Project Viking

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Project Viking

Post by Grootseun »

Ok so die nuwe baba is nou in werkswinkel , ek is nie tevrede met vorige eienaar se Lexus installasie nie en dan kort die Hilux nog so bietjie houding en hoogte ook

N vinnige rundown op wat in pyplyn is vir Viking ( moenie vra nie dit is n kragsport ding die viking storie )

Lexus non VVTI en 4 spoed auto met Spitronics - vervang met Lexus VVTI en 5 spoed auto asook Toyota ecu
50mm body lift
35mm drivetrain lift met custom gearbox crossmember - daai ploegskaar moet weg
Dropped front spring mount met langer voor vere
Langer agter vere met relocated hangers ( dalk weer n 3/4 eliptic setup soos my vorige ene )
Alternatiewelik net n 80 mm EFS kit saam met die body lift
High steer crossover steering met ram assist
35 duim Maxxis Trepadors
Stainless steel snorkel
Nuwe voor sitplekke
Voor en agter high clearance bumpers asook rocksliders
Nuwe verf en rubber all round
Vented discs voor en discs agter

ook op wish list dan
ARB locker voor en agter
Marlin crawler kit

Soos julle aan lys kan sien gaan die projekie n tyd neem so ek begin maar solank die thread dan kan ek die updates laai soos ons gaan
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Re: Project Viking

Post by Willied »

Een vraag.. laat jy dit alles gelyk doen of is dit 'n 10 jaar projek soos vir die ander armgatte op die forum soos ek? :drool:
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Project Viking

Post by 4x4BEES »

Alle sterkte en hoop alles loop vlot vir jou idee. :thumbup: :thumbup:
Het jy al 'n kleur idee vir Vicking?
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Willie doen dit alles self , ek het n werkswinkel so ek is spoiled
Kevin - voorlopig rooi met swart accents
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Project Viking

Post by 4x4BEES »

:thumbup: :thumbup:
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Project Viking

Post by Haboob »

Sounds Awsome & that is not just the ENGINE...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Re: Project Viking

Post by Willied »

Nee maar dis goeie nuus dat jy jou eie werkswinkel het, nou verwag ons gereeld baie fotos..lol
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Sal opsit soos ek gaan
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Project Viking

Post by Froll »

Looks like this is going to be a very interesting project. :thumbup:
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Just an update so far , met with the guys this arvy - looks like itll be 35" Maxxiz Trepadors on Viking - gonna be some work to fit them but hey - my pa het nie ons bang grootgemaak nie
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Project Viking

Post by Agteros »

Grootseun ek din ek moet kom kennis maak... :thumbup:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Ok so ek kom nou van engines and more af - daai V12 gaan kyk wat ons in ander post van praat - daai gaan ek wil aanvat net so bietjei meer huiswerk doen daaromtrent maar nou spook ek met die emosies - daars n mooi 4.3l vvti lexus met 6 spoed auto en drive by wire sisteem - bygese nog nei sorted dat hy opstart ens nie maar eish sal n hliux darem nie mooi werk met daai combo nie

So in lig van dit kom die 4l non vvti met 4 spoed auto en spitronics die naweek uit - sal fotos post op for sale section as hy uit is
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Project Viking

Post by 4x4BEES »

Ek kry sommer sooibrand as ek na jou luister.

Ek vermoed die V12 gaan te swaar wees vir die Lux se frame.
Dis wat ek dink, nie weet nie :lmao: :lmao:

Sterkte met jou projek en sien uit na wat jy kan verrig. :thumbup: :thumbup:
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Kevin die v12 is vir n F100 Ford om shop trailer te sleep , die Lux sal lexus v8 bly net besluit - overhual ek die non vvti wat in is , druk ek n vvti in of gaan ek beserk en sit n 430 vvti in - gaan vandag verder krap en dink en ook fotos laai - het hom gisteraand begin strip
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Project Viking

Post by The Legend »

Hi Driko

Plak n bietjie n prentjie van daardie F100 van jou.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Project Viking

Post by Froll »

+1 :thumbup:
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Goed so hier is solank n paar fotos , nog nie veel kon doen nie , julle sal sien in agtergrond ons le nog shop uit en maak nog reg en skoon en netjies maar kon darem so tussen in peuter aan Viking en die F100

