22RE Manifold
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
22RE Manifold
Kan iemand my dalk help met n 22RE intake manifold, of my verwys na iemand wat my kan help groot asb.
N vriend van my wil n EFI convertion doen op sy 2.4 LTD
N vriend van my wil n EFI convertion doen op sy 2.4 LTD
- Willied
- Low Range 4WD
- Posts: 203
- Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: '90 Hilux
- Real Name: Willie
- Location: Rookbank
- Contact:
Re: 22RE Manifold
Nie sommer in SA nie is wat meeste mense sê, Sal hy dit oorweeg om een te laat bou?
Kyk op die thread ook en vra daar biedjie vrae.. viewtopic.php?f=92&t=35074" onclick="window.open(this.href);return false;
Kyk op die thread ook en vra daar biedjie vrae.. viewtopic.php?f=92&t=35074" onclick="window.open(this.href);return false;
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: 22RE Manifold
Dankie willie
Die plan is om in te voer, maar het gedink miskien kry ons ene in suid afrika
Die plan is om in te voer, maar het gedink miskien kry ons ene in suid afrika
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 22RE Manifold
Andre ek het een ingevoer verlede jaar in Oktober.
Alle kostes tot by my was R5900. Jy moet net jou invoer kostes double check.
Alle kostes tot by my was R5900. Jy moet net jou invoer kostes double check.
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: 22RE Manifold
Dankie Louis
Jy kan nie vir my se by wie jy dit bestel het nie.
Ekt al gehoor dat jy kan wegkom met invoer belasting deur te se die maatskapy moet dit as n geskenk stuur. Weet nie hoe waar dit is nie.
Jy kan nie vir my se by wie jy dit bestel het nie.
Ekt al gehoor dat jy kan wegkom met invoer belasting deur te se die maatskapy moet dit as n geskenk stuur. Weet nie hoe waar dit is nie.
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: 22RE Manifold
Andre, ek het myne op E-bay raakgeloop @ $100. Gelukkig was die Rand toe hier by die R7.80 teen die $.
Die invoerkoste was hier by die R1000.
Die invoerkoste was hier by die R1000.
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: 22RE Manifold
Danie so dit het jou so R1750 gekos vir als?
Hoekom het louis dan so baie betaal?
Hoekom het louis dan so baie betaal?
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: 22RE Manifold
Dalk was ek net gelukkig.
Ouens in Bellville wat veral V8 parte invoer uit die VSA het dit alles vir my behartig.
Skuus ek het nou gou weer na die papiere gekyk, die invoerkoste was R1600.

Hiers een op E-bay vir onder R400.
http://www.ebay.com/itm/88-TOYOTA-PICKU ... a2&vxp=mtr" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.ebay.com/itm/88-TOYOTA-PICKU ... a2&vxp=mtr" onclick="window.open(this.href);return false;
- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: 22RE Manifold
Daar is mense op die forum van Amerika en Australia stuurvir hulle n PM om vir jou te soek en dan is dit courier van hulle af
Martin
Martin
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: 22RE Manifold
Dankie julle vir die terugvoer.
Sal laat weet as ons regekom het.
Sal laat weet as ons regekom het.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 22RE Manifold
Pasop dat jy nie net een gedeelte van die manifold invoer nie. Onthou die ding bestaan uit paar dele.
1. Boonste manifold with plenium
2. Ondeste manifold
3. Throttle body kompleet
4. Fuel rail
5. injectors met injector plugs.
Dan met daai sorg dat enige ander bracket wat nodig is saam is.
Myna was duur omdat die manifold daai tyd kompleet $150 was, die invoer transport was $140 en die invoer belasting was R1900.
Die geskenk ding werk nie juis. Die ouens maak dit oop en dan heg hulle die btw en invoer belasting tot dit.
In Amerika werk ek net deur Offroad Solutions, die ouens sal die regte goed stuur.
1. Boonste manifold with plenium
2. Ondeste manifold
3. Throttle body kompleet
4. Fuel rail
5. injectors met injector plugs.
Dan met daai sorg dat enige ander bracket wat nodig is saam is.
Myna was duur omdat die manifold daai tyd kompleet $150 was, die invoer transport was $140 en die invoer belasting was R1900.
Die geskenk ding werk nie juis. Die ouens maak dit oop en dan heg hulle die btw en invoer belasting tot dit.
In Amerika werk ek net deur Offroad Solutions, die ouens sal die regte goed stuur.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 22RE Manifold
Stampie,
Be very carefull with the E-bay adds, your one WILL NOT EXPORT or ship internationally.
Be very carefull with the E-bay adds, your one WILL NOT EXPORT or ship internationally.
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: 22RE Manifold
When I ordered mine, the ad said the same.
That's why I worked through Motown in Bellville. I just gave them the link of the ad, a R800 deposit, and within 2 weeks it was here from a farm in Oregon USA.
That's why I worked through Motown in Bellville. I just gave them the link of the ad, a R800 deposit, and within 2 weeks it was here from a farm in Oregon USA.
- mosteran
- Low Range 4WD
- Posts: 156
- Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
- Town: Springbok
- Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Springbok, noord kaap
Re: 22RE Manifold
Dankie manne dit help baie