1800 Golf carburettor op toyota 4y engine

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
hilex1uz
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jul 03, 2011 7:11 am
Town: alberton gauteng
Vehicle: 1990 hilux sfa d/c
Real Name: frederick
Location: alberton

1800 Golf carburettor op toyota 4y engine

Post by hilex1uz »

wees gegroet mede hiluxers.ek het iewers gehoor dat jy n golf 1800 carburettor met n ekstra 10 mm spacer tussen die carb en manifold op die 4y engine sit.dit verbeter blykbaar petrol verbruik en gee meer krag.ek sal graag wil hoor of daar al manne is wat dit gedoen het en wat was die eind resultate :?: :?: hilux groete, Frikkie
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: 1800 Golf carburettor op toyota 4y engine

Post by Jaco Versfeld »

Hoop nie ek praat uit my beurt uit nie, maar as ek die storie reg onthou, werk die Golf carb baie goed by die see, maar hier bo by ons is die krag en verbruik slegter.

Dit is maar hoekom ek Mufasa ge-Efi het ...
hilex1uz wrote:wees gegroet mede hiluxers.ek het iewers gehoor dat jy n golf 1800 carburettor met n ekstra 10 mm spacer tussen die carb en manifold op die 4y engine sit.dit verbeter blykbaar petrol verbruik en gee meer krag.ek sal graag wil hoor of daar al manne is wat dit gedoen het en wat was die eind resultate :?: :?: hilux groete, Frikkie
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 1800 Golf carburettor op toyota 4y engine

Post by The Legend »

Hier is die link hoe om dit te doen

http://www.hilux4x4.co.za/golf_carb/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: 1800 Golf carburettor op toyota 4y engine

Post by Jaco Versfeld »

Dankie vir die link Dawie.

Ek kan nie die spesifieke link opspoor nie, maar Bennie het self later gese^ dat die Golf Carb nie soveel beter werkverrigting bied hier op die hoe veld nie ...

As ek kyk na die koste om die Golf Carb te laat insit, wonder ek nog steeds of dit nie beter is om die voertuig te verander na brandstofinspuiting nie ...

Dawie, was dit jou bakkie waar julle die Golf Carb laat opsit het, of is dit 'n ander Dawie?
Lollie wrote:Hier is die link hoe om dit te doen

http://www.hilux4x4.co.za/golf_carb/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 1800 Golf carburettor op toyota 4y engine

Post by The Legend »

Nee Jaco dit was n ander Dawie (Moeras padda) as ek reg kan onthou
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”