Original Towbar Versterking

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
DassieHassie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Wed Nov 02, 2011 10:32 am
Town: Germiston
Vehicle: Hilux 2.4 22R D/Cab 4x4
Real Name: Chris

Original Towbar Versterking

Post by DassieHassie »

Lyk my die Toyota Ontwerpers was moeg toe hul by die sleepstang gekom het :crazy:

Die oorspronklike bout net met twee horisontale boude aan elke kant teen die chasylegs vas.

Sodra jy bietjie die ding laat werk sluit die gate en ontwikkel daar speling, maar julle almal weet dit seker al. :boredom:

Iemand het my hierop gewys, op die persoon se trekstang het hulle sommer 'n stuk hoekyster in geswys, maar jy kan dan nie weer die trekstang af haal nie :shock2:

Ek het toe dieselfde gedoen maar die hoekyst net aan die trekstang vas geswys en met nog twee vertikale boude aan die chassy legs vas gebout.

Nou kan ek die ding darem weer af haal as ek wil.

Hoop die spul gaan hou, Het al bietjie karavaan gesleep....sover lyk dit nog goed. :cooldude:
Attachments
towbar3.jpg
towbar3.jpg (4.33 KiB) Viewed 1448 times
towbar2.jpg
towbar2.jpg (4.4 KiB) Viewed 1448 times
towbar1.jpg
towbar1.jpg (4.68 KiB) Viewed 1448 times
Evil thrives when good men do nothing
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Original Towbar Versterking

Post by Mud Dog »

Ja dit is 'n swak punt. na die agterste shackle hangers word die chassis rails heelwat dunner en dis glad nie ongewoond dat die gate groter geruk word. Wat ek sou aanraai is om liewer daai gate toe te sweis, die rails weerskante te verstewig en nuwe gate te boor wat dikker boute kan vat. Gebruik ook net 'rated' boute. Daarna sal jy ook nie probleme hê om recovery points op die bumper se 'legs' vas te maak nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
DassieHassie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Wed Nov 02, 2011 10:32 am
Town: Germiston
Vehicle: Hilux 2.4 22R D/Cab 4x4
Real Name: Chris

Re: Original Towbar Versterking

Post by DassieHassie »

Mud Dog wrote:Ja dit is 'n swak punt. na die agterste shackle hangers word die chassis rails heelwat dunner en dis glad nie ongewoond dat die gate groter geruk word. Wat ek sou aanraai is om liewer daai gate toe te sweis, die rails weerskante te verstewig en nuwe gate te boor wat dikker boute kan vat. Gebruik ook net 'rated' boute. Daarna sal jy ook nie probleme hê om recovery points op die bumper se 'legs' vas te maak nie.
Dankie Andy, :naah: het gehoop my plan sal die ding doen :?: :?:

Ek het hightense boute gebruik, ek neem aan jy sou dikker gaan en 'n boks om die chassis rails weld?
Evil thrives when good men do nothing
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Original Towbar Versterking

Post by Mud Dog »

DassieHassie wrote:
Mud Dog wrote:Ja dit is 'n swak punt. na die agterste shackle hangers word die chassis rails heelwat dunner en dis glad nie ongewoond dat die gate groter geruk word. Wat ek sou aanraai is om liewer daai gate toe te sweis, die rails weerskante te verstewig en nuwe gate te boor wat dikker boute kan vat. Gebruik ook net 'rated' boute. Daarna sal jy ook nie probleme hê om recovery points op die bumper se 'legs' vas te maak nie.
Dankie Andy, :naah: het gehoop my plan sal die ding doen :?: :?:

Ek het hightense boute gebruik, ek neem aan jy sou dikker gaan en 'n boks om die chassis rails weld?
Nie noodwendig nie, maar dit sal sterker wees .... 'n stuk 70x50x5 mm binne in die rail geweld behoort ook die trick te doen.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”