Body Lift

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Body Lift

Post by peetvdw »

Ek het 'n 50mm body lift op my hilux gedoen gister aand. :P

Baie min gehad om te verander, steering is op die limit en gelukkig het ek 'n lang range tank in so die fuel filler pas nogsteeds. Daar is ook 'n klein modification op die voorste bumper nodig. Behalwe vir die dingetjies is alles fine.

Volgende is front top balljoint spacers :D . Wil nie daarmee die bakkie hoor maak nie maar downward travel improve.
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Body Lift

Post by Hi-Hilux »

Baie nice, maar jy sal nog leer op die forum werk ons met fotos, baie fotos!! :-))
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Body Lift

Post by Mr_B »

I can only imagine how nice it looks... :twisted:
User avatar
Gunta
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1872
Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
Real Name: Mark
Location: Tofo mozambique.

Re: Body Lift

Post by Gunta »

Definitley more pics. I have a good imagination but pics make it easier.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: Body Lift

Post by witmamba »

Hi Peet
Ek het 'n kz en wil ook die bodylift doen. 'n Vriend kan dit vir my uit teflon uit maak maar ek moet eers weet: wat was die grootte van die gat in die spacer? is dit 16 op'n dubbelkajuit? en dan dink ek ook dit is dalk beter as ek my spacers so 45mm. maak(vir die steering) -of hoe?
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Body Lift

Post by Piesang »

Volgende is front top balljoint spacers . Wil nie daarmee die bakkie hoor maak nie maar downward travel improve.
Ek het my lux eers gelig met die tortionbarrs en het baie hard geloop, toe sit ek die spacers in en kon die tortions weer normaal laat stel en die hoogte het die selfde gebly. So jy gaan beslis hoogte kry met daai spacers.

As jy dit insit moet nie die arm sny om dit te laat in pas nie, met bietjie meer moeite krul eerder die lip wat in die pad is weg. dan behou jy die sterkte van die arm.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Body Lift

Post by Foksie »

Hallo, is daar dalk iewers fotos van die spacers.Wil dit graag op my KZ doen.
User avatar
Bundu
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Fri Oct 26, 2007 5:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2.7
Real Name: Leon Cahill

Re: Body Lift

Post by Bundu »

Hi,
Ek probeer nog steeds om lokaal die balljoint spacers te kry het n paar plekke op die net gekry om dit in te voer maar teen n stewige bedrag kan iemand dalk n plek voorstel waar ek dit kan kry.

Groete
Leon
MAXXIS BIGHORN 31' THAT GRIP LIKE A BULL
FRONT LOCKER LOCKRITE THAT WORKS LIKE THE BULLS FRONT PACK
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: Body Lift

Post by peetvdw »

Hi... was bietjie besig maar hier is meer info.

ek het die spacers uit 'n solid aluminium pyp laat sny. Hulle is almal 65mm in deursnee. Jy het 10 spacers nodig met 'n 10mm gat en twee met 'n 14mm gat. Ek het die washers wat op die standerd boute gebruik. Jy het ook boute nodig. Kan nou nie onthou hoe lank hulle moet wees nie... dink so 160mm

Ek het ook nog geen teken gesien van body cracks nie. Ek het ook nie my steering langer gemaak nie maar ek moet se hy is oop die limit.

Ek het 'n design gekry vir ball joint spacers maar dit nog nie laat sny nie. Wil dit laat doen saam met 'n front diff drop kit.

paar fotos...
030.JPG
030.JPG (109.54 KiB) Viewed 2849 times
023.JPG
023.JPG (102.43 KiB) Viewed 2849 times
019.JPG
019.JPG (95.28 KiB) Viewed 2849 times
011.JPG
011.JPG (87.92 KiB) Viewed 2849 times
009.JPG
009.JPG (89.33 KiB) Viewed 2849 times
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Body Lift

Post by Rebel 4x4 »

Baie Netjies!!!!
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Bundu
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Fri Oct 26, 2007 5:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2.7
Real Name: Leon Cahill

Re: Body Lift

Post by Bundu »

Peet, Daai lux van jou lyk netjies man. Watter size bande gebruik jy tans op die lux en het jy extended shackels op die rear. Jy moet my laat weet as jy daai ball joint spacers gaan laat maak sodat ek ook n bestelling kan plaas :stop:

Groete
Leon
MAXXIS BIGHORN 31' THAT GRIP LIKE A BULL
FRONT LOCKER LOCKRITE THAT WORKS LIKE THE BULLS FRONT PACK
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: Body Lift

Post by peetvdw »

ek sal almal laat weet. Maar ek moet nou eers 'n paar ander dinge aandag gee. Ek het tans 33" Hankook Muds op. Volgens my baie lekker bande, veral vir die prys.

:goodjob:
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: Body Lift

Post by SKRIK NIKS »

die boddy lift lyk goed!!
wat se rims is daai,8j of 10j's :think:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: Body Lift

Post by peetvdw »

Thanks, die rims is 10j's :razz:
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”