Skokbrekers op Oldman Emu Vere?

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Wed Sep 17, 2014 10:07 am

Dagse almal.ekt maandag vir my 4 nuwe Ome vere laat insit,hulle het my gese my Ome shocks wat vir die afgelope 8 jaar in is is oor die muur, hulle se my Gabriel safaries gaan te kort wees en uit bottom as hy gaan flex,nou wil ek by julle hoor watse shocks stel julle voor kan ek gebruik,Rancho,Efs......? My Budget is nie groot nie.danki.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 801
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Wed Sep 17, 2014 10:21 am

My SFA het Gabriel Safari op wat deur Mikem suspension gedoen is , sover ek weet is dit Land Cruiser part no wat n langer skokbreker is

Miskien as jy Mikem bel en se jy is in is ver weg sal hulle jou n part nommer gee



011 493 5181

Martin
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Wed Sep 17, 2014 10:44 am

Danki sal hulle bel as ek weer af is,Ome kos R2045 per shock die 4 shocks is duurder as wat die vere was.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 801
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Wed Sep 17, 2014 11:54 am

Verlede jaar R1600.00 betaal vir al vier Gabriels


Martin
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3111
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Wed Sep 17, 2014 3:52 pm

Ek het Procomps saam myne; maar soek self nuwes veral voor...my OME vere maak al 'n mooi W na 4 jaar se diens...
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2181
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Wed Sep 17, 2014 4:33 pm

Jou saddles voor al reggemaak Stef?
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Wed Sep 17, 2014 4:35 pm

Replace with Land Cruiser shocks - Gabriel Safari
Front: 56118
Rear: 56167
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Wed Sep 17, 2014 4:37 pm

Wat kos 'n stel OME vere nou vir 'n SFA?
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Wed Sep 17, 2014 5:10 pm

Image Link BrokenImage Link Broken

Swartvark ek het R6300 betaal nie seker oor watse nommer dit is nie,hulle het gevra of ek n winch gaan opsit toe se ek nee,die heavy duty vere is R2000 duurder.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Thu Sep 18, 2014 10:32 am

Ek het gedink dit kos dubbel daai prys......

Thanks........ek sal ook 'n plan moet maak.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Wed Sep 24, 2014 8:05 am

More julle almal,se my wat dink julle van die Rancho shocks? Het gister by HiQ pryse gekry vir agter teen R2067 vir die ager hulle verskaffer het nie op die oomblik voor shocks in voorraad nie.



Sent from my iPad Air using Tapatalk
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 474
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Wed Sep 24, 2014 10:18 am

Ou Legend, hier is my thread vir shocks vir 'n ifs.

Selfde vrae gevra.

viewtopic.php?f=3&t=36418" onclick="window.open(this.href);return false;

Kaspaas het dit mooi opgesom met Hoppy se woorde op 'n ander draad: Hoppy het al op vorige topic gesê dat: "Indien 'n shock x2 x3 x4 x5 maal meer kos, dan moet hy x2 x3 x4 x5 langer hou, and frankly that is not the case

Ek is baie gelukkig met my Monroe skokbrekers. Jy kry hulle in die langer Land Cruiser lengte ook vir goedkoop.
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Wed Sep 24, 2014 1:27 pm

Danki vir die inligting.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Sep 26, 2014 11:02 am

Ou Legend wrote:
Swartvark ek het R6300 betaal nie seker oor watse nommer dit is nie,hulle het gevra of ek n winch gaan opsit toe se ek nee,die heavy duty vere is R2000 duurder.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2

4x4 Megaworld vra my R9040 vir Medium Duty OME vere en bushes ..........of R9838 as hulle dit vir my insit. :crazy:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2181
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Fri Sep 26, 2014 2:21 pm

Tiaan daai prys van R6300 klink maar min vir die Ome vere, bushes en een U-bolt. Tensy hulle vir Stefan 'n bitter goeie prys gegee het.

