Ek wil bietjie uitvind wat ek sal kan kry vir my 2.5 tdi ford engine wat op die oomblik in my 94 hilux is.
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is baie gelukkig met die ombouing en hy het my vandag verbaas in die duine.
Maar daar was n nissan met lexus in, en daai gogga knyp my heeltyd. Ek sal graag n lexus in my bakkie wil sit, maar moet dan voor die tyd my somme reg maak en ook die TDI swaai.
Enige idee wat ek kan vra vir so kompleet setup?
2.5 TDi ford in SFA
-
- Monster Truck
- Posts: 5267
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Ek kan jou R9.99 aanbied!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Seker enige iets tussen 10-15k.. Ps: Ek het self al baie oor daai 8 prop gedink maar daai 5kilos op n liter maak nie sin niemosteran wrote:Ek wil bietjie uitvind wat ek sal kan kry vir my 2.5 tdi ford engine wat op die oomblik in my 94 hilux is.
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is baie gelukkig met die ombouing en hy het my vandag verbaas in die duine.
Maar daar was n nissan met lexus in, en daai gogga knyp my heeltyd. Ek sal graag n lexus in my bakkie wil sit, maar moet dan voor die tyd my somme reg maak en ook die TDI swaai.
Enige idee wat ek kan vra vir so kompleet setup?
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Dit is seker so Hennie, maar ai daai 8 prop klink darm mooi as hy n duin klim.
EK moet ook bietjie krediet gee vir daai ford motor.
My bakkie het geen diff-lock en ek het uitgeklim waar n 3L ford, 3.8 V6 pajero en 3l D4D nie uitgekom het nie.
Groot besluite want ek weet so lexus ombouing sal my redelik terugsit wat geld aanbetref.

- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Dis nou waar die seuntjie teen die groot mens begin baklei... Daar is maar baie in die speletjie wat nie baie sin maak nie maar die keer ons nie altyd nie. Mens kan seker nie altyd die slim groot mens besluite mAak nie.ForYota wrote: daai 5kilos op n liter maak nie sin nie
Maar ek stem as jy hom as n "daily runner" ok gebruik gaan daai dalk bici seer maak met die petrol prys. My swaertjie het laas week n sfa 4x4 met n lexus in geerf... Jislaaik daai ding speel lekker!!! Maar hy is maar dors as hy begin te werk.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Koop sommer n Hilux met klaar n Lexus in, daar is baie van hulle te koop, ses maande later het jy klaar gespeel, klaar betaal en klaar gesukkel, dan is jou Hilux ook op Gumtree. Los hom net so.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Ek het n plat hilux waarmee ek werk, so die bakkie word gebruik vir naweek kamp, speel ens.
Anders moet ek eerder kyk na diff-lock agter en MISKIEN voor.
As ek maar net die lotto kon wen
Anders moet ek eerder kyk na diff-lock agter en MISKIEN voor.
As ek maar net die lotto kon wen
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Allan, (eintlik moet ek se oom Allan)
Doen julle diff-lock en wat sal dit my uit die sak jaag?
Doen julle diff-lock en wat sal dit my uit die sak jaag?
-
- High Range 2WD
- Posts: 21
- Joined: Mon Sep 22, 2008 8:42 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: 98 Hilux D/C 2.8D 4X4.FullOME suspension.Rear diff lock.
- Real Name: willem
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Andre ek het jou n pm gestuur.