Viking se remme het vasgeslaan so 15 minute nadat ek hom gekoop het so ekt vandag die calipers gestrip en my M.... ook so paar keer maar na baie idees , tools , Q20 en so bietjie my sport se voordele misbruik kon ek hulle uitmekaar kry
Dink in elk geval ek sal maar moet vented gaan voor met die groter calipers ensovoorts so kom deel bietjie die raad ek is nie vertroud met daai ombouing se spesifikasies nie

Verder sal julle die Non VVTI sien wat uitkom en dan die F100 wat ons die V12 in gaan doen
Attachments
Viking en F100.jpg
Viking en F100.jpg (225.72 KiB) Viewed 6589 times
geseizde calipers.jpg
geseizde calipers.jpg (264.1 KiB) Viewed 6589 times
non vvti 1uz wat uitkom.jpg
non vvti 1uz wat uitkom.jpg (282.09 KiB) Viewed 6589 times
Viking.jpg
Viking.jpg (215.2 KiB) Viewed 6589 times
User avatar
raider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 101
Joined: Fri Apr 11, 2008 10:55 am
Town: Cape Town
Vehicle: 96' Hilux Raider 2.4 4x4 SC, 12' Mitsubishi PJS 3.2 4x4
Real Name: Zubair

Re: Project Viking

Post by raider »

That workshop :drool:

Good luck on the build. Hoping to do something similar in the future so will be keeping a close eye on this :cooldude:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12695
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Project Viking

Post by Family_Dog »

Also admired the Workshop - it's spotless! Good luck with the conversion/s Driko, plenty of photos are a must!


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Project Viking

Post by Froll »

Wow, would love to have a workshop like that. :thumbup: :thumbup:
Looking forward to seeing that F150 with that V12 in. You will have to do a trip around the country to show it off to all the forum members. :lol:
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Project Viking

Post by Agteros »

Grootseun - daai spotless workshop van jou lyk heeltemal te leeg - ek dink ek moet ou Agteros vir jou bring dan drop jy vir my ook 'n V8 in :yahoo:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Project Viking

Post by The Legend »

Stem saam dit is n baie netjiese workshop.Lanklaas so iets gesien
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Dankie vir die komplimente manne , shop sal nog form vat , daars nog werksbanke ensovoorts wat gebou word en milling machine en daai dinge kom eers oor paar weke saam met die lifts in

Terug by die thread - so die besluit is gemaak - 4.3 VVTI met 6 spoed auto - ek weet dar is allerhande pyne daarmee maar wat is hilux as hy nie groeipyne gee nie , die lekker le tog in die bou en uitsorteer daarvan nie waar nie

Sal volgende week weet of ek n front cut 4.3 kan kry en ook vind hulle dan uit vir n front cut met die V12

Fotos is skaars ek weet maar vroulief het my darem by huis gesien die naweek so maandag begin ek weer peuter dan sal ek meer fotos laai soos die twee projekte vorder

Hopelik is daar vooraad in SA dan kom my 35" Maxxiz Trepadors ook binnekort dan kan ek darem op die eye candy sit en tee drink as die projek die brein laat stoom ............
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Project Viking

Post by KOBUSL »

Ford F 100 sonder 'n "drip tray " ? Julle is baie dapper ! lol
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Re: Project Viking

Post by Willied »

Groot seun, baie netjies..

As jy oor gaan na vented discs toe kan jy kyk na die wat in die Kz is, met 'n klein spacer plaatjie wat die caliper wyer maak werk hulle op die bakkie sonder modifikasies. Met jou toerusting kan jy 'n print van die caliper maak en dit eenvoudig dupliseer en ek dink die plaat wat die manne gebruik is 8mm om die disc te kry om te pas.

