fuel pump for lexus

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

fuel pump for lexus

Post by hansman »

Ek groet die 4x4 manne
vanaand soek ek goeie raad soos die manne alyyd gee. Vaaltyn my DC 1988 Hilux/Lexusse inlyn petrolpomp(Bosch tipe)maak n geraas en klink of ek n starvation kry. Pomp is by die tank en gravity feed 10mm pyp.My fuel line het nie n nonreturn valve in nie.Kan dit die probleem wees of is dit net n swak pomp?
Vaaltyn is ingevoerde DC 4x4 met gevolg n klein petrol tank kan ek n groter tank insit sonder groot mods,ek soek so 100 l plus vir die dors V8
4x4 groete
Hansman :? :? :? :?
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”