox uithaal, en dit buite voertuig doen. Daar is so min spasie...

Hopelik kan ons more begin met fabrikasie van engine mount punte op nuwe onderstel.

Ek het reggekom met ratkas. Ek gaan die 30-40 aisen auto box hou, met patrol divorced transfercase. So nou begin die pret...

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Wed Jul 26, 2017 6:15 pm
by Reenen
ChrisF wrote:Hello Reenen. Goed om jou aan die kant ook te sien.


Die fotos moet KLEIN wees vir die forum.
Ek darem al meer as 4 jaar hier.... unlike popular belief, is ek n groot Toy fan.

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Wed Jul 26, 2017 7:46 pm
by Mud Dog
Reenen wrote: Wed Jul 26, 2017 6:10 pm So ek kan dit nie van my foon oplaai? Dan sal dit seker maar moet wees sonder fotos
Dis 'n skande! :D:

Wat gebeur as jy "drag & drop" ? Die ouens wat Tapatalk gebruik laai gereeld fotos van hul fone, so dit is moontlik met die regte application.

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Thu Jul 27, 2017 6:54 am
by Mars
Ja Reenen ons brand om foto's te sien. Soos die gesegde lui - " this thread is ueseless without pics".....

:acute: :laugh2:

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Thu Jul 27, 2017 9:59 am
by niclemaitre
Load the photos onto www.imgur.com and send us a link to the album. No restrictions to photo size etc

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Fri Jul 28, 2017 10:07 pm
by Reenen

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Sat Jul 29, 2017 6:12 am
by Reenen

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Sat Jul 29, 2017 7:17 am
by Mud Dog
:thumbup:

Amazing that the 7M long six even fits in there! Those were awesome little bakkies in their day - no other ½tonner came close.

Re: 1971 Corona SFA Conversion

Posted: Sat Jul 29, 2017 9:56 am
by Reenen
Die firewall is omtrent 30cm teruggesny