Dan ook as jy wil oor 33" gaan met jou bande sal jy die vooras vorentoe moet skuif, maar ek is seker dit weet jy reeds. Hierdie is 'n "Must see thread" oor die onderwerp. viewtopic.php?f=92&t=9011" onclick="window.open(this.href);return false;
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Dankie vir inligitng Willie , ek het ook die 8mm ally spacer raakgeleed , hou meer van dit as om n ander stel calipers en master cylinder op te sit - sal bietjie maandag my verskaffers bel en hoor vir KX of FJ discs ek verstaan die FJ45 sin pas ook

Aangaande die 33" en as skuif - ek is bewus daarvan en sal dit doen maar 33" nie die keer nei niks kleiner as 35" op die SFA die keer nie my vorige baba het 33" gehad met n selfontwerpte en geboude suspensie

Hier is fotos van die vorige SFA wat ek gebou het so paar jaar gelede
Attachments
160_7181837007_4437_n.jpg
160_7181837007_4437_n.jpg (83.19 KiB) Viewed 6498 times
153_7181892007_5497_n.jpg
153_7181892007_5497_n.jpg (91.79 KiB) Viewed 6498 times
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Re: Project Viking

Post by Willied »

Goed om te weet.. Kyk na die brieke van die 80 reeks, hulle was ook 6 gat, maar is heavy duty asse teen ons light duty hilux asse.. Dalk pas hulle, met Toyota weet mens nooit.. Groter discs wat ook ventilated is..
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Vandag die HDPE rod georder die naweek speel ek op draaibank en kry Viking sy body lift , will eers die body lift doen en dan suspensie , man moet plek maak vir daai groot voete onder hom
Fotos sal volg soos bodylift gaan saterdag
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Terwyl ek nou sit sonder nuwe fotos om te laai van projek Viking is hier solank iets

Vir die wat nie weet nie ek is al n paar jaar betrokke as deelnemer in internationale kragman kompetiesies ( ja daai mal ouens op espn wat trokke sleep en so aan ) en ook in powerlifting en is van herkoms aan die eienaardige kant van die aardbol met familie lyne wat moontlik aand die Vikings gekoppel kan word ( good genetics vir my sport wat kan ek se ) so vandaar die naam Viking vir die Lux

Wel genoeg nou verduidelik hier is die idee vir n logo vir Viking , laat weet wat julle dink
Attachments
Viking.jpg
(290.56 KiB) Downloaded 547 times
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12695
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Project Viking

Post by Family_Dog »

Erik the Viking. I like!! :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:


-F_D
Eric - (not the Viking)
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Het die naweek Viking se FJ75 vented discs opgetel ,Calipers kom die week dan kan Viking weer stop soos hy moet , ook nou opsoek na die rear calipers vir rear disk conversion
Sal more fotos neem en post
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Goed ek weet - was ver te stil en fotos ver te skaars maar daar was eers n paar ander dinge in die shop wat moes uitgesort word so die week begin die werk aan Viking weer optel

Vordering sover
Body Lift materiaal in vooraad
Vented front discs in vooraad , minus calipers nog - hulle nog op soek
Rear discs en calipers in vooraad
Motherless winch oppad
Led Lightbars oppad
Materiaal vir bullbar en rear tube bumper in vooraad
Sien more weer manne oor LS430 masjien
Voor diff seels en wipers in vooraad , timken bearings vir diff kom die week dan herbou ek voor diff voor hy weer ingaan
Suspension speel nog metn paar idees daar
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Project Viking

Post by 4x4BEES »

Lekker paar jobbies wat voorle :thumbup:
Geniet dit boet.
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Goed so hier is so paar fotos
Kon vananad so 4 ure aan Viking spandeer en die volgende doen
Body lift spacer maak
Voor vented discs test fit
Agter sideshafts uithaal en machine om ou voor discs te vat en terugsit vir fotos

Alles sal natuurlik weer afgestrip word vir skoonmaak , nuwe laers en seels en verfwerk voor dit teruggaan maar hier is so paar fotos nie te min

Verskoon maar my gevreet op n paar van die fotos is maar wat gebeur as jou vrou by werk kom draai en die fotos neem

Lyk my ek kan nie al die fotos op een post laai nie so ek laai soos dit gaan verskoon maar is dit deurmekaar is
Attachments
Machined sideshaft going back in for temporary fit
Machined sideshaft going back in for temporary fit
Front disc moved to rear with Audi Caliper , bracket to mount caliper still to be made
Front disc moved to rear with Audi Caliper , bracket to mount caliper still to be made
20140512_212152.jpg (159.13 KiB) Viewed 6378 times
Last edited by Grootseun on Mon May 12, 2014 11:02 pm, edited 1 time in total.
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Nog so paar
Attachments
Voor vented discs op
Voor vented discs op
20140512_194015.jpg (170.34 KiB) Viewed 6377 times
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Sukkel met fotos oplaai , lyk my daar is n daaglikse limiet of iets , sal more weer probeer laai
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: Project Viking

