Sparewheel Swing Arm - Part 1

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by Bushwacker »

Sparewheel Swing Arm
Attachments
Golf rear stub axle
Golf rear stub axle
Cut out for 8mm base plate
Cut out for 8mm base plate
Sparewheel Bracket 007a.jpg
Sparewheel Bracket 009a.jpg
Sparewheel Bracket 013a.jpg
Sparewheel Bracket 016a.jpg
Sparewheel Bracket 018a.jpg
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by pietpetoors »

Het jy daardie assie laat maak of is dit iets wat mens kan koop?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by ToyX4 »

Piet Bushwacker.
Wil jy nie vir ons so kort beskrywing gee van hoe om die swing arm te maak nie, asseblief man.
Ek wil graag so iets op my bakkie sit, maar is nie te slim as dit by sulke goed kom nie.

Dankie
ImageImage
Image
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by Bushwacker »

pietpetoors wrote:Het jy daardie assie laat maak of is dit iets wat mens kan koop?
Pieter die assie is 'n " rear stub axle " vir 'n golf met sy bearings, die sleeve het ek self gedraai op die draaibank,
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by BenHur »

Riaan

As jy nie self kon uitfigure hoe om dit te bou nie sal ek aanraai jy gaan maar eerder Megaworld to en koop ene :wink:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by ToyX4 »

BenHurBul wrote:Riaan

As jy nie self kon uitfigure hoe om dit te bou nie sal ek aanraai jy gaan maar eerder Megaworld to en koop ene :wink:
Jys vriendelik Bennie. Is dit omdat jou span ALWEER verloor het?
Ek dog ek vra maar net, maar ek sal die foto's print en dit byderhand hou as ek een maak :mrgreen:
ImageImage
Image
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by Bushwacker »

ToyX4 wrote:

Riaan ek sal more gou aan jou verduidelik, tensy jy ook R6000.00 het om te mors.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by Niel »

Piet, as jy nie omgee nie verduidelik sommer hier op die site dan hel ons ander janne ook n plan om vanaf te werk :D
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by Bushwacker »

Knyp twee ysters vas tussen jou bene......
Nee dis reg, more is nog 'n dag want dit gaan 'n rukkie vat.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by ToyX4 »

Dankie Piet. Ek het nie R6000 vir so iets nie. Maar kan ook nie altyd sulke slim planne soos die uitdink nie.

:mrgreen:
ImageImage
Image
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by Bushwacker »

Ek en Brutus help graag, dis rerig nie ingewikkeld nie, ons sal stap vir stap verduidelik.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by BenHur »

Riaan

Ek het nie gemeen om mislik te wees nie, maar wees net versigtig, as jy nie baie vertroud is met die tipe van goete soos Piet nie, kan so 'n jobbie maklik in 'n gemors ontaard. As jou welds soos hoenner mis lyk gaan dit nie die ma se stain kan hanteer en die gewig van die wiel dra nie. Ek het ook al gesien hoe ouens (wie ek gedink het hulle kan maar sulke goed bou), se sparewiel carriers die gees gegee het onder spanning veral in die veld as jy 4x4 en dan groot skade aan die bakwerk aanrig. :wink: :wink:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by pietpetoors »

Stem saam met Benjamin. Vibrasie is 'n mislikke ding. Piet as daar en stukkie kommentaar is wat ek oor jou arm het is dat ek persoonlik sommer nog 4 boutjies ook deur daardie assie se gate sou druk. 'n Vasgeboute ding is meer bestand teen vibrasies as 'n gesweisde een en daardie spaarwiel is swaar. My 2 sent is om dit te gebruik net soos dit is, sit net boutjies by vir daardie ekstra veiligheid.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by Bushwacker »

Jy het my oortuig, dankie ek sal so maak.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by ToyX4 »

BenHurBul wrote:Riaan

Ek het nie gemeen om mislik te wees nie, maar wees net versigtig, as jy nie baie vertroud is met die tipe van goete soos Piet nie, kan so 'n jobbie maklik in 'n gemors ontaard. As jou welds soos hoenner mis lyk gaan dit nie die ma se stain kan hanteer en die gewig van die wiel dra nie. Ek het ook al gesien hoe ouens (wie ek gedink het hulle kan maar sulke goed bou), se sparewiel carriers die gees gegee het onder spanning veral in die veld as jy 4x4 en dan groot skade aan die bakwerk aanrig. :wink: :wink:
Ek weet jyt dit goed bedoel. Ek terg ook mos maar terug :mrgreen:
Ek kan weld, maar ek het n man wat vir my werk wat BAIE beter as ek weld, so hy sal daai deel doen.

Ek soek maar net meer detail oor daai stub axle en sleeve storie. Ek neem aan die sleeve kom oor die as?
ImageImage
Image
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by Bushwacker »

Riaan ja die sleeve is gemasjieneer om die wheelbearins te vat en oor die stub axle te pas. Die sleeve is 'n 60mm diameter pyp met 'n 20mm want. dis alles op die draaibank gemaak.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by ToyX4 »

Gaaf, dankie Piet.

Ek het nie PART 2 gesien nie, het nou daai foto's ook gekyk, ek glo ek sal hom nou kan bou.
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by BenHur »

Nee man Riaan ek dog julle hoener boere weld soos kuiken poefies :shock: :shock:
anthonyhugo
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Sun Nov 29, 2009 6:33 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: 2003 KZ-TE 4x4 D/C
Real Name: Anthony

Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1

Post by anthonyhugo »

hi daar, baie netjiese werk!!!

wil net graag weet, het die gewig van die spare wheel nie probleme veroorsaak met daai bumper nie?

rede hoekom ek vra, ek wil dieselfde met my kz doen (ek het dieselfde bumper ook), maar die ou wat die swys werk etc doen reken dit sal nie werk nie want my spare wheel gaan te swaar wees vir daai bumper??

hy reken die swing arm moet aan die body support word ook?

baie dankie
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”