x-over steering conversion

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Bijl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Tue Jul 20, 2010 7:54 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: `87 dc 4x4 Hilux (import)
Real Name: Simon

x-over steering conversion

Post by Bijl »

Goeie midag,

My SFA se powersteering box het gegaan. Wil hom nie recon nie want wil sommer die x-over steering doen met die KZ-TE pomp.

Ek het al redelik baie gelees oor die ombouing maar weet nie waar om al die verskillende parte te kry nie. Kan iemand dalk help??

O ja, die bakkie moet Vrydag oggend (30/11/2012) ry!!!!!!

By voorwaard dankie vir julle tyd en hulp

Simon
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”