Goeie dag almal, Hier gaan al my hard verdiende geltjies al weer. Het so paar goedtjies wat op ROOIES gedoen moet word so ek het gedink ek sit maar n paar fotos op.
NR1 op my lys was n alarm so ek het n stewige Level 3 met central locking ingesit saam met n Vesa approved gearlock. Dan het ek ook op n goeie alarm afgekom naamens Autowatch AKA Boesman soos julle kan sien hieronder in die foto. Hy is maar nog net n level 1 alarm (5maande oud) maar ek dink sal gou kwalifiseer as n level 5.
NR2 op die lys was om die interior n bietjie netjies te maak so ons het al die oorspronklike seat covers afgehaal en laat was, die sitplekk met 10mm spons laat oortrek en weer die covers terug gesit met n nuwe mat. Die ou wat die werk gedoen het kon nie glo die sitplekke was al 19 jaar oud nie.
NR3 op die lys was om die brieke oor te doen want die EFI moet nog in, nou-nou kan ons nie meer lekker stop nie. So die dromme agter is geskim en gematch met n nuwe paar skoene en voor net n nuwe paar ATE's
NR4 was nie eintlik op die lys nie maar nadat ons by die Getaway skou was het ek besluit om maar vir n paar Melvin & Moons te gaan. Dog ek breek bietjie daie bank maar toe voeter vroulief my heeltemal op met n lekker geskenkie,
maar later daaroor.
NR5 Hier moet ek nou eintlik n bietjie druk op Hoppy sit want wat lyk nie lekker in die foto nie.
NEEEEEE daar is nie n EFI nie
Hoppy sal seker binnekort laat weet wanneer hy n tydtjie het dan kan hy maar in, alles le reg en mooi skoon.
NOU OOR DAAI GESKENKIE VAN VROULIEF>
NR6 wat ook glad nie op die lysie was nie maar vroulief se idee is...... Ja sy het vir my n lekker BUSHWAKKA WEEKENDER gekoop en ook sommer lekker uitgekit. Nou hoe se ek dankie. Dalk n klein bossie blomme........
Kannie meer wag nie, behoort hom so volgende week te kry.
So ja as die EFI nou in is dan het ons nou eers genoeg op ou ROOIES die jaar spandeer maar ek reken die Bushwakka sal seker nog n hele paar accesories bykry.
ROOIES SE MAKEOVER
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
ROOIES SE MAKEOVER
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
Re: ROOIES SE MAKEOVER
Baie nice, you are spoilt, for sure.....
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: ROOIES SE MAKEOVER
Looks great Rudi.... and SNAP!!!!! I also have a bushwakka trailer....
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: ROOIES SE MAKEOVER
Witch one have you got Val?
I must say i am very impressed you Jaspers trailer.
I must say i am very impressed you Jaspers trailer.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: ROOIES SE MAKEOVER
I bought it about 11 years ago when they first started making the trailers, and bought the Fargo. Those days they did'nt come out quite like the latest ones, but very sturdy....Had a Howling moon rooftop fitted just after.... But last year I took it back to them and they modified it for me... and have put the kitchen on the back, like yours... a alu box on the front with a 90 litre National Luna fridge, Wired the trailer up, with lights and plug fittings, and fitted 2x105A deep cycle batteries, fitted a 2.5ton braked axle and altered the front frame with hand brake etc also had a rack between the rooftop and trailer raised and I can pack tables and a solar panel in there, and a rack for braai wood... Think thats about it. I have towed the trailer along some really hectic trails locally and in Namibia, Richtersveld etc. and no problems so far.. Just a bit heavy so fuel is expensive when towing with my Hilux. Have also since bought a 130W solar panel that fits into the rack, so pretty much sorted...
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: ROOIES SE MAKEOVER
Baie mooi, geniet dit!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: ROOIES SE MAKEOVER
Het vir Rooies gister na AEW toe gevat vir sy EFI. Nou in die hande van die goeie Dr. Allan Venter. As alles goed gaan bring hy hom sommer Sondag saam na die Hilux Breakfast toe.