Versekering waardasie
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Versekering waardasie
Ek kyk na nuwe versekering. Ek moet my bakkie vir n waardasie vat omdat hy so our is. Waar doen mens so iets?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Versekering waardasie
Skynbaar kan n handelaar so n dokument vir jou uitreik.
Dink ook oor die "voertuig" waarde EN die waarde van die "ekstras", hier praat ek van die canopy, yskas, tweede battery ens ens ....
Ek moes laas n waardasie dokument kry van n "fitment centre" vir die waarde van die ekstras op my 4x4. Dit is gespesifiseer en ek het n paar rand per maan ekstra betaal vir die dekking. Eintlik baie min gewees vir die ekstra dekking