Page 1 of 1

front vibration on sfa

Posted: Mon Dec 05, 2016 9:04 pm
by Jacques.PE
Hello almal enige raad vir my sukkel met n vibrasie op my 1994 2.4d 4x4 single cab. Het onlangs net van nerens gekom. Het al propshaft laat oordoen al my hangers replace en nuwe poly bushess. Laasweek 4 rancho shocks ingesit en nuwe Gabriel steering damper. Enige Raad sal waardeer word. Of iemand in die Port Elizabeth area wat Hilux sfa goed ken.

dankie jacques

Re: front vibration on sfa

Posted: Tue Dec 06, 2016 6:24 am
by Mud Dog
Probeer die agterste wiele na voor te ruil om te sien of daar 'n verandering is. Wiel balansering wat uit is kan miskien die rede wees. Voel jy dit in die stuur?

As jy in H2 ry en die hubs nie gesluit is nie, dan behoort die voorste prop-shaft / diff / side shafts nie te draai nie, en die vibrasie moet met die wiele of wheel bearings wees.

As dit enigiets met die enjin / pulleys / fan-belts / alternator / power steering pump / air-con compressor / tensioner pulley is, dan sal die vibrasie daar wees as jy stil staan.

Re: front vibration on sfa

Posted: Tue Dec 06, 2016 7:29 am
by Jacques.PE
Dankie vir die terugvoering Mud Dog sal dit vandag probeer en kyk wat maak hy.

Dankie