Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Hallo aan al die mense van Hilux 4x4/
Ek is 'n nuweling tot die 4x4 ding.
Ek ry darem al 'n 2008 Toyota Hilux 2.5 D4D (werks bakkie) vir amper 2 jaar.
Ek het 'n vriend wat my gekry het om die Hilux te koop.

Hy is 8 Feb 2010 gekoop.
Ek sal fotos opsit sodra ek dit kleiner gemaak kry.
Ou Grote soos ek hom noem staan op die oomlik by 'n panneel klopper.
Hy moet 'n hele respray kry. daar is 'n paar goed wat ek op hom laat verander.
Die spuds oor die wiele kom af. Die swart om die vensters word wit en die post tussen voor en agter dear kom ook wit.
Ek haal die origanal antenna of en sit 'n bee sting op. het vir hom tweede handse bull bar en roll bar gekry.
Ou grote gaan polar white wees. Die stone chip aan die onder kant van die bakwerk kom af en word glad geverf.Die Steps op die kante en die roll bar tow bar en bull bar gaan ek high gloss black met 'n goue glitter in.

Sodra die bakwerk klaar is gaan hy mechanic toe vir biekie onder die bonnet werk.
Die voorste brieke werk nie. Die brake Fluid pee by die wiel uit en die steering rack het 'n baie groot speeling op.
Dan gaan ek al die suspension rubbers oordoen. Die diffs en gearbox olie drain en fill en natuurlik 'n voledige diens.

Wanneer dit eendag gedoen is gaan Ou Grote vir 'n interior makeover. Ek wil die seats, door panels en roof lining laat orrtrek met leer of iets.

En dan is dit biekie tyd dat ek hom moet ry.

Aan enige iemand wat vir my raad het wat ek alles moet doen en voor kyk, voor ek as beginner begin 4x4 ry.
Laat weet my asb.

Lekker aand vir almal.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Hier is Ou Grote
Attachments
Image164 (Medium).jpg
Image163 (Medium).jpg
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Mud Dog »

Hi Martin, this should be an interesting project for you. But,
Die stone chip aan die onder kant van die bakwerk kom af en word glad geverf.Die Steps op die kante en die roll bar tow bar en bull bar gaan ek high gloss black met 'n goue glitter in.
Is jy laf! :lol:
Why remove the stone chip protection ... are you not going to take the bakkie off-road? ... and then high gloss black with gold glitter!?? Nee Swaer, dit pas nie by 'n Toyota 'workhorse' nie! :D: and then, don't you think it looks a lot better the way it is with the black window frames and 'B' pillar? I would also wonder how long leather upholstery will look good once you've done a few muddy trips and a water crossing!? :think:
Nou Ja, we all have different tastes ... should be interesting to see what you've done when you're finished. :D: :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Sifu-Lux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 636
Joined: Tue Sep 11, 2007 9:46 pm
Town: Mount Vernon Illinois
Vehicle: GMC Sierra SLT Z71 (Used to drive a '91 SFA Hilux YN67R 4x4 ,Full OME, ARB lockers front and rear, Ford 3L V6, 35mm axle move, 33" General Grabber X3's and dual transfer cases....... Keep her safe Mud Dog!
Real Name: Andrew

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Sifu-Lux »

Nice Hilux !, but when it comes to refurbishment, nothng looks nicer than an original looking Hilux.
Paint colour and finish is your choice, but like the Windhoek add says, "Keep it real :)"

Good luck with the respray, and post some pics of the progress
Sifu-Lux....I will miss you
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Family_Dog »

Martin, welcome to the forum. Like the guys say, leave the stone chip. I paid to put stone chip on both sides of Bulldog and Hot Dog, my two Y-Series Hilux bakkies, from the bottom up to waist level. Stone chip is a very worthwhile feature!

I must say your bakkie looks excellent as is!