Soos ek dit uitwerk, ek gee part nommers ook;

OMECS008FA X 1 voor bladveer drywer kant tot 50kg
OMECS008FB X 1 voor bladveer passasiers kant tot 50kg
OMECS009R X 2 agter bladvere medium
OMESB5 X 2 voor bladveer bushes
OMESB6 X 2 agter bladveer bushes
OMEU52 X 1 voor regs plat u bolt

Bogenoemde werk uit tot so R9198 en met 10% afslag tot R8361. Dan installasie sal so +/- R 900 wees. Dan moet mens ook afvra of hulle die voor saddles ook gaan regmaak voordat die voorste blades ingesit word?

Die R9800 klink meer of dit bogenoemde kan wees met installasie met die regmaak van die saddles voor. Jy sal moet seker maak.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Sep 26, 2014 5:16 pm

4x4megaworldpta wrote:Tiaan daai prys van R6300 klink maar min vir die Ome vere, bushes en een U-bolt. Tensy hulle vir Stefan 'n bitter goeie prys gegee het.

Soos ek dit uitwerk, ek gee part nommers ook;

OMECS008FA X 1 voor bladveer drywer kant tot 50kg
OMECS008FB X 1 voor bladveer passasiers kant tot 50kg
OMECS009R X 2 agter bladvere medium
OMESB5 X 2 voor bladveer bushes
OMESB6 X 2 agter bladveer bushes
OMEU52 X 1 voor regs plat u bolt

Bogenoemde werk uit tot so R9198 en met 10% afslag tot R8361. Dan installasie sal so +/- R 900 wees. Dan moet mens ook afvra of hulle die voor saddles ook gaan regmaak voordat die voorste blades ingesit word?


Die R9800 klink meer of dit bogenoemde kan wees met installasie met die regmaak van die saddles voor. Jy sal moet seker maak.

Dankie vir die info.

Die quote was vir net vere en bushes en 2 ure labour. Ek sal bietjie gaan onderhandel met die ouens by Somerset Wes tak. :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Sat Sep 27, 2014 12:08 am

Myne was R6300 instilasie ingesluit.ek het my eie bushes gegee wat hulle nie gebruik het nie toe sit hulle Ome bushes in terwyl myne in die bakkie op die vloer gele toe se hy dis sy fout,hulle het regs voor agter n nuwe ubollt ingesit,hulle het my 15% afslag gegee,bakkie moet trug gaan hulle het die 2 voor vere verkeerd ingesit link naregs en regs na links


Sent from my iPad Air using Tapatalk
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2055
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Sat Sep 27, 2014 7:16 am

Ou Legend wrote:Myne was R6300 instilasie ingesluit.ek het my eie bushes gegee wat hulle nie gebruik het nie toe sit hulle Ome bushes in terwyl myne in die bakkie op die vloer gele toe se hy dis sy fout,hulle het regs voor agter n nuwe ubollt ingesit,hulle het my 15% afslag gegee,bakkie moet trug gaan hulle het die 2 voor vere verkeerd ingesit link naregs en regs na links


Sent from my iPad Air using Tapatalk
Thanx....lucky you!
Vir daai prys laat doen ek dit onmiddelik. Anders sal ek Mikem moet oorweeg. Baie watter tak was jy?
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2181
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Sat Sep 27, 2014 9:41 am

Tiaan gaan praat met die ouens in Somerset. Ek glo hulle kan help.
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Sat Sep 27, 2014 10:51 am

Tiaan dis in Kuruman,soos jy se ek dink ek was net gelukkig,dis n vriend van my wat daar werk en hyt ook Sfa Hilux wat ook lekker hoog is.


Sent from my iPad Air using Tapatalk
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Sun Sep 28, 2014 9:25 pm

Louis, klink of my bakkie vir jou gaan kom kuier as hy klaar is.. Wat sal 'n stel hangers/shackles kos vir daardie vere?
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”