Post by Blitzkrieg »

Grootseun wrote:Goed so hier is so paar fotos
Kon vananad so 4 ure aan Viking spandeer en die volgende doen
Body lift spacer maak
Voor vented discs test fit
Agter sideshafts uithaal en machine om ou voor discs te vat en terugsit vir fotos

Alles sal natuurlik weer afgestrip word vir skoonmaak , nuwe laers en seels en verfwerk voor dit teruggaan maar hier is so paar fotos nie te min

Verskoon maar my gevreet op n paar van die fotos is maar wat gebeur as jou vrou by werk kom draai en die fotos neem

Lyk my ek kan nie al die fotos op een post laai nie so ek laai soos dit gaan verskoon maar is dit deurmekaar is

Dit lyk baie goed sover!
Ek het ook so rebuild gedoen op my SFA.
Ek hou van die disc brake conversion, ek vlieg die 22ste Mei weer SA toe, sal jy my kan "assist" om die conversion op Blitz ook te doen?? :beg: :beg: :beg:
Image
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Project Viking

Post by 4x4BEES »

Ek het voorheen agter gekom dat jy net 8 fotos kan laai per post.

Die vordering lyk goed en dankie vir die deel daarvan :thumbup:
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Ek kan nogsteeds net twee fotos op n slag laai , seker nog nie genoeg gepost of iets nie maar in elk geval hier is die bodylift spacers wat ek gemaak het se fotos
Attachments
Ek en die saag was goeie vriende met die HDPE
Ek en die saag was goeie vriende met die HDPE
20140512_165051.jpg (148.27 KiB) Viewed 6341 times
Die HDPE spacers vir body lift
Die HDPE spacers vir body lift
20140512_185332.jpg (207.49 KiB) Viewed 6341 times
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Die 8 spacers met 10mm gate is vir kajuit en die 6 met die 12mm gate is vir die laaibak
Hoop om more tyd te kry om dit te instaleer
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

kry die week ook die IFS steering box dan sal ek kyk na die cross over steering konsep en besluit of ek arms invoer of wat gaan ek maak , oorweeg ook die hydraulic assist ram daarmee saam
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Project Viking

Post by swartvark »

:thumbup:

Ek laaik jou ou bakkie en jou shop lyk netjies.

Kannie wag om die Viking te sien nie.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Het gou die bodylift begin vanaand en die kajuit klaar gemaak , die abkwerk sal ons more inwerk so tussen werk deur
Ook nou besluit om die petroltenk te lig saam met die body sodat ons die grondvryhoogte daaronder wen , ek is bereid om die verskil aan COG te vat inruil vir die grondvryhoogte
Het laat een van my manne langs bakkie staan om so tipe vann hoogte verskil gevoel aan fotos te gee , nie 100% korrek nie want kajuit was skuins maar gee darem die idee

Ek het ook die IFS steeringbox en KZTE calipers ontvang vandag so nou speel ek weer lekker
Attachments
Die KZTE calipers
Die KZTE calipers
20140514_190743.jpg (110.49 KiB) Viewed 6314 times
Die nuwe IFS steering box vir X-over steering
Die nuwe IFS steering box vir X-over steering
20140514_190725.jpg (119.34 KiB) Viewed 6314 times
Voor die lift
Voor die lift
20140514_145736.jpg (164.18 KiB) Viewed 6314 times
Na die lift
Na die lift
20140514_145718.jpg (173.3 KiB) Viewed 6314 times
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Project Viking

Post by ROOFER »

mooi stukkie werk wat daar gedoen word hoor . :thumbup: sien uit na die eintproduk :smile:
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

