IFS Body lift
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
IFS Body lift
Okkie, jou bakkie het 33" bande op, moes jy jou body sny om dit op te kry?
Het jy die body gelig?
Hoeveel kan mens die IFS se torsion bars opdraai om hom te lig?

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: IFS Body lift
Hi PietPetoors
Ek het die bakkie so gekoop met die suspensie reeds so hoog en die 33"x12.5x15" GFGs op so ek weet nie presies waar en wie dit gedoen het nie en ook nie wat die maak is nie.Ek dink die suspensie is gedoen deur TJM/LASport ,een of ander Black Diamond of so verstaan.Die skok breker stel weet ek is Monroe en ek weet dat die bladveer pak agter ook nie standaard is nie
Die bakkie is baie hoog gelig so daar is nie aan die bakwerk gesny nie maar soms raak die voor wiel aan die side step as jy draai en die wiel kry n stamp van voor.Gemeet van die onderkant van die rim wat n 15" is tot by die onderkant van die fender is die hoogte so 860mm.Die hoogte is verkry met suspensie raise spacers voor en agter.Agter is daar n spacer van so om en by 200mm en dan het die bakkie n ander bladveer stel in.Voor het dit ook n spacer in waarmee die lower controle arm gesak is en n langer skok breeker ingesit is Ek kan nie vir jou se hoeveel die torsion baars gedraai is nie maar het al gehoor dat dit nie n goeie idee is om hulle te styf te draai nie omdat jy die kaans om hulle te breek vergroot.
Ek weet nie wat die hoogste is wat n mens kan gaan nie maar as ek nog moes gaan het ek n leer nodig gehaat om in te klim.Sal graag wil weet vir interesantheid wat die hoogste en wat die standaard hoogte is gemeet soos ek hier verduidelik het van die onedrkant van die rim tot in die onderkant van die fender.Ek sal so n paar fotos neem en vir jou stuur dan kan jy dit hier plaas
Soos ek gese het ek stuur fotos so gou ek kan dan plaas jy dit hier
Okkie

123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: IFS Body lift
Hi Okkie, dankie vir die fotos, ek sit hulle hieronder: Myne het 31" bande op 15" rims en hy meet 770mm van onder die rim tot onder die fender - voor. Op die fotos lyk die 33"s op jou bakkie glad nie so groot en buite vehoudings soos wat dit op sommige ander bakkies lyk nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Papa Joe
- High Range 4WD
- Posts: 91
- Joined: Tue Nov 13, 2007 11:23 pm
- Town: CT - North of the Boerewors curtain
- Vehicle: LEGEND 35 - 2004 2.7 D/C Hilux 4x4
- Real Name: Joe
- Location: Durbanville
- Contact:
Re: IFS Body lift
What a good looking rig !
Mmmmmmmmmmm . . .
High, high, high, ... Hilux
Mmmmmmmmmmm . . .
High, high, high, ... Hilux
44444-WP
Papa Joe
Papa Joe
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: IFS Body lift
Hi Papa Joe
Jou bakkie is net so nice,
Se my as jy meet van dieonder kant van die rim tot onder die fender ,hoe hoog is jou Rig ?En hoe het jy dit so hoog gelig
Okkie
Jou bakkie is net so nice,
Se my as jy meet van dieonder kant van die rim tot onder die fender ,hoe hoog is jou Rig ?En hoe het jy dit so hoog gelig
Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Papa Joe
- High Range 4WD
- Posts: 91
- Joined: Tue Nov 13, 2007 11:23 pm
- Town: CT - North of the Boerewors curtain
- Vehicle: LEGEND 35 - 2004 2.7 D/C Hilux 4x4
- Real Name: Joe
- Location: Durbanville
- Contact:
Re: IFS Body lift
Hi Okkie,
Unfortunately my truck is not here at the moment to measure. It is having a long range tank & dual battery system fitted
by Hein @ Burnco. She should be home by Friday. Will measure then ...
Re: Lift: She has a standard 4" lift, ProComp suspension fitted, and running 32" BFG mud's.
(Height here is enough to make Marilyn's "long skirt" into a mini-skirt. He, he, he Mmmmm)
Chat soon ...

