18R na 7MGE

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

18R na 7MGE

Post by Benna7 »

Hallo ouens. Ekt i 7mge motor met dictator management system opgetel vir R8000. Engine mountings en air intake is klaar verander vir my bakkie (1983 4x4). Wil net weet wat nog sal moet verander behalwe m radiator. Enigeiemand wat al so conversion gedoen het?
Live2Ride
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 18R na 7MGE

Post by ThysdJ »

Ek sien jy is in Postmasburg.. Ry eendag bietjie af Kakamas toe en gaan kuier by Cobus Viviers.. (Kaspaas) dan sien jy 'n goed uitgesorteerde Hilux met 'n 7MGE in.


Ek dink gou vinnig ...
Jy moet die clutch kit vervang met 'n 2.7 heavy duty unit...
Hou dit oorspronklike enjin mountings van jou Hilux of gebruik 4Y sinne as dit nie dieselfde is nie, enigiets anders breek..
Sit 'n aluminium radiator in. Ons het gebruik BMW328 sinne.
Ek weet nie van bellhousings en goed nie, maar Hoppy sal kan se.
Vervang die head gasket met 'n staal gasket en torque die head 15% stywer as wat die specs se..


Tune hom mooi en hou hom in die limiter, daai Hilux sal skuif oor die duine..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 18R na 7MGE

Post by ThysdJ »

Dan loop hy so.... :thumbup: :thumbup:

phpBB [video]

View Original
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 18R na 7MGE

Post by The Legend »

Goeie engine die 7MGE.Sy parte begin net skaars raak.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: 18R na 7MGE

Post by Kaspaas »

Jis Bennie, soos Thys hier bo sê, jys meer as welkom om te kom kyk of om selfs met my kontak te maak indien jy vra het.

Ek bly nou in Kanoneiland (nie meer in Kakamas nie).
Hier in Upington het ek nou al twee ouens gehelp met hulle ombouings en ja die parte raak nou skaars, maar as jy hard genoeg soek sal jy kry.

Ekt my hele enjin self uitgehaal laat oordoen en weer terug gesit, en heelwat aan hom ook vernader/verbeter (so glo ek).

Hier op die forum is Everdt (Bulletjie3), Mark (Gunta) en Dawie (wie se naam ek nie nou kan onthou nie :think: ) wat almal kennis het van 7M's. Oja, Natuurlik Hoppy ook!

So vinnig van my kop is die volgende belangrik.
- Daai top en top gasket. (mirror finnish op blok en top, en kry maar die duurder SS gasket van die US)
-ARP studs, gee jou die voordeel dat jy die top heelwat stuiwer kan trek.
-2.7Clutch en die 7M flywheel, laat sny net die vleis gedeelte dat die clutch 100% vat.
-Jy kry die Bellhousings redelik volop, en gebruik die 4Y se slave silinder en die 4Y se clutch vurk.
- Dan gebruik ek die 3000D-E se enjin mountings, lyk soos die Cruisers sin, behalwe dat die thread reg oor mekaar is soos die 4Y sin, met amper 75% meer rubber.
-Verkoeling is waar die geheim lê van die ombouing, lees meer hier:
viewtopic.php?f=3&t=29614" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=3&t=29574" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=14&t=29867" onclick="window.open(this.href);return false;
-As jy die oorspronklike Coil ignitor het, hou styf vas aan hom, hulle is goud werd.

Dan sien ek jy gebruik n aftermarket ECU so, daar sal ek jou moet verwys na die manne wat daai goete ken, Kaspaas loop nog op sy oorspronklike 7MGE ECU. Maar glo my hier is genoeg slim manne wat jou sal kan help.

Roep maar as jy nog vra het!

:thumbup:

OJa, as daai 7M reg opgestel is dan is daar maar weining wat jou sal laat tweede kom,
4500 EFI, 1UZ, byna enige V6, almal al so effe laat bloos!!

Sterkte!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 18R na 7MGE

Post by Benna7 »

Jis Thys jy moes nie vi my daai video gestuur het nie. My gat jeuk nou om te kan begin met daai bakkie.
Dankie Cobus. Baie goeie raad. Nou kan ek kla al die goed bymekaar kry en dan hopelik net uitpluk en insit. Sal jou op hoogte hou hoe die bakkie vorder. Sal beslis met jou praat as ek weer in jou rigting gaan.
Leke naweek ouens
Live2Ride
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 18R na 7MGE

Post by ThysdJ »

Benna7 wrote:Jis Thys jy moes nie vi my daai video gestuur het nie. My gat jeuk nou om te kan begin met daai bakkie.
:lol: :lol: Dan het dit gewerk... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”