Gee raad vir beste resultate asb.

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Spikevz
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Tue Sep 02, 2008 11:38 am
Town: Rustenburg
Vehicle: Toyota Stout Hilux 4X4 1980, Hilux de lux 1974 rw, Corolla
Real Name: Pieter Van Zyl
Location: Rustenburg, South Africa

Gee raad vir beste resultate asb.

Post by Spikevz »

:D Die is my bullietjie. Is mal verlief op hom en hy lyk al hope beter. Soek raad vir uitstekende klim en klouter op luiklip areas in die Karoo wereld waar dit hond warm raak.
Toyota Stout Hilux 4X4 Driver
Image
Spikevz
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Tue Sep 02, 2008 11:38 am
Town: Rustenburg
Vehicle: Toyota Stout Hilux 4X4 1980, Hilux de lux 1974 rw, Corolla
Real Name: Pieter Van Zyl
Location: Rustenburg, South Africa

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by Spikevz »

Image
Image
Image
Image
Image
Toyota Stout Hilux 4X4 Driver
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by CasKru »

Welkom Pieter.... hoop jy geniet jou gate uit hier op die forum.

Al wat ek kan dink om te sê wat traksie aan betref wat gaan help is Bande, artikulasie en lockers. Ek dink daai is probably die drie hoof spelers :)
To God be the glory
Spikevz
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Tue Sep 02, 2008 11:38 am
Town: Rustenburg
Vehicle: Toyota Stout Hilux 4X4 1980, Hilux de lux 1974 rw, Corolla
Real Name: Pieter Van Zyl
Location: Rustenburg, South Africa

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by Spikevz »

Dankie. Is seker ek gaan dit hier geniet. Watter tipe bande gaan die beste werk op skerp luiklip en groot rotse in jou opinie?
Toyota Stout Hilux 4X4 Driver
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by CasKru »

Dalk meer in die rigting van 'n all terrain band as 'n modder band. As jy na die bridgestone dueler AT kyk sal jy sien op die tread patroon is klomp klein groevies en snytjies. Dit is bleikbaar om meer hoekies ens te gee wat op die rots kan traksie kry. Ek persoonlik ry met Maxxi Bighorns en ry op enig opper vlak met hulle.

Banddruk gaan ook 'n groot verskil maak vir jou.

Die hardste band wat ek van weet is die BF Goodrich wat dalk nie 'n slef opsie is op daai oppervlak nie. m2cw... :)
To God be the glory
Spikevz
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Tue Sep 02, 2008 11:38 am
Town: Rustenburg
Vehicle: Toyota Stout Hilux 4X4 1980, Hilux de lux 1974 rw, Corolla
Real Name: Pieter Van Zyl
Location: Rustenburg, South Africa

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by Spikevz »

Dankie. sal dit difnitief in gedagte hou. Dink jou die sierra 3l V6 sal koud bly in die Karoo? Die naaste dorp is so 40Km weg en dis Sudderland. Weet nie eens of hulle sal spares he nie. Is gelukig algemene motor. Wil met passie terug nie Toyota motor to beweeg. Het met Hein hier onder my nou die dag vinnig kennis gemaak en wil hom ook weer gaan sien. Jy ken hom sekker as blom.
Toyota Stout Hilux 4X4 Driver
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by CasKru »

Al wat ek al van Ford motors gehoor het is hulle like om warm te word. Veel meer kan ek nie se nie want ek het 'n 22R wat nooi warm word nie :)
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by ThysdJ »

Nee wat Cassie, Fordjies word nie sommer warm nie.... Pieter, al wat jy aan die V6 moet doen is om vir hom 'n lekker BMW 328 radiator op te sit met electrics fanse, (hulle pas mooi) en agter die bonnet 5 mm te lig sodat die warm lug daar kan uittrek, terwyl jy crawl. Ek het daai roete gestap vir 2 jaar lank, en nooit 'n sweempie van 'n probleempie opgetel nie. Niooit warmte gekry nie en nooit olie gelek nie... :shock: :twisted: :twisted: :twisted:

As jy sulke skerp rotse en leiklip ry moet jy nie te pap afblaas nie, want dan steek die klippe die sidewalls vol gatte. Enige band met lekker stewige loopvlak sal werk. 8) :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by BenHur »

Pieter

Jou bakkie lyk nes my Limey (groen bakkie in my signature). Maar myne is net 'n gewone Hilux 4x4 (1982 model) nie 'n Stout nie. So ver ek weet was die Stout in Suid Africa die effens ouer modelle gewees, nie seker of hulle ooit as 4x4 uitgekom het nie :?
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by BenHur »

O ja bly om te sien hoe mooi die dame lyk na jy haar onder hande gehad het, ek dink nog steeds hierdie shape is van die mooistes ooit as hulle bietjie ge-custom word.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by legend35 »

Ek stem nogal saam met jou Bennie.Dit is hoe ek Hilux leer ken het.My droom toe ek n laaitie was. :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by blom »

Nadat my hilux afgesterf het het ek en Ciska vir so hiluxie gesoek om ons nuwe fighting machine van te bou :mrgreen:
wel toe kom die landrover boddy oor my stoep en ek bou toe maar vir Boesman
:twisted:
Grensvegter van LANDROVIA
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by BenHur »

Hein

Dink jy nie jy was nou lank genoeg gesidetrack met daai pommie stront nie? Tyd laat Blommie weer 'n decent 4x4 kry wat dink julle ouens hier?
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by blom »

:mrgreen:
Ag wat ou Bennie ek laaik dit noggal as die manne my effe vet gee oor die ou Landie
Veral as ek daar opdaag en die kerels sien die ou series 3 landrovertjie ag vooitog shame
maar pa as ons eer gestart het en beter nog gear gekry het dan spat die dinges
:mrgreen: :mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
Spikevz
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Tue Sep 02, 2008 11:38 am
Town: Rustenburg
Vehicle: Toyota Stout Hilux 4X4 1980, Hilux de lux 1974 rw, Corolla
Real Name: Pieter Van Zyl
Location: Rustenburg, South Africa

Re: Gee raad vir beste resultate asb.

Post by Spikevz »

Ek het ook ma klein landie
Image
Last edited by Spikevz on Tue Sep 23, 2008 12:20 am, edited 1 time in total.
Toyota Stout Hilux 4X4 Driver
Image
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”