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Ou Grote was 'n baie mooi na gekyk nie.
Sy vorige eienaar het gaan 4x4 met so paar klippies met eish..... Hulle het toe omgerol na die bestuurder se kant toe.
Hulle het nie 'n goei werk gedoen nie. Meer body putty gebruik as om die bakwerk reg te maak.
Ek wil juis vandag gou 'n paar nuwe fotos neem om te wys hoe dit vorder. Ek is maar 'n stads japie en sal so n ou en dan die 4x4 ding gaan doen. Ek het nog nooit ge4x4 nie en sal maar stadig begin. Ek wil nie graag baie geld spend en dan nog my nuwe speelding opneuk nie. Ek mik meer na 'n flippen nice ride as wat ek na die heavy 4x4 stuk skidonk wat nooit gewas word nie. Maar weet dit verseker 4x4 hier kom ek. Ek sal 'n foto van my 1400 post wat ek gehad het. Ek het sy roll bull en tow bar so gepaint. Dit klink wel snaaks en bling bling maar dit lyk baie nice. Soos jul kan sien het hulle so aftermarket useless bonnet met 'n air intake op gehad. Ek het die eerste vernietig. Ek sal kyk dan post ek die video waar ek op die bonnet spring. Die enigste rede hoekom ek die leer interior wil gebruik is juis omdat leer soveel makliker skoonmaak as gewone materiaal.

Ek soek ook 'n stel ordentlike rims. Iets met 'n diep dish. Ek wil BFG 31 10.5 R15 tires gebruik. Die wat op is is nog nuut ook. As iemand dalk van iemand weet wat in dit sal belangstel, skree asb. R4500 vir die stel.
Attachments
Image190 (Medium).jpg
Image189 (Medium).jpg
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Was sopas by die panneel klopper gewees. Ek het toe besluit om die stone chip oor te doen. dit gaan ekstra wees om al die stone chip af te skuur en oor te paint. nou gaan hy net dit grof skuur en dan die stone chip oor paint. Hier is wat al gedoen is.

soos jul kan sien was ou grote nie mooi versorg nie.
Attachments
Image204 (Medium).jpg
Image202 (Medium).jpg
Image203 (Medium).jpg
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by 2.8 d/cab SFA »

nice project, keep us updated
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Quintin »

Hoe vorder die projek ek is darm al by die verf verby diffs word die week gedoen en volgende week die engin. Sterkte en dit is n lekker groot werk maar die einde is so lekker
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Hallo almal wat my projek volg.

Ek het vandag flippen mooi crystal lights gekoop. Dit was amper R400 maar die geld deff. werd.
Ek sal kyk wanneer ek weer op is sal ek 'n foto post. Ek het 2 spot lights ook gekoop om op die bull bar vas te sit. Die panel beater werk maar baie stadig. Hy werk wanneer hy kan. Ek het hom vandag weer gebel en hom biekie aangejaag. Wat dink julle van die kanvas sitplek oortreksels? Ek oorweeg dit om dalk dit te koop en gebruik tot ek geld het om die seats ordentlik oor te trek. Die werk is nog baie en die geld raak nou min. Ek gaan ook die wiele wat op die bakkie is adverteer sodat ek net 'n paar rand moet bysit vir 'n stel ordentlike wiele. Ek kyk na 'n stel 16" wiele wat my vriend vir my kan gee vir 'n goeie prys.
Wat dink julle van die 245/70/R16 tires op die 16" rims? Goeie idiee of slegte idiee? Laat weet van enige raad.
Lekker aand.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Hoekom voel die dae soos maande.
My gat brand om in my bakkie te klim en oor klippe en deur slote te gaan ry.
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Shamrock »

As ek mag vra, wat kos dit nou al om 'n hilux te re-spray?
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Die ou wat ek gebuik is nou nie 'n profesionele panel beater nie. Ek koop en verkoop tweede handse karre en hy doen al ons karre al vir die laaste 5 jaar. Hy doen baie goeie werk. Omdat hy my ken en so baie werk vir ons doen vra hy my R6000. Vir iemand anders sal hy R8500 vra. Dit sluit nou die panel beating en die spray paint in met arbeid en die strip en vit van alles.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Net 'n pic om te wys wat ek met die lelike modified bonnet gedoen het.
Attachments
080220101004 (Medium).jpg
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Hier is die wielle wat ek gekry het.
Kannie wag om my bakkie te kry nie.
Die ou het gese hy behoort vandag of more klaar te wees met die paint job.
Attachments
Image238 (Medium).jpg
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Ja wel wat kan mens se.
Die ou is nog nie klaar nie maar dis hoe ver hy is.

