Lexus V8 word warm in sand?

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
robvan87
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Fri Jul 10, 2009 9:03 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1987 Hilux, NudgeM Bar, ProComp 4" Lift, 33" Hankook Dynapro MT's
Real Name: Robert
Location: Nelspruit

Wed Dec 03, 2014 2:35 pm

Hi Almal. Ek het so bietjie raad nodig van die kenners af. My Lexus v8 het geen probleem met hitte op die lang pad nie en het nog nooit oor verhit nie. Ek was verlede naweek in die rivier wat dik droë sand het en die voertuig kwaai terug hou. Maar die engine word bitter vinnig warm.

Hilux 3.0 kzte radiator
2 x 10" fans in front of radiator
1 x 16" behind radiator.

Ek het nog nie die termostaat vervang nie. Wil eers hoor wie ervaar die selfde probleem en wat is die regte oplossing.

Groete

Sent from my SM-N910F using Tapatalk
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 28679
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Wed Dec 03, 2014 3:42 pm

From the sound of your cooling system setup you shouldn't have any problems. It would appear that working hard at low speed gave rise to the heating issue and normally this would indicate an airflow or radiator problem, even visco fan. Since you have more than adequate fans, the problem is more likely to be elsewhere if the fans are all working as they should. Is the cowl for the internal fan still in place?

I would replace the thermostat to eliminate it as a possibility and check that the radiator fins are not choked with debris, also check that the fins are not corroded away and flush the radiator. Another possibility is the water pump itself, not producing enough coolant flow. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1161
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Wed Dec 03, 2014 3:50 pm

Daai Lexus enjin is baie gevoelig vir lug in die water sisteem, hy moet ordentlik gebloei word om al die lug uit te kry anders vorm lug borrels wat die watervloei blok.
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 162
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Wed Dec 03, 2014 4:15 pm

Ek het nou nie die selfde engine nie (het 7MGE). Myne het nie oor verhit nie maar warm geword in sand en as ek my bos waantjie sleep.
En toe word ek moeg daarvoor om na my temp gauge te bly kyk.

Het 'n radiator upgrade gedoen wat nou so lyk...
IMG_0222.JPG
Ek het seker bietjie die dam onder die eend uitgeruk maar met die Syclone fan wat agter daai radiator sit het die tyd wat dit vat vir die bakkie om sy water aftekoel na normaal as die bakkie net staan en idle van 1 minuut afgegaan na 3 sekondes toe. Die fan gaan letterlik aan en dan weer af, nee ek het niks lug in die systeem nie en die fan switch sit nogsteeds op die selle plek.

Die radiator is 710 by 460 en die fan trek 2500 CFM.

Happy days... :dance1:
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 414
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Wed Dec 03, 2014 7:59 pm

Daai is mos hoe ñ radiator moet lyk!!
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3440
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Wed Dec 03, 2014 8:12 pm

Nice radiator maar pasop nou net dat jou engine nie te koud loop nie.Dit is ook nie goed nie .
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5816
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Wed Dec 03, 2014 9:48 pm

Ons ry baie sand in die kaap, en meestal in baie hoe temperature, jy het n lugvloei probleem, gooi al drie fans uit en vervang dit met n 300e mercedes visco fan, hy is plat genoeg om in te pas, ons sit ook die opel astra of monza bonnet vents in om van die warm lug ontslae te raak
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
larry007
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Tue Apr 22, 2014 4:18 pm
Town: Bellville
Vehicle: Pajero Lexus
Real Name: Laurence

Thu Dec 04, 2014 6:46 am

Sandry maak dat jou enjin bitter hard werk,en in 'n rivier waar jy geen spoed/lugvloei het, is dit die ergste!! Op Atlantis hardloop my lexus lekker, maar as ek hom boor, raak hy ook maar vinnig warm. Dan ploeter ek maar rustig rond vir 'n minuut of twee. Daar is 'n paar goed. Fans is belangrik, maar maak seker waar die temps op jou ECU gestel is - sover ek kon vasstel maak die termostat op 82 oop, en sy fan skop in op 87 opi LS400 ECU. Cowling is bitter belangrik om lugvloei te beheer en jou radiator optimaal te benut. Check jou thermostat en lug in die sisteem, asook jou water resevior. En dan jou radiator, as jou thermostat reg werk, kan hy eintlik nooit te groot wees nie. Ek het 'n 3core aluminium enetjie, dalk effens klein, maar darem geen probleme nie. Hoop die info help!
User avatar
robvan87
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Fri Jul 10, 2009 9:03 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1987 Hilux, NudgeM Bar, ProComp 4" Lift, 33" Hankook Dynapro MT's
Real Name: Robert
Location: Nelspruit

Thu Dec 04, 2014 7:11 am

Thanks vir al die replies manne. Ek die ambient tempratuur hier by ons is baie hoog van self. Op 'n goeie dag is dit 38. Hoe sal 'n ou te werk gaan om die verkoeling sisteem te bloei? Het dit nog nooit nodig gehad om te doen nie. Ek het ook geen cowling nie. Daar is nie rêrig spasie vir een nie. Sal ek maar dalk moet kyk na 'n groter radiator? Die fan skop in op 90 en af op 75. As die bakkie idle dan gaan die fans af in so 10 sekondes.

