Middag 4x4 Manne
Ek het gelees van die laaie waarmee die manne spook agv die "hompe" in die bok vir die wiele.Ek het Vaaltyn sn verwyder sonder nadelige gevolg.Die artukilasie is nie so groot dat die agter wiele ooit sal vasdruk nie.Ek het op scrapyard ou stuk bak vloer material ekoop die hompe uit gesny en die vloer ingelas,lyk soos fabriek. nou laai my bakkie meer en makliker
As jou boddy lekker hoog is soos myne n maklike mod wat lekker werk.
Groete
Hansman&Vaaltyn
level loadbin
- Reenen
- High Range 4WD
- Posts: 45
- Joined: Wed Jun 05, 2013 7:19 am
- Town: Greyton
- Vehicle: Nissan/ hilux sfa hybrid
- Real Name: Reenen
Re: level loadbin
Hy moet net nie opeindig soos n box soos nyne nie.