Hopelik maak hy die week klaar.
Attachments
Image240 (Small).jpg
Image239 (Medium).jpg
chopper

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by chopper »

Martin,
Geduld boeta, geduld! :P Ek verkies 'n kwaliteit job op sy tyd!
Wat het jy toe met die wiele gemaak?
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Cp "Teerpaaltrapper" gaan dit nog by my koop.
Ek wag net om die tyres oor die nuwe rims te trek.
Dit sal ek eers kan doen sodra die spray werk klaar is en die brieke gedoen is dat hy weer kan briek.
Ek sal jou in gedagte hou as ek nog so stel rims sien. Dit kom so nou en dan daar by ons shop verby.
chopper

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by chopper »

Dankie Martin,
OOOOMS het my gehelp om 'n stel staal rims in die hande te kry (waarvoor ek baie dankbaar is :thumbup: ); ek is egter op nog soek na 'n stel 7J pro-whites -ek het 1 7J en 2 8Js. Ek beplan om die 7J te hou en die 8Js te skenk aan 'n "verdienstelike" Forum-lid :wth: :P
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Daar gan jy met daai J goed alweer. Ek sal kyk watter J die staal rims is wat ek het.
Ek wil kyk of ek dalk die rims die naweek kan afhaal sodat ek dit by Cp kan uit kry.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Die ou het gister klaar gepaint.
Ek gaan vandag gou kyk. Sal fotos neem en post.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Kyk hoe lyk ons nou........
Attachments
Image251 (Medium).jpg
Image252 (Medium).jpg
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Family_Dog »

Lyk nogal grand, Martin! :thumbup:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Mud Dog »

It's coming along! :thumbup: :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Quintin »

Very nice now for the final asembly and then the test ride. Good going :)
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Paul Grobler »

Hi Martin

Jou Trokkie kry nou vinnig shape lyk baie goed
5de Rat brights
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

My gat brand om in hom te klim en te gaan gat skuur.
Ek het hom vanmiddag by die mechanic gaan los vir die brieke en steering rack.
Ek sal hom dan volgende week terug vat vir die hubs gearbox en diffs.
Dan self diens.

Hopelik kry ek hom more sodat ek hom kan skoon maak.
Julle weet mos ander mense voel niks vir jou eindom nie.
Hy is verskriklik vuil binne. niks skoon gemaak nie. Dit is net body putty stof orals.

Kyk hoe lyk hy in die mechanic se drive way.
Attachments
Image253 (Medium).jpg
Image254 (Medium).jpg
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by 2.8 d/cab SFA »

very nice txs for pics
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Ek sit nou hier en maak planne wat ek alles gaan doen sodra ek my bakkie kry.
Ek gaan donderdag my bakkie en my karafaan deur die toets sit en op my naam.
Dan sal ek Def. kan se ek is 'n trotse Hilux eienaar.
Ek kort regtig nuwe interior as enige iemand van iets weet. Die deur panele is nie in 'n goed genoeg kondisie om dit eers oor te trek nie.
Hulp sal waardeur word.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Ek het toe vandag my bakkie gekry.
Panel beaters het net geen genade en voel niks vir jou voertuig nie.
Alles aan die binne kant is vuil. Vol body putty stof en overspray en dit is net lelik vuil.
Het vannaand die ergste skoon gemaak.
More moet ek gou die agter ligte uit sort sodat hy deur die toets kan gaan.
Ek soek nog safty belts. Net 1 agterste een werk. Die res is af gesny.
Ek moet nog 'n seilkie op gaan sit en nog 'n paar klein goedjies.
Het enige iemand kontakte met canvas sitblek oortreksels?
Sal weer more fotos neem en post.
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Quintin »

Ek is bly om te sien jy vorder so fluks daai deur panele is vrek duur as jy hulle gaan koop en dan koop jy ook maar ou goet. as jy die lappe afhaal dan kan jy op n nuwe hardbord die ou een net aftrek en hom uit sny dan is dit so goet soos nuut sterkte met die toets en laat weet hoe het dit gegaan.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Paul Grobler »

Martin

Hier by ons in Tzaneen is daar n vrou wat deur panele en seat covers met canvas doen het my bakkie laat doen gaan nou op plaas toe dan neem ek gou n paar pics en post dit sy het my R3900 gevra vir my D/C seats en deure
5de Rat brights
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Slegte nuus.

