4x2 "raised body" na 4x4

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

Hallo al my Hilux friende

Ek het 'n 1999 hilux 2700i "raised body" en my pa het 'n 1999 hilux 2700i 4x4 (wat al 320 000 km op het, nog nie aan gewerk behalwe nuwe starter en clutch) hulle is baie betroubare bakkies! (want dit is mos 'n TOYOTA)

TIP aan al die 2700i eienaars en ek glo aan die ander hilux'se ook, wat kla dat hulle 2700i's so bietjie dors is: ons het drie 2700i, ons het al drie 2700i se "spycers" of die stuk pyp tussen die "air filter box en die body" uit gehaal en die bakkies is bietjie ligter op die sous en hulle trek ook bietjie beter, pasop net vir te diep water ry![/color]
Ek wou al vier jaar gelede my "raised body" ombou na 'n 4x4 maar het my amper dood geskrik toe ek by Toyota hoor wat al die nuwe parte my gaan kos (+ - R72 000)

Ek het nou besluit ek gaan dit doen, maar met goeie gebruikte parte.

Die totale ombouing gaan my nou + - R18 000 kos en ek dink dis verseker die moeite werd.

As jy hierdie ombouing doen hoef jy nie die agterste "diff" te vervang nie, want die 2700i 4x4 en die "raised body" se "diff's het al twee 'n ratio van 4.556

Ek het nou al die vlg parte:
voorste propshaft
4x4 ratkas "mounting"
engine x-member wat die diff "mounting" het (4x4 tipe)
ratkas "gear" boots

Ek kort nog:
voledige 4x4 ratkas met sy "transfer case"
voledige voorste "diff"

Die "raised body" het ook 'n langer agterste propshaft as die 4x4, omdat die 4x4 se ratkas langer is.

Kan die manne my ASB meer raad en tips gee oor die ombouing en watter parte ek ook nog gaan benodig ??

:lol: :lol: :lol:

Hilux groete
Werner
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by 3RZ »

User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Andries »

Hi Werner

Jy kan 'n volledige voor suspensie in Queenstown, Oos-Kaap kry by Auto Enterprises, 045 838 1480. Eienaar se naam is Henk. 3 weke gelede het ek een gekoop vir R 3 000. Hy is N1 4x4 se verskaffer.
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

Andries wrote:Hi Werner

Jy kan 'n volledige voor suspensie in Queenstown, Oos-Kaap kry by Auto Enterprises, 045 838 1480. Eienaar se naam is Henk. 3 weke gelede het ek een gekoop vir R 3 000. Hy is N1 4x4 se verskaffer.
Baie dankie Andries ek gaan hom verseker 'n lui gee. Groete
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

3RZ wrote:Werner kyk hier viewtopic.php?f=16&t=1185
Dankie Willem, ek gaan bietjie loer. Groete
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Brutus »

Hi Werner sal jy asseblief laat weet wat die onderdele gaan kos, ek ry ook 'n 2000 Raised Body 2700i en sal ook graag die ombouing wil doen, ek is nie seker wat als benodig word nie en sal graag van jou wil leer, baie dankie.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by legend35 »

Haai Werner ,welkom by die forum.Ek is seker jy sal al die raad kry wat jy nodig het.En geniet die forum,dis iets besonders. :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

Brutus wrote:Hi Werner sal jy asseblief laat weet wat die onderdele gaan kos, ek ry ook 'n 2000 Raised Body 2700i en sal ook graag die ombouing wil doen, ek is nie seker wat als benodig word nie en sal graag van jou wil leer, baie dankie.
Hi Brutus

Voorste complete diff +- R3500
4x4 complete ratkas +-R8500
Voorste propshaft +- R850
ander klein goedjies so R1000
totale arbeid so R4000

Hoop dit gee jou 'n beter idee.

Groete
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

legend35 wrote:Haai Werner ,welkom by die forum.Ek is seker jy sal al die raad kry wat jy nodig het.En geniet die forum,dis iets besonders. :)
Dankie Johan, ek voel sommer tuis tussen die manne met die "REGTE" ry goed!

Groete
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Brutus »

Hi Werner,

Baie dankie vir al jou moeite ek wardeer dit baie, dit gaan goedkoper wees as om 'n 4x4 te gaan koop, is al die parte bekombaar by een verskaffer en waar is hulle gelee? Jy moet bietjie vir my 'n pic stuur van jou trokkie.
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Brutus »

Werner hiers 'n pic van Brutus.
Attachments
IMG_2233.7.jpg
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

Brutus wrote:Hi Werner,

Baie dankie vir al jou moeite ek wardeer dit baie, dit gaan goedkoper wees as om 'n 4x4 te gaan koop, is al die parte bekombaar by een verskaffer en waar is hulle gelee? Jy moet bietjie vir my 'n pic stuur van jou trokkie.
Hi Brutus, jou trokkie lyk mooi man! Hier is 'n klein foto van "bloubul" maar ek is 'n Cheetha hoor!!!

