Page 1 of 1

sfa to ifs steering box

Posted: Thu Jul 14, 2016 6:26 pm
by hansman
Dag Hilux manne
n Saak wat baie bespreek is en tog sit ek met n broek vol planne en baie vra My "power steering box sfa" het gees gegee ek wil "ifs box" gebruik Weet nie hoe :1 ek die box moet vasbout nie 2 waar moet ek die box moet sit nie (kan ek selfde plek as die ou box gegbruik) sal graag wil 3 wat het ek nog nodig enwaar kan ek dit in RSA kry? Alle raad en fotos SAL waardeer word
Hansman&Vaaltyn
hansprinsloo@yahoo.co.uk tel:0822677733
NS baie dankie verskaffer van onderdele se besondehede asb

Re: sfa to ifs steering box

Posted: Thu Jul 14, 2016 7:22 pm
by Mud Dog
IFS steering box op dieselfde plek as die ou ene, maar jy sal moet 'cross-over steering' daarmee doen (baie beter - geen meer 'bump-steer' nie). Die SFA is 'n "push-pull" box wat op 'n vertical plane werk, terwyl die IFS op 'n 'horizontal plane' werk.

Steering arms sal vervang moet word (as jy die 'Hi-steer' roete gaan), asook 'n nuwe draglink - die ou tie-rod sal jy kan modify.

Die 'hi-steer' pic is die IFS box op die linker kant vir 'n oorseese LHD SFA.
x-over hi-steer.jpg
x-over_small.jpg
x-over_small.jpg (5.15 KiB) Viewed 1863 times

Re: sfa to ifs steering box

Posted: Fri Jul 15, 2016 7:16 am
by Bliksempie
Hans,

Het jy al West Powersteering in Moot Straat, Hermanstad probeer? Ek het my ou SFA steeringbox omgeruil by hulle vir 'n Recon een. Daai ouens is redelik goed met hulle diens.

Tel: 012 379 0204

http://www.powersteering.co.za/contact/ ... eering.asp" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: sfa to ifs steering box

Posted: Fri Jul 15, 2016 2:24 pm
by hansman
DAG SE
EK MAAK SO EN WAARDEER DIE VINNIGE TERGVOER
HANSMAN&VAALTYN