2.5 TDi ford in SFA

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

2.5 TDi ford in SFA

Post by mosteran »

Ek wil bietjie uitvind wat ek sal kan kry vir my 2.5 tdi ford engine wat op die oomblik in my 94 hilux is.
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is baie gelukkig met die ombouing en hy het my vandag verbaas in die duine.
Maar daar was n nissan met lexus in, en daai gogga knyp my heeltyd. Ek sal graag n lexus in my bakkie wil sit, maar moet dan voor die tyd my somme reg maak en ook die TDI swaai.
Enige idee wat ek kan vra vir so kompleet setup?
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2.5 TDi ford in SFA

Post by Thabogrobler »

Ek kan jou R9.99 aanbied!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: 2.5 TDi ford in SFA

Post by ForYota »

mosteran wrote:Ek wil bietjie uitvind wat ek sal kan kry vir my 2.5 tdi ford engine wat op die oomblik in my 94 hilux is.
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is baie gelukkig met die ombouing en hy het my vandag verbaas in die duine.
Maar daar was n nissan met lexus in, en daai gogga knyp my heeltyd. Ek sal graag n lexus in my bakkie wil sit, maar moet dan voor die tyd my somme reg maak en ook die TDI swaai.
Enige idee wat ek kan vra vir so kompleet setup?
Seker enige iets tussen 10-15k.. Ps: Ek het self al baie oor daai 8 prop gedink maar daai 5kilos op n liter maak nie sin nie
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Re: 2.5 TDi ford in SFA

Post by mosteran »

Dit is seker so Hennie, maar ai daai 8 prop klink darm mooi as hy n duin klim.
EK moet ook bietjie krediet gee vir daai ford motor.
My bakkie het geen diff-lock en ek het uitgeklim waar n 3L ford, 3.8 V6 pajero en 3l D4D nie uitgekom het nie.
Groot besluite want ek weet so lexus ombouing sal my redelik terugsit wat geld aanbetref.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: 2.5 TDi ford in SFA

Post by grobbepj »

ForYota wrote: daai 5kilos op n liter maak nie sin nie
Dis nou waar die seuntjie teen die groot mens begin baklei... Daar is maar baie in die speletjie wat nie baie sin maak nie maar die keer ons nie altyd nie. Mens kan seker nie altyd die slim groot mens besluite mAak nie.

Maar ek stem as jy hom as n "daily runner" ok gebruik gaan daai dalk bici seer maak met die petrol prys. My swaertjie het laas week n sfa 4x4 met n lexus in geerf... Jislaaik daai ding speel lekker!!! Maar hy is maar dors as hy begin te werk.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 2.5 TDi ford in SFA

Post by Hoppy »

Koop sommer n Hilux met klaar n Lexus in, daar is baie van hulle te koop, ses maande later het jy klaar gespeel, klaar betaal en klaar gesukkel, dan is jou Hilux ook op Gumtree. Los hom net so.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Re: 2.5 TDi ford in SFA

Post by mosteran »

Ek het n plat hilux waarmee ek werk, so die bakkie word gebruik vir naweek kamp, speel ens.
Anders moet ek eerder kyk na diff-lock agter en MISKIEN voor.
As ek maar net die lotto kon wen :beg:
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Re: 2.5 TDi ford in SFA

Post by mosteran »

Allan, (eintlik moet ek se oom Allan)
Doen julle diff-lock en wat sal dit my uit die sak jaag?
wiel
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Mon Sep 22, 2008 8:42 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: 98 Hilux D/C 2.8D 4X4.FullOME suspension.Rear diff lock.
Real Name: willem

Re: 2.5 TDi ford in SFA

Post by wiel »

Andre ek het jou n pm gestuur.
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”