Groete
Werner
Attachments
Image(081).jpg
User avatar
Brutus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Sun Mar 09, 2008 1:02 pm
Town: Newcastle
Vehicle: Raider RB 2.7
Real Name: Piet Louwrens

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Brutus »

Wermos jou Bloubul lyk goed, nou moet jy nog net die regte span kies, jy is darem nie te ver uit nie daar is nog hoop vir jou. watse bande het jy op bloubul?
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Thabogrobler »

werner,

Praat met Hennie Koekemoer, 083 650 2345. hy het al baie bakkies so omgebou. As ek reg verstaan het, stuur N1 4x4 hul voertuie na hom vir ombouings...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

Brutus wrote:Wermos jou Bloubul lyk goed, nou moet jy nog net die regte span kies, jy is darem nie te ver uit nie daar is nog hoop vir jou. watse bande het jy op bloubul?
30x9.5 Yokohama Super Diggers v

Groete
:D
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

Thabogrobler wrote:werner,

Praat met Hennie Koekemoer, 083 650 2345. hy het al baie bakkies so omgebou. As ek reg verstaan het, stuur N1 4x4 hul voertuie na hom vir ombouings...
Hallo Thabo

Dankie baie ek gaan hom ook 'n lui gee

Groete
User avatar
Sakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
Real Name: Jacques Swanepoel

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Sakkie »

Werner

Laat weet ons asb as jy die ombouing gedoen het, ek wil dieselfde doen met my 2000 2.7, maar my tegniese kennis is maar suspect. Ek sal graag wil kom kyk as jy klaar is, ook sommer terwyl jy besig is as jy nie omgee nie.
Ek het op my 2.7 die exhaust vergroot van n 52 na n 57 inch pyp. Die lux trek baie beter en my petrolverbruik is op van 8.2km/l na omtrent 9.5km/l so teen 130km/h op die highway. Die manne wat weet noem dat die 2.7 kompressie in die exhaust opbou wat hom smoor op die 52 pyp. het my net by die R900 gekos.

Ek het dit in Pta laat doen en sommer ook n dyno, nou hardloop daai hilux lekker.

Jacques
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

Sakkie wrote:Werner

Laat weet ons asb as jy die ombouing gedoen het, ek wil dieselfde doen met my 2000 2.7, maar my tegniese kennis is maar suspect. Ek sal graag wil kom kyk as jy klaar is, ook sommer terwyl jy besig is as jy nie omgee nie.
Ek het op my 2.7 die exhaust vergroot van n 52 na n 57 inch pyp. Die lux trek baie beter en my petrolverbruik is op van 8.2km/l na omtrent 9.5km/l so teen 130km/h op die highway. Die manne wat weet noem dat die 2.7 kompressie in die exhaust opbou wat hom smoor op die 52 pyp. het my net by die R900 gekos.

Ek het dit in Pta laat doen en sommer ook n dyno, nou hardloop daai hilux lekker.

Jacques
Jy is welkom, maar ek spook nog om al die parte in die hande te kry.

Groete
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Hoppy »

Ek is besig om my KZTE 2x4 om te bou na 4x4, het al my voorste "hubs" en aste gefit, begin die week met my diff ombouing, ek het al te veel gebreekte ratte van die standaard voorste "diff" vervang, so ek gaan die middelste gedeelte van n agteras gebruik met n locker en hom voor monteer, daar is nog n paar haakplekkies, maar ek hoop om dit die week uit te sort, sal laat weet hoe dit werk.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Sakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
Real Name: Jacques Swanepoel

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by Sakkie »

Dankie, dit sal nice wees as jy ons kan vertel van die proses. Weer net n stupid vraag, hoe verskil die ombouing van die KZTE met die van die 2.7. Ek weet die ratkas verskil, maar is die diffs en die res dieselfde.
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 "raised body" na 4x4

Post by WerMos »

Sakkie wrote:Dankie, dit sal nice wees as jy ons kan vertel van die proses. Weer net n stupid vraag, hoe verskil die ombouing van die KZTE met die van die 2.7. Ek weet die ratkas verskil, maar is die diffs en die res dieselfde.
Nee Sakkie die 2.7 se diff ratios is 4.556 dit verskil van die van die KZ ek dink die KZ is 3.7 of so iets.

Groete
Werner
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”