"My girl" is back home so here goes w.r.t. the heights ...
Rear - 870mm
Front - 900mm
Cheers,
"My girl" is back home so here goes w.r.t. the heights ...
Rear - 870mm
Front - 900mm
Cheers,
44444-WP
Papa Joe
Papa Joe
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: IFS Body lift
Hi Papa Joe
Dit klink GR8 jy moet n pic of twee hier plaas en fotos van hoe jy die hoogte gekry het ,Lyk die suspensie die selfde as myne of is dit n ander tipe ens
nogmaals jou wiele lyk K.W.I..................Kwaai.
Okkie
Dit klink GR8 jy moet n pic of twee hier plaas en fotos van hoe jy die hoogte gekry het ,Lyk die suspensie die selfde as myne of is dit n ander tipe ens
nogmaals jou wiele lyk K.W.I..................Kwaai.
Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Papa Joe
- High Range 4WD
- Posts: 91
- Joined: Tue Nov 13, 2007 11:23 pm
- Town: CT - North of the Boerewors curtain
- Vehicle: LEGEND 35 - 2004 2.7 D/C Hilux 4x4
- Real Name: Joe
- Location: Durbanville
- Contact:
Re: IFS Body lift
Okkie,
Here goes nothing, .... taken @ 5MB, down to 1MB, then to 640x480 pixels.
I hope clarity is ok, otherwise send me a PM & I will send you SLIGHTLY larger pics.
(I could'nt register on Photobucket, as the username "Papa Joe" already exists ... *a*, there is ONLY ONE
Papa Joe, hulle mmmm...!
Marilyn, agreed, phew ... "NO!, please there can't be TWO of me. Heaven help us if there are !!!!")
Mooi en skoon nog! My "virgin" is amper reg om te gaan WERK ! (Ek kan nie glo sy is 'n 2004 model nie.)
2de tenk is nou in (en "re-routed" Powerflow), 2de battery is in, ... net recovery & hi-lift points nog die week.
Chat later, ...

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: IFS Body lift
Amazing how strong those Windhoek cans are, holding up your bakkie like that
Very impressive lift, Papa Joe! Did you extend the propshafts as well?
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Papa Joe
- High Range 4WD
- Posts: 91
- Joined: Tue Nov 13, 2007 11:23 pm
- Town: CT - North of the Boerewors curtain
- Vehicle: LEGEND 35 - 2004 2.7 D/C Hilux 4x4
- Real Name: Joe
- Location: Durbanville
- Contact:
Re: IFS Body lift
Hi Eric,
Apparently, propshaft extension or longer one's, not needed on this 4" conversion. (But it must be close to max the limit.)
The ouens in the US (ProComp), play with this stuff all day, hopefully they know what they are doing.
My mate, James, has now had his in/on for a few years & 190 000km later (bakkie milage, not suspension),
& lot's of articulation, appears to be okay.
Trust me, this forum will be the 2nd to know, once I start putting her thru' her paces. (I will be the first to know. Oooh *a*...)
Chat soon
Apparently, propshaft extension or longer one's, not needed on this 4" conversion. (But it must be close to max the limit.)
The ouens in the US (ProComp), play with this stuff all day, hopefully they know what they are doing.
My mate, James, has now had his in/on for a few years & 190 000km later (bakkie milage, not suspension),
& lot's of articulation, appears to be okay.
Trust me, this forum will be the 2nd to know, once I start putting her thru' her paces. (I will be the first to know. Oooh *a*...)
Chat soon
44444-WP
Papa Joe
Papa Joe
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: IFS Body lift
Although none of my vehicles have undergone a bodylift, they both have increased their ride height by approx 2" with the OME suspension fit. My IFS is still stock standard iro of the drive shafts, but the SFA has had the front one rebuilt, apparently it was close to its limit.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: IFS Body lift
Jip Papa Joe
Now that LOOKS GOOD....
Well looked after I'd say.
Dankie vir die pic's Het so pas iets gesien op die voor kant ,dink nie my suspensie het sulke "trailing rods "as ek so kan se soos die op jou "front detail 1 en 2" wys nie ,Gaan beslis so n plan maak ,Dit sal dalk die raak van die wiel teen die runner boards so bietjie help keer ((Ek dink so))
Chat weer
Okkie
Now that LOOKS GOOD....
Well looked after I'd say.
Dankie vir die pic's Het so pas iets gesien op die voor kant ,dink nie my suspensie het sulke "trailing rods "as ek so kan se soos die op jou "front detail 1 en 2" wys nie ,Gaan beslis so n plan maak ,Dit sal dalk die raak van die wiel teen die runner boards so bietjie help keer ((Ek dink so))
Chat weer
Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Papa Joe
- High Range 4WD
- Posts: 91
- Joined: Tue Nov 13, 2007 11:23 pm
- Town: CT - North of the Boerewors curtain
- Vehicle: LEGEND 35 - 2004 2.7 D/C Hilux 4x4
- Real Name: Joe
- Location: Durbanville
- Contact:
Re: IFS Body lift
Okkie, sure ... chat anytime !
Eric, re: Windhoek, I ALSO feel very very stroooong after 5 on them ...
then then then :arrow: ...