Ek vra raad !!!!!
Kan iemand my asb se of daar n maklikker hanier is om n 4e fte (starlit gt )engine met n 03-70 Aisin Warner auto box te trou as cut and weld.
My bakkie staan op sy 4x4 diffs en wag vir die troue van die engine en ratkas.Ek sal fotos plaas Na my BESKEIE mening gaan hy regtig windgat lyk en erg "perform"Bloubliksempie gaan sy skoene(30x9.5) volstaan/
Baie dankie lekker 4x4
Hansman
1200 toyota bakkie 4e fte engine aisin warner box
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 1200 toyota bakkie 4e fte engine aisin warner box
Cut & Weld is jou voorland, gaan die maklikste wees, jy moet hom net baie reguit oplyn
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "