Page 1 of 1

3RZ turbo

Posted: Tue Jan 17, 2012 12:00 pm
by Jxjdm
Seeing that i own a tuning workshop, and do this on a daily basis........... i have decided to turbo charge my newly acquired Lux...
I don't want peak HP as u all most probably now think, but rather want to focus on low to midrange torque (just what these little gems need!)
I have been doing some research the last few weeks, and have decided to do a direct bolt on kit for now on the std motor.

Kit pieces will include:
. T3/T4 AR50(cold) AR63(hot) stg 5 wheel
. Custom made exhaust manifold
. Turbonetics wastegate and recirculating dump valve.
. Custom made exhaust system
. Bosch injectors
. 2Jz map sensor
. Uni-Q+ chip & boost module Retains factory ecu for A/C, idle control, knock control, wasted spark etc
. Walbro 255 fuel pump
. Front mount intercooler
. SS boost piping
. Sealed cold air induction.

Gear ratio's seem to be spot on with the 31's as well.... but will have to see if the clutch will hold. :problem:
Boost pressure at 0.5 bar should nett a power figure around 150kw/380nm (odd) at the wheels on the std internal motor.
Speccing the turbo kit to be on boost around 2000rpm already!

Wat dink julle manne hiervan? My gat begin nou lekker jeuk om te begin!
die pic wys basies wat ek wil he...

Re: 3RZ turbo

Posted: Tue Jan 17, 2012 12:28 pm
by Johannes van die See
Jy het duidelik meer kennis as ek en as ek n dom vraag vra se maar, maar soos ek verstaan is dit beter om n supercharger te fit
vir ons "4x4 low down torque" vereistes, nie waar nie?

Onlangse inligting wat ek op gelees het is dat as jy n standaard "bolt on" Alpine Development Supercharger fit wat boost teen 0.5 bar
kry jy min of meer n 40% verbetering op performance.
So van standaard 112Kw kan jy jy krag lewering op stoot tot tussen 150Kw en 180Kw, die manne speel so tussen 0.5bar en 0.8bar.

Soos ek kan aflei is n supercharger beter vir wat 4x4 manne benodig maar veel duurder as n turbo, wat is jou rede vir n turbo conversion?

Re: 3RZ turbo

Posted: Tue Jan 17, 2012 12:51 pm
by Jxjdm
Ek hoor jou Johan, en stem saam..... maar die superchargers is beter vir julle manne by die see... ons hier in JHB op 5500ft sukkel met die Superchargers. Meeste van die " bekostigbare" superchargers is n "roots' tipe design, en word nogal erg deur ons altitude beinvloed. Van die goed wat ek voorheen op platkarre gesit het, en wat die vervaardigers claim is gestel op 0.6bar, eindig op met 0.3 bar hier op ons altitude, as ons gelukkig is! Dan moet extra geldjies nog spandeer word op overdrive pulley kits ens, wat op die einde van die dag die blower spoed opstoot na naby sy veilige werks verrigting limiet! Dryf bande begin dan ook gly. Super chargers is ook moeilik om af te koel ( intercooling) agv hulle natuurlike neiging om hitte te bou waneer die druk proses aan die gang is. (n lug kompressor is n goeie voorbeeld). Sommige kits kom met "charge coolers" wat tussen die charger en cyl head pas, maar dis dan nog extra water en pompe en goete om net die lug weer af te koel wat die charger warm gemaak het. Die Charge coolers is ook dan nie so effektief soos n intercooler wat in n vars en koeler stroom gemonteer is nie. Hoe kouer die lug stroom wat in die motor in geforseer word, hoe meer lug kan jy in laai, beter ontbranding en minder kans vir detonasie in warm lug omstandighede.
Turbo's is ligter en meer effektief (solank hy reg beplan word vir sy doel), die lugstroom kan maklik verkoel word (intercooling), en gebruik geen enjin krag om hom te laat "werk" nie, anders as Superchargers. Die enigste groot nadeel van turbo's is HITTE onder die enjin kap....... maar daar is ook raad en kure wat dit kan help beperk...

Re: 3RZ turbo

Posted: Tue Jan 17, 2012 1:13 pm
by Johannes van die See
Nee okay en sien jou punt, ek stel noggal baie belang in die supercharger rigting maar kyk die boom eers mooi onder die kat se gat uit.
Sterkte met jou turbo conversion, glo jy sal n lekker setup he, :thumbup:

Re: 3RZ turbo

Posted: Tue Jan 17, 2012 1:48 pm
by Jxjdm
Dankie Johan.... as ek mag vra, wat is die prys op een van daai Charger kits, sonder instellasie, en wat word als ingesluit? N paar links in die regte rigting sal help dankie.

Re: 3RZ turbo

Posted: Tue Jan 17, 2012 3:42 pm
by Bazzer
http://www.alpine-developments.com/inde ... &Itemid=68" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: 3RZ turbo

Posted: Tue Jan 17, 2012 7:16 pm
by Johannes van die See
Jake

Alpine Developments is die enigste verskaffers in RSA, daar is twee takke in die land een in Natal en een in Gauteng ek dink.
Die pryse wat ek al op gespoor het beloop tussen so R14,000 twede hands as jy gelukkig is om n kit op te spoor tot R28,000 nuut geinstalleer.

Ek het ook gaan kyk na oorsee se verskaffers en volledige kits kan jou tot $3500 terug sit en dit is sonder invoer kostes en belasting.

http://www.lceperformance.com/Superchar ... 015190.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

http://www.alamomotorsports.com/alpine/ ... oyota.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: 3RZ turbo

Posted: Sat Jul 07, 2012 12:18 am
by Johannes van die See
Flip en toe verkoop ek n TRD Supercharger aan jou vir R6000, ek kan nou nog my eie gat skop.
Geniet jy hom nog Jake?

Re: 3RZ turbo

Posted: Sat Jul 07, 2012 1:27 pm
by Jxjdm
Hahaha...... ja nee, geen klagtes...

Re: 3RZ turbo

Posted: Sat Jul 07, 2012 2:17 pm
by Johannes van die See
Jy moet hom mooi oppas want ek sal een dag plan maak om op te ry sodat jy hom vir my kan installeer :thumbup:

Re: 3RZ turbo

Posted: Wed Aug 15, 2012 3:48 pm
by Llewellyn Edwards
Johannes van die See wrote:Jy moet hom mooi oppas want ek sal een dag plan maak om op te ry sodat jy hom vir my kan installeer :thumbup:
Kyk nou hoe maklik is die turbo conversion,Alles self gedoen en 160KW en 330NM.
Net een week se rond hardloop!!

Turbo conversion te koop ve 15k Het nuwe bakkie gekoop, alles in 100% kondisie, perfek vir sleep of speelding met 33 duim bande.
Bel my op 0833065458

Re: 3RZ turbo

Posted: Wed Aug 15, 2012 4:28 pm
by Johannes van die See
Jis Boom dis mooi gedoen, ek is seker hier gaan n paar manne wees wat nou erg jaloers gaan wees.

Jack, die charger wat jy nou op het kom van die bakkie af, kyk hoe spoggerig lyk hy nou met die turbo op.

Nice job Llewellen, ek gaan jou dophou, as jy oor 6 maande steeds tevrede is doen ek dit ook.
:thumbup:

Re: 3RZ turbo

Posted: Wed Aug 15, 2012 4:31 pm
by Mr_B
Llewellyn, those are excellent figures for 3RZ turbo! You're still some way from a std gen 1 Lexus V8 though...
In its standard, original trim with 10:1 compression, power output is 191 kW (256 hp), torque of 353 N·m (260 lb·ft).[1]
That's the 1989 spec, since then gen 2 and 3+ have pushed the power up to 216 kW (290 hp) and 407 N·m, and way over...

Other problem is you can't get the same V8 exhaust symphony! You are 100% correct though, for 15K it's an excellent mod, when compared to the V8's 50K+ conversion costs. I'm just not persuaded that a petrol turbo is best for an offroad vehicle, platkay yes, 4x4 maybe not...

Re: 3RZ turbo

Posted: Wed Aug 15, 2012 4:41 pm
by MOFASA
Looks gr8 :thumbup: :thumbup:

:think: maybe i must bring my 3c motor to you to tune it.....
What will you charge??

Re: 3RZ turbo

Posted: Wed Aug 15, 2012 6:26 pm
by Hoppy
Regtig mooi gedoen, hy het hom al vir my kom wys. As hy weer verby kom wil ek hom ry en voel hoe hy met die lexus vergelyk, ek dink dit gaan naby wees.

Re: 3RZ turbo

Posted: Wed Aug 15, 2012 7:56 pm
by LouisZ
Lyk goed!! Watter dikte pyp gebruik jy op die intake?

Re: 3RZ turbo

Posted: Mon Aug 20, 2012 7:17 pm
by Llewellyn Edwards
4x4megaworldpta wrote:Lyk goed!! Watter dikte pyp gebruik jy op die intake?
Dit is 50mm stainless, die outlet van die turbo is maar 50mm so dit help nie jy gaan groter nie.

Re: 3RZ turbo

Posted: Mon Aug 20, 2012 7:18 pm
by Llewellyn Edwards
4x4megaworldpta wrote:Lyk goed!! Watter dikte pyp gebruik jy op die intake?
Dit is 50mm stainless, die outlet van die turbo is maar 50mm so dit help nie jy gaan groter nie.
Hoppy wrote:Regtig mooi gedoen, hy het hom al vir my kom wys. As hy weer verby kom wil ek hom ry en voel hoe hy met die lexus vergelyk, ek dink dit gaan naby wees.

Re: 3RZ turbo

Posted: Mon Aug 20, 2012 7:39 pm
by Llewellyn Edwards
4x4megaworldpta wrote:Lyk goed!! Watter dikte pyp gebruik jy op die intake?
Dit is 50mm stainless, die outlet van die turbo is maar 50mm so dit help nie jy gaan groter nie.
Hoppy wrote:Regtig mooi gedoen, hy het hom al vir my kom wys. As hy weer verby kom wil ek hom ry en voel hoe hy met die lexus vergelyk, ek dink dit gaan naby wees.
Hoppy wrote:Regtig mooi gedoen, hy het hom al vir my kom wys. As hy weer verby kom wil ek hom ry en voel hoe hy met die lexus vergelyk, ek dink dit gaan naby wees.
Ja ek sal hom bring om te ry, ek het nou die oil catch opgesit en nou niks meer rook nie, haha dit was imbarresing. n hilux wat rook!!!
MOFASA wrote:Looks gr8 :thumbup: :thumbup:

:think: maybe i must bring my 3c motor to you to tune it.....
What will you charge??
Hell but i would have helped but i am to busy at work now. i had a gap and i took it and now its over and done
Mr_B wrote:Llewellyn, those are excellent figures for 3RZ turbo! You're still some way from a std gen 1 Lexus V8 though...
In its standard, original trim with 10:1 compression, power output is 191 kW (256 hp), torque of 353 N·m (260 lb·ft).[1]
That's the 1989 spec, since then gen 2 and 3+ have pushed the power up to 216 kW (290 hp) and 407 N·m, and way over...

Other problem is you can't get the same V8 exhaust symphony! You are 100% correct though, for 15K it's an excellent mod, when compared to the V8's 50K+ conversion costs. I'm just not persuaded that a petrol turbo is best for an offroad vehicle, platkay yes, 4x4 maybe not...
No that sound is non replacible from the V8. Must say that the turbo blow out the exhaust is also very impresive. In my previous SFA hilux i had an 3sgte 2.0L engine.It was perfect for 4x4 but had to let it go when financial level got tight.I get 280nm at 2500 rpm and 80kw,at 4000 i get 323nm & 140kw wich is more or les what i wanted towing my boat.
I was going to do an V8 but spoke to guys in our region about conversion and none of them actually claimed 180KW on the dyno around here,and also the deappreciation on the vechile is too much. I am very happy with this as when i came back from matroosberg on Sunday i hooked up with an 3.0D4D and V6 Fortuner that got left behind. Nevertheless i will still comment if my engine is going to hold all the pressure on 220k.....
I'll be posting if something goes wrong as i have only travelled 1250kms(Hard) now.
Cheers

Re: 3RZ turbo

Posted: Mon May 09, 2016 5:56 pm
by Chris Jordaan
Ek sien di is n ou post ma sal graag wil weet hu het di turbo gedoen en wat is gemiddelde brandstof verbruik.