DRINGEND: SOEK VERKOELER

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Tjaart
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue Aug 18, 2009 4:33 am
Town: Pretoria
Vehicle: Totota Hilux 4x4 d/c
Real Name: Tjaart

DRINGEND: SOEK VERKOELER

Post by Tjaart »

Ek soek dringend na 'n verkoeler vir my 1993 Hilux 4Y. My verkoeler is nou al drie keer herstel deur Silverton Radiators en hulle kon dit tot nou toe nog nie regkry dat dit langer as 3 maande hou nie. Nou het hy heeltemal bo oopgebars en ek soek 'n ander een wat nog nooit in hulle hande was nie. As iemand raad het sal dit ook help of 'n plek wat dit OORDENTLIK kan regmaak.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: DRINGEND: SOEK VERKOELER

Post by JohanM »

Tjaard,

Ek het nog n Toyota 4Y Radiator wat ek so 2 jaar terug gekoop het by Toyota self vir my 4Y. Ek kan hom vir jou kry en die naweek hier in Pta he.

Hy is nog nooit deur Silvertons oor gedoen nie.

Hy lyk so, die linkerkantste een. Die water merk is soos wat ek die pype en als vervang het op myne.
OLDvsNEW.jpg
OLDvsNEW.jpg (109.18 KiB) Viewed 1392 times
Bel my by 082 853 53 0 0
Johan Marais
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: DRINGEND: SOEK VERKOELER

Post by ThysdJ »

Hoekom blaas 'n radiator 3 keer in 'n ry op? Is daar nie ander fout nie? Hier was so 'n paar jaar gelede iemand met 'n soortgelyke probleem waar die radiator ook aanmekaar gebars het... Was op die ou einde nie die radiator se fout nie.. Wie van die ou hande onthou nog daai storie? :think: :think:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Tjaart
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue Aug 18, 2009 4:33 am
Town: Pretoria
Vehicle: Totota Hilux 4x4 d/c
Real Name: Tjaart

Re: DRINGEND: SOEK VERKOELER

Post by Tjaart »

Dankie Johan, is hy nie al verstop nie, want dan moet hulle hom eers weer oop maak.
Ek kyk ook na die nuwe een regs op die foto, wat is dit en waar het jy hom gekry
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: DRINGEND: SOEK VERKOELER

Post by The Legend »

Hi Tjaard

Ek het ook my 4y se koper radiator met n aluminium een vervang,en is baie gelukkig met hom.Hy pas een 100% in my bakkie.Ek het R882.65 by SILVERTON RADIATORS vir hom betaal.Die part nr is 376773704.
Die feit dat jou huidige radiator al drie keer gebars het klink ook nie vir my reg nie.Kyk eers of daar nie iets anders fout is voordat jy die nuwe radiator terug sit.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: DRINGEND: SOEK VERKOELER

Post by Hoppy »

Headgasket???
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Tjaart
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Tue Aug 18, 2009 4:33 am
Town: Pretoria
Vehicle: Totota Hilux 4x4 d/c
Real Name: Tjaart

Re: DRINGEND: SOEK VERKOELER

Post by Tjaart »

Ek het toe uiteindelik reg gekom met ook 'n nuwe alu radiator, kos toe R950, maar hys nou weer goed soos nuut, my ou Hilux. Dit ios net slegte vakmanskap dat my ou verkoeler al 3 keer moeilikheid gegee het. Eers het my bakkie begin warm word, ek het toe die verkoeler ingegee vir skoonmaak ens. Hy het toe goed gehou vir 'n paar jaar. Nadat die hilux 'n gasket geblaas het het ek weer die verkoeler laat nagaan en daarna het hy nie lank gehou nie. Dankie vir al die raad en hulp ouens.
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”