Ons kon nie met die bakkie gery het toe ek hom gekoop het nie.
Die brieke was in 'n nie werkende toestand nie.
Het gister die brieke laat doen en die agter briek drom se back plate is stukkend.
Voor is daar nuwe pads in. Die brieke werk amper 100%
Die turbo het sy alie gesien. Dis net rook as die turbo begin boost.
Wie kan my help met 'n turbo. Vir 'n 2L moter.
Die bedrading is 'n gemors, moet nuwes deur trek. Wie weet van 'n elektroniese copy van 'n hilux manual?
Ek is goed moedeloos.
Asb ouens ek het biekie hulp nodig.
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Paul Grobler »

Martin ek weet Garret maak turbos gaan op hulle web site in en kyk daar
5de Rat brights
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Paul het jy dalk vir my 'n web site van hulle of 'n tellefoon nommer?
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by MARIUS NEL »

hallo Martin,Ek sien jy is in die area waar ek vir n laaaang tyd polisieman was ek was op Hercules,gestasioneer tot in 2000 toe ek daar waai.Sterkte met jou bakkie ,het jy nie die 3L masjien in nie?Oor die ubholstery moet jy in Pta wes Kerk straat omgewing kyk ek glo jy sal daai mense daar kry wat die dinge doen Sterkte sal later weer praat
Image
Ruk En Pluk
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Die plaatjie binne die bonnet se 3L maar die ander mense waarna ek die bakkie vat se dit is die 2L.

Weet nie self nie. leer maar nog..... Dit is hoekom ek enige info waardeur.
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Quintin »

Martin praat met Andre oor jou bekleetsel sy nommer is0 sewe 2 644 een 0 ses 8 en jy kan na myne gaan kyk as jy wil, my bakkie is in silwerton op die oomblik by Chris 083 vier 0 vier 8 ses 4 9
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Ek sal kyk dat ek die week 'n draai daar gan try maak.
Ek gaan 'n rowwe week he maar sal my beste probeer.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Het vandag die seats en die matte uitgehaal.
JO JO JO.... Dit is darem vuil daaronder.
Ek het ook agter gekom hoekom die bakkie so sleg ruik binne in.
Hy het nat geword en die waste underfelt bly nat.
Wat dink julle? Moet ek die underfelt uithaal of nie? :thumbdown: :thumbup:
Ek het kilometers se elektriese drade uitgehaal. Drade vir yskaste agter op... Wat net die drade was en baie slorsig gedoen.
Drade vir ekstra fans reg gemaak. Daar is 'n push button wat ek nie weet waarvoor hy daar is nie.
Gaan more kyk in die dag. Aand werk is :silent: . Die ouens het nie eers die regte size drade gebruik nie.
Hulle vat sommer 2 of 3 stelle 0.5 twin flex bondel dit bymekaar om 'n dik draad te maak. Crazy.
Ek het die matte gewas, nou moet dit net draag word dan pop ek dit terug.
Het niemand nog vir my safety belts gekry nie?
As ek tyd het wil ek nuwe rca drade klaar le en krag vir 'n amp agter die agter seat, met so klein sub woofer vir biekie doef doef. lol...
En drade vir die speakers in die dash en deure, dan is dit klaar daar as ek doe klank sisteem koop.(Wat nog lank gaan vat.)
Ek is opsoek na 'n 2000 model se center console as iemand daai hoender tande het sal dit waardear word.
Ek het die tow bar konneksie ook gekoppel. Gelukkig was die draad klaar daar.
Die tale lights is bietjie dof en die reverse ligte werk nie.
Gaan more gou daai drade rewire. Die starter wil nou ook nie die motor swaai nie. Watse size battery moet ek daar insit wat sterk sal wees?
Ek sal more fotos neem en post van my harde werk. Ek wens ek kan al die berge gaan uitklim en braai op die koppie saam met vriende.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Mud Dog »

Hi Martin, lyk of jy nogal gooie vordering maak. IVM 'tail lights' .... check eers dat die ' reverse light sender unit' op die ratkas werk en dan all die connections, veral die earth connections en dan die bulb sockets self. Gewoonlik lê die probleem daar. So ver ek weet was die stadaard battery 'n 45a/h, 'n 55a/h sal ook pas maar check met you plaaslikke 'Battery Centre' of jy 'n 65a/h sal kan in kry. :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by JohanM »

Martin on a Diesel engine you will need a lot more than a 45/55 amp battery. I suspect that you will need something in the region of a 70 Amp battery with a CCA of over 400 amps otherwise when it is winter that diesel will not start. Remember a diesel motor needs a lot more enegry from the starter to turn that engine over and warm the glow plugs.

