KZ-TE Conversion
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
KZ-TE Conversion
Wie van julle het al n suksesvolle KZTE conversion gedoen op julle SFA hilux'e? Indien wel, watse probleme het julle raakgeloop?
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Sun Apr 07, 2013 11:07 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1996 Hilux 2.4 (22R) Turbo SFA D/Cab 4x4
- Real Name: Schalk
Re: KZ-TE Conversion
Hallo daar. Ek weet nie van die KZ-TE conversion nie. Ek wens ek kon sommer 'n 3.0 D4D masjien in my Hilux 2.4 sit. 4km/l in die dorp is nie so lekker nie. Hoop jy kom reg.
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Die ding is, ek het so n conversion gedoen en na baie gesukkel en modifikasies is dit n groot sukses. Eks maar net nuuskurig hoe ander mense hulle ombouings ervaar het. My bakkie gee my nou so 7.5kml wat ek dink is uitstekend.
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Sun Apr 07, 2013 11:07 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1996 Hilux 2.4 (22R) Turbo SFA D/Cab 4x4
- Real Name: Schalk
Re: KZ-TE Conversion
Ja nee, dit klink nie te sleg nie. As ek daai verbruik gekry het kon hulle my "smile" agter my kop vasmaak ha-ha. Ek weet van 'n man hier in Brackenfell wat 'n kompetisie voertuig het met 'n KZ-TE masjien. Weet nie of hy enige probleme het nie. Ek weet nie tans van iemand anders in die Kaap nie.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: KZ-TE Conversion
Klink my die diffs werk
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: KZ-TE Conversion
Ek het n KZ conversion. Ongelukkig het ek dit nie gedoen nie.
Die grooste probleem is oorverhitting. Ek het al n head verloor,
Maar verder het ek nie regtig klagtes nie. Ek moet die radiator vervang,
Was by silverton radiators en hulle se die radiator is te klein vir die KZ.
As die EGT onder 650'c bly het ek geen probleem nie. Was
Desember port edward toe gewees sonder enige probleme.
Ek kry 8.3km/l volvrag teen 120 km/h. Volgens my is dit n goeie ombouing.
Ek ry elke dag met my bakkie, en ek is baie gelukkig.

One life, one dream, one toyota
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Ek het my KZ enjin by Mike's Place gekoop en het 4000km gery toe breek die timing gears. Aardige bedraggie om daai te vervang. Ek het 4 5de ratte ook gebreek omdat die enjin te veel torque het. 5de rat is sommer uitgesny en danksy Allen Venter (Hoppy) het ek die standaard 4.55 diwwe vervang met 3.7 ratio diwwe en dit werk soos n droom. Ek het ook n Colt 2.8 se intercooler op wat bo op die enjin monteer is. n 5cm body lift is ook n moet met so n conversion. Ek het van die begin af n KZ radiator ingesit en het geen probleme met oorverhitting nie. Ek het al gaan duine ry in 48 grade temperature sonder enige oorverhitting probleme. KZ enjin se electronics is ook vervang met n Colt 2.8 se dieselpomp. Alles het ek en nog n mechanic self gedoen so ek ken daai bakkie nou soos die palm van my hand, wat ek dink n goeie ding is. Die voorste diff het ook n auto locker in, wat maak dat daar nie n plek is waar hy nie kan klouter nie. Ek sal graag foto's wil oplaai maar ek weet nie hoe nie.
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
[img]IMG-20130410-00355.jpg[/img][img]IMG-20130410-00357.jpg[/img]
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: KZ-TE Conversion
Kan nog steeds niks sien nie... ok ek gaan probeer help..320busa wrote:http://www.facebook.com/media/set/?set= ... 377&type=1
Gaan na die folder waar jy die fotos ge save het, klik op die foto sonder om dit oop te maak, regs klik nou en klik op edit,
klik nou op image en dan op resize, gaan maak die foto nou kleiner, waar hy gewoonlik bo aan se by wydte (se maar 1600 pixels)
maak dit nou 800 of selfs 600, save dit dan as bv, test image of wat ook al.
kom dan terug na hierdie thread en klik op post reply.. kyk dan onder options is file name.. regs van dit is browse, klik daarop en gaan soek nou die foto wat jy ge edit en ge save het.. dubbel klik, gaan nou na add the file en as hy klaar gelaai het en wys geen errors dan kan jy submit!!
Skree maar as jy nog hulp nodig het
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Dankie Hennie, ek het hulle nou resize en hulle is nou so +- 138kb, so hoe plaas ek nou die foto op hierdie blad asb? Ek wardeer die hulp.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: KZ-TE Conversion
kom dan terug na hierdie thread en klik op post reply.. kyk dan onder options is file name.. regs van dit is browse, klik daarop en gaan soek nou die foto wat jy ge edit en ge save het.. dubbel klik, gaan nou na add the file en as hy klaar gelaai het en wys geen errors dan kan jy submit!!
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Hoop julle kan nou sien.
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Nog een
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Enjin
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Dis darem nie vullis of roes wat in die enjin bay is nie, dis n rustproof coating.
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Hiers nog een waarmee ons besig is. Hys convert van n 2.2 4y na n KZTE.
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Jimny recovery vehicle
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Datsun recovery vehicle
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZ-TE Conversion
Dan is dit seker 'n goeie tyd om te laat weet dat my KZ engine binnekort beskikbaar gaan wees, met sy ECU, Intercooler en throttle control.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: KZ-TE Conversion
Hy gaan seker ge-Lexus word, dink mooi voor jy daai stap neem
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZ-TE Conversion
Nee, ek dink om Japie Avis se roete te gaan - die groot DHoppy wrote:Hy gaan seker ge-Lexus word, dink mooi voor jy daai stap neem
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: KZ-TE Conversion
Nou praat jy, petrol is so "last century", ek wil nog met n D4D eksperimenteer en kyk of ek n mechanical pomp op hom kan laat werk
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZ-TE Conversion
Ja, dit sal interresant wees. Ek soek die krag en brandstof verbruik en ook 'n wrak:???:
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: KZ-TE Conversion
Hoppy wrote:Nou praat jy, petrol is so "last century", ek wil nog met n D4D eksperimenteer en kyk of ek n mechanical pomp op hom kan laat werk
Nou praat jy my taal :-)
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- 320busa
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Dec 09, 2011 5:42 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux with Kzte engine.
- Real Name: Kosie
- Club VHF Licence: n/a
Re: KZ-TE Conversion
Hier staan die volgende projek, maar hy kry weer sy standaard 2.8 diesel enjin in. Body is klaar geprep, moet net gespray en aanmekaar gesteek raak. Enjin is ook heel van sy ma af oorgedoen. Moet nog net skokbrekers koop dan het ek als. Hy kry diff lock ook agter in.