WL2.5 Ombouing

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
wiel
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Mon Sep 22, 2008 8:42 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: 98 Hilux D/C 2.8D 4X4.FullOME suspension.Rear diff lock.
Real Name: willem

WL2.5 Ombouing

Post by wiel »

Dag sê Almal.
Ek wil die WL2.5 in my Hilux 2.8D sit en soek inligting van julle wat dit al gedoen het.
1)Watter engine het jy gebruik,plaaslik of ingevoer en is daar n verskil tussen hulle?
2)Watter clutch kit word gebruik?
3)Intercooler?Ek het n WL een,kan ek hom gebruik?
4)Adapter housing?
5)Radiator.Ek het n WL een,kan hy werk?
6)Engine mountings?
7)Bonnet scoop of is daar n ander manier,want ek wil hom nog graag standaard laat lyk.
8)Moet die bakwerk en of suspensie gelig word en hoeveel?
Enige iets anders wat ook sal help,wat ek nie hier bo gevra het nie kan julle maar ook gee.

Hierdie was nie n maklikke besluit nie,want ek wou hom graag standaard gehou het,maar sy engine is besig om te groet en wil ook nie die res van my lewe rysies jaag met groot lorries nie :mrgreen: .
Baie dankie
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: WL2.5 Ombouing

Post by Mud Dog »

Die Mazda / Ford 2.5 turbodiesel enjin is wel bekend vir sy goeie kraglewering en brandstof verbruik. Ek is self 'n puris en sou probeer het om by 'n Toyota enjin te bly, maar die WL 2.5 is nogal 'n waardige keuse. Ongelukkig kan ek nie help met jou vrae nie, maar geluk met die projek! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
fredster
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Wed Feb 15, 2012 2:56 pm
Town: Cape Town
Vehicle: '85 SFA Hilux D/C Import
Real Name: Freddy

Re: WL2.5 Ombouing

Post by fredster »

Willem, Gesels met AEW Auto - Alan Venter is die eienaar (Hoppy op die forum) en hy het heelwat ondervinding van verskeie ombouings met n groot variasie van engines in die SFA hilux.
Vrae 7 en 8 loop eintlik hand aan hand - Indien jy kort kom op clearance, en jy nie aan jou bonnet wil verander nie, gebruik n front mounted intercooler en lig jou bak om die nodige clearance te kry vir daai hoe motor.Suspensie lig is slegs nodig indien jou motor onder laer gaan sit as die oorspronklike.
wiel
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Mon Sep 22, 2008 8:42 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: 98 Hilux D/C 2.8D 4X4.FullOME suspension.Rear diff lock.
Real Name: willem

Re: WL2.5 Ombouing

Post by wiel »

Hoppy waar is jy?
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: WL2.5 Ombouing

Post by Hoppy »

Altwee enjins werk, plaaslik en ingevoer, ek verkies die plaaslikke een alhoewel hulle binne dieselfde is.
Ek verskaf die enjin brackets, maar jy moet joune op die ondersel omtrent 60mm terugskuif
Die wl radiator pas nie, gebruik n KZTE s'n
Doen n 50mm body lift, dan pas alles beter
Jy kan die wl cooler voor monteer of in die "belly plate", of jy kan n 2.8 Colt s'n bo op sit met n d4d scoop
Die bell housing kom van Danna af in Pretoria
Gebruik die wl pressureplate, 2,7 cluch plaat & standaard release bearing
Jy moet die sump n bietjie bewerk om die vor as te mis
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Re: WL2.5 Ombouing

Post by Willied »

Kan 'n mens nie 'n turbo 2L2 bou nie of is die koste daaraan verbonde te hoog?
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”