I have checked the Fortuner D4D and it comes standard with a 70Amp battery with a cold cranking amp rating of 400 amps. I thing that would mean you need to look for a 657 Battery if I remember correctly!!
Johan Marais
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Vandag het ek regtig hard gewerk om te kyk hoe ver ek kom.
Ek het die agter ligte reg om ingesit. Die nommer plaat liggies gekoppel.
Die agter nommer plaat vas gesit met pop rivits.
Ek het die vloer van die bakkie skoon gemaak met water seep en lap.
Dit was horibaal vuil. Toe besluit ek om die gate wat die rubbers inhet uit te haal, skoon te maak en terug te sit en dit met silicon seel.Ek het kilometers draad uitgehaal wat nerens gekoppel was nie. En meeste van die drade het gebrand. Het nuwe klank sisteem drade deur getrek sodat as ek radio amp en speakers koop ek nie weer alles hoef uit te halaal nie. Ek het die agter mat en agter seat terug gesit nadat hy droog was.
Ek het gesien die harnas drade wat na die tail lights gaan het gebrand. Dit verklaar die voltage drop. Soek harnas draad om dit te vervng. Die rivers ligte werk nog nie. Moet kyk na die gearbox switch. Weet nie hoe hy werk nie maar sal toets vir krag.
Ek sal gaan kyk vir 'n battery. Ek het die voorste ekstra fans weer swart gespray. Die panel beater het dit 'n laag wit gegee en kan dit van ver af gesien het. Die oorblywende safety belts uitgehalaal. Ek is lekker moeg. heeltyd om die bakkie loop. Dis amper 400m eenkeer om. lol.... Kyk die fotos. Dis nadat ek skoon gemaak het. Dan moes jul weet hoe vuil dit was.
Attachments
Image263 (Medium).jpg
Image262 (Medium).jpg
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Mud Dog »

JohanM wrote:Martin on a Diesel engine you will need a lot more than a 45/55 amp battery. I suspect that you will need something in the region of a 70 Amp battery with a CCA of over 400 amps otherwise when it is winter that diesel will not start. Remember a diesel motor needs a lot more enegry from the starter to turn that engine over and warm the glow plugs.

I have checked the Fortuner D4D and it comes standard with a 70Amp battery with a cold cranking amp rating of 400 amps. I thing that would mean you need to look for a 657 Battery if I remember correctly!!
Oops! you're right Johan .... was'nt paying attention to the fact that this is a diesel. 45/55 ah batteries are for the 4y motor! :oops: My apologies! :wink: (Will have to re-invest in some new spectacles :D: )
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Mud Dog »

Martin wrote:Die rivers ligte werk nog nie. Moet kyk na die gearbox switch. Weet nie hoe hy werk nie maar sal toets vir krag
Martin if you have a multi-meter, disconnect the reverse light switch wire while the ignition is off, test for continuity between the body (earth) and the connector terminal of the switch. There should be continuity when reverse is selected and no continuity when reverse is not selected. If there is a problem first check that the motor / gearbox is properly earthed before changing the switch. :wink:

With all that faulty / redundant wiring, I'm wondering if there is still an earth strap in place ...... if not this could also be the reason that your starter isn't working. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
cyborg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 256
Joined: Fri Jan 08, 2010 7:24 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 1984 Toyota 4Runner 4x4 SFA ; 2011 Fortuner 4x4 ; BMW 650 GS
Real Name: Gerald
Location: Richards Bay

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by cyborg »

Hey Martin, ek het nou geen wysheid om by te dra nie, maar wil graag net se well done!
dis goed om te sien dat 'n projek begin word en die vuur aan die brand bly om dit klaar te kry.

hou so aan!
Hilux 4x4. . . . :thumbup:
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Dankie ek het gedink ek sal kyk of die earthing reg is en dan na die drade an dan die switch.
Ek wee nie waar hy sit nie sal moet soek.
Ek try vir 'n manual soek op die net wat ek kan download.
Dankie vir die raad ek waardear.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Mud Dog »

Earth strap is usually between the engine block and the body .... not sure where on your model. If you don't see one just put another one in ... can do no harm. :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Dankie ek sal so maak.
Dit sal ek kan dien. Glad nie moeilik nie.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Gister het ek 21:00 by die huis gekom en vandag was ek net lui.
Sal kyk dalk sal ek more iets doen. Wil die naweek klaar maak met die bedrading en kyk of ek die wiele kan gaan oortrek ek die stickers plak.
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Ek soek harnas draad vir die rewire van die agter ligte. Enige iemand wat my dalk kan help met dit.
Die shops is mal met hulle pryse.
Ek soek van die voor deur na die tail lights.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by JohanM »

Martin, hoekom gaan koop jy nie net verskillende kleure Automotive wiring nie, 'n lang stuk sleeving, baie insultaion tape en maak jou eie harnas op van die konneksie prop onder die bestuurder se sitplek tot by die tail lights nie.