En you wragtig netn dag na my verjaarsdag kom lewer hulle my bande af
Daddy has got some mew eye candy - droooooooool
Attachments
Test fit 35x12.5 Maxxis Big Horn
Test fit 35x12.5 Maxxis Big Horn
20140521_101624.jpg (61.75 KiB) Viewed 6286 times
35" in perspektief
35" in perspektief
20140521_102033.jpg (74.37 KiB) Viewed 6286 times
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Now i can plan my suspension setup and do the lift
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Project Viking

Post by Agteros »

Grootseun wrote:Now i can plan my suspension setup and do the lift
Blikskottel daai tires is groot - hoop die V8 gaan hulle gedraai kry :thumbup:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
Muz
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 141
Joined: Fri Mar 13, 2009 1:24 pm
Town: Randburg
Vehicle: Hilux 2.4 Raider, Suzuki SJ413, Landcruiser FJ40
Real Name: Murray
Location: Linden

Re: Project Viking

Post by Muz »

hi Driko

will you part with the old steering box, want to put it in to my FJ40 landcruiser?
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Julle ken die reel as die tyres te groot is is die engine te klein - daai magnusson supercharger le nog op my rak - uhmmmmmmmm
Muz - give me a shout or a pm we can certainly talk about the old PS box as i wont be using it
Will also post some pics tom of some of the stuff i took of Viking that wont be going back on
Will be the following that ill sell of
Bullbar
Towbar
Runningboards with removable sand ladders
Almost brand new 31x10.5xtyres
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Project Viking

Post by 4x4BEES »

Agteros wrote:
Grootseun wrote:Now i can plan my suspension setup and do the lift
Blikskottel daai tires is groot - hoop die V8 gaan hulle gedraai kry :thumbup:
Gaan groot of gaan huis toe :lmao: :lmao: :lmao:

Ek moet bieg, dit lyk eff'in nice :thumbup: :thumbup:
Muz
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 141
Joined: Fri Mar 13, 2009 1:24 pm
Town: Randburg
Vehicle: Hilux 2.4 Raider, Suzuki SJ413, Landcruiser FJ40
Real Name: Murray
Location: Linden

Re: Project Viking

Post by Muz »

Hi Driko

I'm interested in the p/s box. my number is 082 857 2208

thanks
rigardt
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Sun Jan 19, 2014 3:20 pm
Town: Alberton
Vehicle: 2012 DC Hilux D4D
Real Name: Rigardt
Club VHF Licence: HC348

Re: Project Viking

Post by rigardt »

Runningboards with removable sand ladders klink baie nice sal hulle pas op n vigo ?
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Muz ek sal jou more skakel dan kan ons gesels of jy kan kom draai eks ook in randburg
Rigardt , hulle is raltief universal en met n plasma cutter en mig welder vra ek lankla nie meer of iets erens sal pas nie , sal more fotos post
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Is n tydjie sedert ek gepost het , was vrek besig in shop gewees maar kon darem nou weer by viking uitkom vir so vinnige peuter sessie
Begin nou aan die suspension hoogte werk en hier is n foto van die hoogte wat ons beplan , neem in ag ek is so 1,97m lank
Attachments
35" test fit , suspension test measurements
35" test fit , suspension test measurements
20140610_202941.jpg (58.86 KiB) Viewed 6209 times
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Re: Project Viking

Post by Willied »

Netjies, so jy meen ek gaan 'n leer nodig hê om in te kom..lol
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Project Viking

Post by Oupa Stig »

1.97m....
En jou lorrie laat jou soos Kleinseun lyk.
Lyk blerrie goed!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Project Viking

Post by swartvark »

BAIE moooooi. :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Project Viking

Post by The Legend »

Grootseun,dit lyk flippen mooi.Ek sal maar skrikkerig wees om teen n skuins helling te ry veral met n gelaaide roofrack op.Hy mag dalk net te maklik nou om val.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Lollie - hy kry nie n roofrack op nie en waarksynlik gaan ons met meer spacing op rims speel om die hoogte te ofset
Grootseun
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Mon Mar 31, 2014 9:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1988 SFA DC Lexus
Real Name: Driko

Re: Project Viking

Post by Grootseun »

Het met versterking op voor diff housing begin die week
Attachments
20140613_165455_resized.jpg
20140613_165455_resized.jpg (41.76 KiB) Viewed 6127 times
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”