Op Soek Na Ou Agter diff

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Op Soek Na Ou Agter diff

Post by Piesang »

Ek speel met die gedagte van 'n verandering wat ek aan die 2.7 se agter diff wil doen. As dit werk wil ek die selfe voor doen en dit sal ook op die SFA gedoen kan word.

As iemand weet waar ek 'n ou agter diff sonder die ratte maar virkieslik met die sideshafts nog in plek (hul hoe nie in werkinde toestand te wees) goedkoop in die hande kan kry. Geld is min so kan nie te duur betaal vir die diff om iets te doen wat dalk nie gaan werk of te deur gaan kos om te laat werk.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
NicoP
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 357
Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
Real Name: Nico
Contact:

Re: Op Soek Na Ou Agter diff

Post by NicoP »

Ek het n 2006 agter diff as jy belang stel. Al verskil is hy is 50mm breer as die 2000 model en handbriek kabel verskil. verder is dit die selfde diff. Hy is kompleet behalwe vir die centre portion wat stukkend is(crown wheel and pinion) as jy belang stel R4000
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Op Soek Na Ou Agter diff

Post by Bushwacker »

Ek het n 1986 agter diff as jy belang stel.Hy is kompleet behalwe vir die crown wheel and pinion. R1000.00 + transport :thumbup:
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Op Soek Na Ou Agter diff

Post by Piesang »

Bushwacker wrote:Ek het n 1986 agter diff as jy belang stel.Hy is kompleet behalwe vir die crown wheel and pinion. R1000.00 + transport :thumbup:
Dankie, maar hy gaan nie werk ip my Lux nie.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Op Soek Na Ou Agter diff

Post by Bushwacker »

Jammer daarvoor. Wat beplan jy.....
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Op Soek Na Ou Agter diff

Post by Piesang »

Bushwacker wrote:Jammer daarvoor. Wat beplan jy.....
Ek werk op papier aan 'n projek waar ek die diff meer grondvry hoogte kan gee, maar op papier lyk als mos of dit gaan werk.

So dis 'n waagstuk, want om die ombouing te doen het ek 'n ou diff en geld nodig, en op die omblik het ek nie een van die twee nie en wil nie graag dit laat verby gaan nie.

Gehoop iemand het dalk iewers een wat in sy pad lê.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Op Soek Na Ou Agter diff

Post by Hi-Hilux »

Klink interesant...
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Op Soek Na Ou Agter diff

Post by Piesang »

hi-hilux wrote:Klink interesant...
Gee my kans ek gaan dit nog doen, dit sal kom...
Rome is nie in eendag gebou nie. (dis as die mens dit op sy eie probeer doen)
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”