Dit gaan jou bietjie werk kos, maar is heel moontlik jou beste opsie nou.

So stukkie nuttelose info, ek het nou die dag 'n kompleet wiring harnass vir my SFA by die Agente geprys. R 6000 including VAT en die fusebox in die enjin. :roll: Ek was regtig verbaas, het gedink dit sal baie meer kos... :thumbup:
Johan Marais
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Dankie Johan
Ek wou dit so gedoen het maar die plekke soos Auto Zone en Midas Wil net 100m tolle teen R100 aan my verkoop.
So ek gaan 500m draad koop om 2.5m se werk te doen.
Ek sal nog steeds uitkyk vir dit maar lyk my die ouens wil geld maak.
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Jaws »

Koop "Trailer wire" daar is baie verskillende kleure Cores binnes in en die gauge is ook goed. Jy kan dit gewoonlik per meter koop
:thumbup:
User avatar
Evert Deyzel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:21 am
Town: Pretoria
Vehicle: 94 Hilux DC 2.2
Real Name: Evert

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Evert Deyzel »

Ek het n canopy wat van n sfa met n local bin afkom.
Hy is wit.

Skakel my gerus op
0845485404

Evert
92 Hilux dc 2.2
MikeM suspension with 50mm lift


ImageImageImage
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Dankie Herman, ek het gedink om dit te doen as ek nie regkom nie. Lyk my dit is die enigste opsie. Dit is in any way wat hul gebruik het om die trailer konneksie te koppel. Hy is getap van die harnas af.
Net jammer daai draad kos so iets soos R40 per meter.

Evert ek sal jou gerud 'n lui gee. Dan kom kyk ek. Waar in pta is jy?
Hiluxbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
Town: MOSSELBAAI
Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
Real Name: CASPER
Location: MOSSELBAAI

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Hiluxbakkie »

Martin, jy vorder goed, lyk jy bou 'n nuwe bakkie? Ons kan ruil wanneer jy klaar is :mrgreen:

Casper
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Dit voel omtrent asof ek 'n nuwe bakkie bou.
Dit is die lekker in die hele storie.
Ek dink 'n mens waardeur jou voertuig meer as jy weet hoeveel geld en tyd jy ingesit het om hom te kry waar hy is.
Ek probeer ook soveel moontlik self doen as om iemand te betaal om dit te doen.
Een rede daarvoor is ek weet dan watse tiepe werk ek gedoen het en dat dit reg is. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Tweede rede is dat ek nie geld het om iemand anders te betaal om dit te doen nie. :lol: :lol: :lol: :lol:
Ek moes die bakkie gevat het toe hy beskikbaar was.
Die 2.8D is so skaars soos hoender tande.... En jy weet self hoe swaar jou bakkie op juice is.

Wel ek moet waai. Moet draad gaan koop vir die rewire. Paragon het nie voorraad nie.
Dit gan R100 vir 5m kos. As hul voorrad gehad het.
Wish me luck met die turbo. Wil hom ook gou afhaal en invat. En hopelik kan die antie my stickers kom plak.
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Frederick »

Ek haal my hoed vir jou af..
User avatar
Windgat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 191
Joined: Wed Feb 24, 2010 5:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.8TD 4x4 DC
Real Name: Martin
Location: Mountain View

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

Post by Windgat »

Dankie Frederick,
Maar dit klink erger as wat dit is. :think:
Dis eintlik baie lekker. :mrgreen:
Het nou weer iets wat my besig hou en uit die moeilikheid hou. :lol:

Ek het nou net klaar gekry met die agterste bedrading. Het 'n 7core gekoop.
Het die diesel tank met 'n stuk twin flex gewire, en die 7core het ek die agter ligte en die tow bar konneksie.
Dit reen og die hele dag. Ek het die spaarwiel uitgehaal en onder die bakkie gesit en werk.
Dis al wat bad is ... Ek het nie 'n garage nie.....
More moet ek die turbo afhaal sodat ek hom woensdag kan invat.
Moes na my laaitie gekyk het vanoggend so kon nie alles doen wat ek wou nie. Hopelik teen die naweek sal die turbo klaar wees en dalk die cluych gedoen wees.
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”