Die pla my al 'n maand of so, en gaan amper al my hare uit trek.
Ek wil baie graag weet, as die shackle voor langer gemaak work moet die prop shaft ook verleng word? Hoe ek hierna kyk is die diff trek verder van die ratkas af weg. Sal dit nie beter wees om voor shackles in te sit nie?
Voorste vere (help asb.)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voorste vere (help asb.)
jy het dit reg. Jy sal die propshaft moet laat langer maak. Dit is 'n bietjie van 'n drawback maar dan weer is dit veiliger vir jou shackles en vere om die shackle aan die agterkant te hê. Jou approach angel is beter en jy kan nie die shackle perongeluk invert as jy hom teen iets stamp nie
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voorste vere (help asb.)
Hier is Jeep sin wat invert het met nog 'n prentjie van een wat invert het en die die spring pack gesnap het
To God be the glory
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Voorste vere (help asb.)
Almal praat van "suspension upgrades" en om dit hoor te maak maar nerens word daar gese die "prop shaft" moet langer nie.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voorste vere (help asb.)
Maar meeste mense praat van die shackles agter.NathanX4 wrote:Almal praat van "suspension upgrades" en om dit hoor te maak maar nerens word daar gese die "prop shaft" moet langer nie.
Jy kan bietjie opgaan met die voorste shackles sonder probleme maar hoe hoër hoe nader kom jy aan die probleem waar die propshaft kan uittrek met artikulasie. Onthou ook net as jy langer shackles in sit dan begin jy ook al hoe meer strain op jou universals sit, veral met die vooras omdat jou propshaft heelwat korter is as jou agterste propshaft. En as ek nou reg onthou sal jy ook aan jou steering linkage moet werk om te maak pas by die langer shackles
To God be the glory
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Voorste vere (help asb.)
Wat word dan gedoen as ek nou 'n 100mm "iron man, mikem, ome,ens." suspension insit? Is dit die shackles of vere wat die hoogte gee?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Voorste vere (help asb.)
sover ek weet is dit 'n kombinasie. Met 'n 100mm lift gaan jy heel waarskynlik 'n hele paar ander mods ook moet doen. Die standaard lift is 50mm en dit is nog alles binne die safe marginsNathanX4 wrote:Wat word dan gedoen as ek nou 'n 100mm "iron man, mikem, ome,ens." suspension insit? Is dit die shackles of vere wat die hoogte gee?
To God be the glory
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Voorste vere (help asb.)
Dankie vir die hulp Cassie, dink ek sal eers bietjie wag om my trok te lig.