Sent from my SM-N910F using Tapatalk
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 162
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Thu Dec 04, 2014 8:20 am

Lollie wrote:Nice radiator maar pasop nou net dat jou engine nie te koud loop nie.Dit is ook nie goed nie .
Die thermostat is nog in en sal die water op die regte temp hou. Het nou die bakkie gisteraand en vanoggend gery, temp bly baie mooi op die regte plek maar die fan skop nie in terwyl ek ry nie. Ook lekker warm in Pretoria vandag.
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2182
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Thu Dec 04, 2014 11:38 am

Kyk ook of jy 'n laer thermoswitch kry.
User avatar
robvan87
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Fri Jul 10, 2009 9:03 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1987 Hilux, NudgeM Bar, ProComp 4" Lift, 33" Hankook Dynapro MT's
Real Name: Robert
Location: Nelspruit

Wed Dec 10, 2014 5:08 pm

Ek kan dit stel op die spitronics... Hy beheer die relay wat die fan laat in skop

Sent from my SM-N910F using Tapatalk
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 162
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Thu Dec 11, 2014 8:54 am

Ek dink nie dit gaan help om die fan op 'n laer temp te laat inskop nie. Gaan jou fans net laat harder werk. Hoor verhitting gaan oor twee goed die een is soos Hobby gese het, lugvloei (paar dinge wat lugvloei kan verhinder) en die hoeveelheid water in die systeem. As jy verkoeling gedeelte... radiator en pype nie genoeg van die warm water kan vat as jy thermostat oopmaak word jou engine stadig maar seker al hoe warmer. Mens los dit op met 'n groter radiator of ekstra water bottel.

Ek het intussen berke gaan klip met my Trommel en dit is awesome om 'n voertuig te he waar die hitte net geen issue is nie. Ekstra water bottel het nie gewerk op my bakkie nie (maar dit het al vir my gewerk by mense wat die ford V6 conversion het), ek het ook die fan laat inskop op lae temp en thermostat geruil en lugvloei verbeter deur bonnet vents. Dit het alles gehelp om my bakkie net 'n paar minute langer te laat hou. Op die ouend groter radiator en 'n fan wat 'n windstorm veroorsaak. Die visco wat Hobby voorstel doen dit ook... 'n windstorm.

Sterkte! :thumbup:
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Sat Dec 13, 2014 8:59 am

Goeie dag Peet, wys biedjie watse bonnet vents jy opgesit het asb.
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 162
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Sat Dec 13, 2014 9:04 am

Willied wrote:Goeie dag Peet, wys biedjie watse bonnet vents jy opgesit het asb.
Ek het dit sommer self gemaak uit aluminium uit. Sal bietjie foto neem en dit post.
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 28679
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Sat Dec 13, 2014 9:25 am

Personally I don't believe that bonnet vents will help much, consider the amount of airflow through the engine bay from the fans - a bonnet does not 'seal' and a fair amount of air already escapes there, but the whole bottom of the bay is open and the airflow through there is completely unrestricted. Even stationary, there can be no excessive heat build up in the bay.

I think Rob's problem is that there is no cowl - the internal fan is recirculating air and neither is the full surface of the radiator being utilised. I am confident that if he were to install a cowl his problem would be solved. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Sat Dec 13, 2014 6:11 pm

Mud Dog wrote:Personally I don't believe that bonnet vents will help much,
I am looking for something that looks good and gives it an accent.. I have a similar radiator fitted.. :thumbup:
larry007
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Tue Apr 22, 2014 4:18 pm
Town: Bellville
Vehicle: Pajero Lexus
Real Name: Laurence

Fri Dec 19, 2014 10:21 pm

Bonnet scoops are useless, but a vent performs as per its name, it should vent heat at little or no speed. I added 2" spacers on the hinges to allow the heat to dissapate once parked, and made a huge difference. With all the bash plates etc the engine couldn't breathe properly, now that has been resolved, with heat being able to easily escape :D

But on your initial problem, adding a cowling will immensly improve the problem described
User avatar
mushroom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 412
Joined: Sat Oct 10, 2009 12:31 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: '16 Legend 45 DC 4x4M
Real Name: James

Mon Dec 22, 2014 10:42 am

I'm with Andy on this one. A fan without a cowling will pull air from the easiest source, which will not be through the fins. We work with axial flow fans in our growing rooms, and I have found that even a hole in the cowling can cause air volume problems.

Air is like water, they will always find the path of least resistance, unfortunately a cooling coil (radiator) provides negative pressure, so the air will duck around it
Q20 if its stuck, duct tape if it moves :shock2: :shock2: :shock2:
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 244
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Mon Dec 22, 2014 12:39 pm

Hello
Ek kan slegs my eie ervaring deel. Ek gebruik die Lexus oorspronklike radiator met n 16"Graig Davies fan n pusher(kry by Hot and Cold) veder n Mercedes diesel ou model se olie koeler parallel met radiator outo box cooler gekoppel. Belangrik om engine goed te bloei op thermostad housing sit n moer vir hirdie doel gooi hom vol tot die water gelyk vol is. Myne word nie warm nie nie eers met my 4-wiel karavaan in die Kaapse passé nie.
Hoop dit help. geseende Christusfees vir jou en gesin
Hansman&Vaaltyn
User avatar
robvan87
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Fri Jul 10, 2009 9:03 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1987 Hilux, NudgeM Bar, ProComp 4" Lift, 33" Hankook Dynapro MT's
Real Name: Robert
Location: Nelspruit

Sat Jan 24, 2015 1:40 pm

Net 'n update. Die outjie is nou reg. Het die verkoeling sisteem gebloei en nou is hy 100%. Het ook weer die regte ht lead van die coil na die dizzy toe. So hy over fuel nie meer nie. Ek dink die twee faktore saam het veroorsaak dat hy warm word

Sent from my SM-N910F using Tapatalk
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”