RE: Centre console - SFA

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
TommyHilux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Fri Jan 13, 2017 10:55 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 1990 Toyota Hilux 2.4 diesel 4x4
Real Name: Tommy

Sun Jan 15, 2017 7:51 pm

Hi manne. Ek het onlangs vir my "SFA" 1990 Toyota Hilux gekoop. Ek bly in JHB en is op soek na n bruin "centre console" . Waar kan ek een koop ?




Sent from my SM-G900F using Tapatalk

dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 414
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Tue Jan 17, 2017 2:41 pm

Geluk met jou bakkie! Soek jy die console tussen die sitplekke? Die SFA's het nie met so iets uitgekom nie (behalwe die Limited). Jy sal by die scrapyard moet gaan soek vir iets uit ñ ander voertuig uit. Ek het juis nou vir my een gekry uit ñ Ford Ranger uit. Sterkte met die soektog!

TommyHilux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Fri Jan 13, 2017 10:55 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 1990 Toyota Hilux 2.4 diesel 4x4
Real Name: Tommy

Tue Jan 17, 2017 2:58 pm

Baie dankie. Yes. Ek soek een vir hom. Stuur vir my fotos wanneer hy in is. Watter jaar van ford het jy gevat?

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 414
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Thu Jan 19, 2017 8:33 pm

Die bakkie was baie gestrip, maar ek skat dit was omtrent ñ 2006 model. Ek sal definitief fotos opsit, want dit is nogal ñ netjiese console.

Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users