Page 1 of 1

Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

Posted: Wed May 29, 2013 8:15 am
by Blitzkrieg
ImageImageImageImage

Stuurwiel
ImageImage

Amper reg vir interior!

Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

Posted: Wed May 29, 2013 8:28 am
by Blitzkrieg
BF Goodrich 285/70/17
Hilux S/C 2006 stuurwiel pas mooi, moes bietjie sny aan die stuur kolom covers.

Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

Posted: Wed May 29, 2013 8:41 am
by CasKru
Lyk netjies

Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

Posted: Wed May 29, 2013 8:17 pm
by gavin
Mooi wiele :drool: :drool:

Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

Posted: Wed May 29, 2013 8:35 pm
by AM Racing
Mooi. Kort net groote brieke in daai rims....

Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

Posted: Wed May 29, 2013 8:47 pm
by robvan87
Dit lyk nou wragtig baie nice.... Well done!

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk 4 Beta

Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

Posted: Wed May 29, 2013 9:06 pm
by Froll
Looking very good. :thumbup: :thumbup:

Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

Posted: Thu May 30, 2013 5:13 am
by The Legend
Dit lyk besonder mooi