Page 1 of 1

Side shaft oil seals.

Posted: Mon Aug 21, 2017 11:31 am
by Vlak vark
Het iemand dalk die binne en buite daimeter of seel nommer van die seel wat op die voorste diff kom wat verhoed dat die olie nie by die side shaft verby lek nie.


Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk


Re: Side shaft oil seals.

Posted: Mon Aug 21, 2017 2:21 pm
by Hilux Heap
Hi Nico,

Size van die seel: 44x33x8

Re: Side shaft oil seals.

Posted: Sat Aug 26, 2017 8:41 pm
by Vlak vark
Dankie ek het die seels gekry.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk