DIY Day

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

DIY Day

Post by SWARTLUX »

So vandag het ek en pa brackets gemaak om my spotlights te mount het lekker dik flatbar gebruik wat op die chassis mount en ook op die nudge bar dit vervang die ou dun brackets wat oorspronklik op was,Ons het dit ook efens langer gemaak so die spotlights sit nou voor op die punt.Lyk nou bakgat en nou het my wa ordentlike ligte!

Ek het ook toe sommer besluit om die horlosie reg te maak wat ek perongeluk te hard hanter het toe ek hom wou instel wat toe agter die dash ingeval het so die is ook nou reg!

Volgende is om 2 switches te kry wat ek binne die bakkie wil sit een vir die spotlights en een vir my Hooter.Die wat by die voetsporeaand was sal seker my pa se Dukes of Hazzard hooter gehoor het,Nou ja ek sit ook so een in.

Ek kort nou net 2 van die Rocker switches switches,maar weet nie waar om te kry nie want Midas het nie en kan my ook nie in 'n rigting help om te kry nie.
Rocker switch.jpg
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: DIY Day

Post by OOOOMS »

Builders behoort dit te stock, anders eenige electrical supplier in jou area :thumbup: Hulle is so R20.00 elk
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

Dankie sal gou more gan kyk of ek kan kry,hopelik kry ek dit in die size wat die 2 housings is wat net onder die alarm sit pas,wil nie onnodige gate in die dash maak nie so wil so ver moontlik probeer oorspronklike gate gebruik.

Ander ding wat ek wil weet is moet spotlights op 'n apparte switch gekoppel wees en deur die brights werk of moet dit direk op die brights gekoppel word m.a.w as jy jou brights aansit moet die spots automaties aangan?
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: DIY Day

Post by OOOOMS »

As spasie 'n probleem is vra of kyk vir so 'n switch.
Toggle: http://www.electronics123.co.za/Main.as ... geNumber=1" onclick="window.open(this.href);return false;

Of kyk vir daai tiepe wat so deurskynend rooi is, kan nou nie een oppi web kry nie....
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

Mark ek weet presie hoe die deurskynend rooi een lyk waarvan jy praat ek hou meer van hulle as die toggle switches,die toggle switch lyk vir my bietjie commin en goedkoop so sal eerder vir die tipe gaan wat jy genoem het dit lyk net bietjie beter.
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: DIY Day

Post by OOOOMS »

SWARTLUX wrote:Mark ek weet presie hoe die deurskynend rooi een lyk waarvan jy praat ek hou meer van hulle as die toggle switches,die toggle switch lyk vir my bietjie commin en goedkoop so sal eerder vir die tipe gaan wat jy genoem het dit lyk net bietjie beter.
Stem! Netnou lyk Swartlux soos 'n Black Hawk se cock-pit...... :lol: :lol: :lol:

Ek dink hulle noem dit 'n oven switch?
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

OOOOMS wrote:

LOL nee kyk die toggle switches gan baie uit plek lyk en effens 'n seeroog wees.Ek het dit ge google onder rocker switch en dan gooi dit ook daai rooi een uit waarvan jy praat sie jy kry dit ook in blou deurskynend.

Sal dan een in elke kleur kry een vir die spots en een vir die hooter.

Sal more na werk gou by builders gan kyk of hulle so iets het.Was juis vandag by builders om spray vir die spotlight brackets te kry plaas het ek aan die switches gedink het :roll:
Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

Sien Communica verkoop die switches in verskillende sizes so kan dalk net een kry wat perfek pas http://www.communica.co.za/ProductListi ... r%20switch" onclick="window.open(this.href);return false;
Image
User avatar
Blackadder
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
Real Name: Thinus
Club VHF Licence: X82
Location: Centurion

Re: DIY Day

Post by Blackadder »

Ek het myne by Communica gekry

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk
Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

Blackadder wrote:Ek het myne by Communica gekry

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk
Wat het jy betaal as ek mag vra?Ek neem aan die kos nie veel nie?
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: DIY Day

Post by Mud Dog »

Die deurskynendes het gewoonlik 'n LED binne wat lig as die switch aan is. Dis nogal baie nuttig as die switch vir ligte gebruik word wat apart geskakel is ... dan kan jy sien dat hulle brand voordat jy uitklim en die voertuig verlaat. Dit sal vehoed dat jy terug kom na 'n pap battery op jou voortuig. Dit het met my een keer gebeur dat die agter spots per abuis aan geskakel was en ek het nie opgemerk nie, maar sedert ek 'n LED switch ingesit het, nie weer nie.

Die spots word met hul eie relays gewire sodat hulle saam met die brights brand. Jy kan natuurlik 'n 'cut-out' switch (toggle. rocker of wat ookal jy verkies) koppel wat jou sal toelaat om die spots af te skakel .... in daardie geval sou ek nie die switch se LED koppel nie, anders brand dit heeltyd. Daai switch sal jy tussen die 'trigger impulse' en die relay moet insit. Moet ook nie vergeet om 'n 'in-line' fuse op elke spot te sit nie.

;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

Sal so maak dankie :thumbup:
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: DIY Day

Post by CasKru »

SWARTLUX wrote:Mark ek weet presie hoe die deurskynend rooi een lyk waarvan jy praat ek hou meer van hulle as die toggle switches,die toggle switch lyk vir my bietjie commin en goedkoop so sal eerder vir die tipe gaan wat jy genoem het dit lyk net bietjie beter.
So wil jy vir my se my spot override switch en Idle control valve switches lyk commin?
To God be the glory

CasKru wrote:

:laugh2: Seker nou nie commin nie kon dit dalk anders gestel het maar dit lyk vir my effens goedkoop en ek weet hulle hou ook nie lank nie my pa het al 3 vervang waarop sy hooter gekoppel is.

Die Rocker switches lyk darm bietjie meer duursaam en of dit half factory fitted lyk.

Sorry as ek jou offend het ou maat maar elkeen se smaak verskil maar soms :lol:

SWARTLUX wrote:

Wat?! Nou is ek nog goedkoop ook daarby?! Moenie worry nie.. almal weet al lankal ek is commin :twisted:

:lmao: :lmao:
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: DIY Day

Post by OOOOMS »

Comman nou, ek het ook 'n comman switch.... :lol: :lol: :lol:
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

OOOOMS wrote:Comman nou, ek het ook 'n comman switch.... :lol: :lol: :lol:
Lyk my ek sal 'n commin switch moet insit anders gan ek uit wees! :lol: :lol:
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: DIY Day

Post by CasKru »

SWARTLUX wrote:
OOOOMS wrote:Comman nou, ek het ook 'n comman switch.... :lol: :lol: :lol:
Lyk my ek sal 'n commin switch moet insit anders gan ek uit wees! :lol: :lol:
If you can't beat them... join them
To God be the glory
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

CasKru wrote:
SWARTLUX wrote:
OOOOMS wrote:Comman nou, ek het ook 'n comman switch.... :lol: :lol: :lol:
Lyk my ek sal 'n commin switch moet insit anders gan ek uit wees! :lol: :lol:
If you can't beat them... join them
Ek het mos reeds ek ry nog 'n hilux ook! :thumbup:
Image
User avatar
Blackadder
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
Real Name: Thinus
Club VHF Licence: X82
Location: Centurion

Re: DIY Day

Post by Blackadder »

SWARTLUX wrote:
Blackadder wrote:Ek het myne by Communica gekry

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk
Wat het jy betaal as ek mag vra?Ek neem aan die kos nie veel nie?
Kan ongelukkig nie onthou nie, maar ek dink nie Mark is ver uit met sy R20.00 nie...
Image
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: DIY Day

Post by luckyhit »

Brian, jy kan by Electronics123 in Codonia laan bo Meyer str ook gaan kyk vir swithces en als!
http://www.electronics123.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
One Life! Live it!

Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: DIY Day

Post by SWARTLUX »

luckyhit wrote:Brian, jy kan by Electronics123 in Codonia laan bo Meyer str ook gaan kyk vir swithces en als!
http://www.electronics123.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Dankie :thumbup:
Image
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”