Page 1 of 1

2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Fri Feb 10, 2012 12:56 pm
by SWARTLUX
Manne ek sit en oorweeg om dalk voor ook 'n locker te install,watse opsies is daar om te oorweeg vir 'n locker vir voor in die IFS?

Pryse om te verwag?Ek sal graag ook iets electric soos die agter een wil instaleer.

Ek is nog nie van plan om dit te doen nie ek wil eers hoor wat die skade op my sak gaan wees dat ek weet hoe lank ek moet spaar. :lol:

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Sun Feb 12, 2012 3:59 pm
by louis fourie
Jis Brian, die ouens is maar traag om te antwoord :o . Ek sal ook graag wil weet.

2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Sun Feb 12, 2012 4:49 pm
by Rollercoaster639
Ek het die ARB front lockers in en nog nooit probleem gehad nie. As jy hulle insit moet jy in klein compressor insit maar dit is mos nie n probleem want jy gebruik dit ook om die wiele op te pomp.

Jy moet maar geduldig wees oor die naweeke vir n antwoord. Ek is seker die manne wat meer weet as ek sal wel antwoord.
As jy op die forum solank search sal jy heelwat inligting kry.

Is die die geld werd weet ek nie maar dis lekker. Front lockers werk baie goed, amper te goed.

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Mon Feb 13, 2012 12:36 pm
by SWARTLUX
Arb is so bietjie bo my vuurmaak plek,kan mens die gewone 2.7 electric locker modify om op die voorste diff te pas?

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Mon Feb 13, 2012 9:01 pm
by Tiger7
As ek 'n voorstel kan maak:

#1. Koop offroad bande ( BF MUD's)
Ordentlike offroad bande sal jou makliker uit die moeilikheid uit help as 'n locker voor.

#2. Suspension upgrade.
Beter approach , departure en brakeover angels.

#3. Replacement bullbar.

M2CW

'n e-locker vir my Hilux was laasjaar R15500.
2007 2.7VVT-I
Ek het Sportsvans gebel.

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Thu Mar 29, 2012 8:32 am
by BaasDean
Swartlux-- lockright lokka about R4500.00 full mechanical locker :thumbup:

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Tue Aug 14, 2012 3:33 pm
by 4x4Maniac
Dean,

Have you perhaps got details for local suppliers for the KZTE?

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Tue Aug 14, 2012 4:09 pm
by Johannes van die See
LockRite Auto Locker R4500
Detroid TrueTrack Geared Limited Slip Locker R6500
ARB Air Locker R18,000

Ek het die TrueTrack voor in my IFS en is baie gelukkig, teen R6500 vir die locker is dit goeie waarde vir geld.

As jy grooter wiele op sit soos 33" dan moet jy ook oorweeg om die 4.88 gear upgrade te doen.
Saam kan dit jou R20,000 kos sonder die wiele natuurlik.

TrueTrack R6500
Voor en Agter 4.88 Gears R8500
Dan moet jy al die bearings en seels vervang en saam met labour is dit maklik R20,000

Sit die TrueTrack locker teen R6500 in en hou by 32" wiele of kleiner dan het jy n super IFS.
Na super kom monster, :D: :D: :D:

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Tue Aug 14, 2012 4:24 pm
by 4x4Maniac
Johannes, enige kontak nommers vir suppliers? websites?

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Tue Aug 14, 2012 4:43 pm
by Mr_B
I agree with Johannes... try find a LSD... all the benefits of a full locker, minus the negative effects on the steering and handling.

I see Detroit make the Truetrac unit. I'm going to investigate this option. I've had a lockrite in the front diff on my previous bakkie, and while you get used to the understeer it's not lekker. A quality LSD is the way to go! Remember you've got an electric selectable locker at the rear already! For the type of 4x4ing we do a LSD is perfect, if you want to attempt serious competitions a full locker will be better.

A quote I found online:
For serious off-road performance, nothing compares with the combined effectiveness delivered by the Detroit Locker/Truetrac package. With a Locker installed in the rear axle, and a Truetrac up front, you'll experience unmatched spinout-free vehicle traction for maximum off-road excitement.
The rest of the article: http://www.northwestoffroad.com/parts/diff_detroit.php

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Tue Aug 14, 2012 7:53 pm
by Johannes van die See
4x4Maniac wrote:Johannes, enige kontak nommers vir suppliers? websites?
Pietpetoors can get you any locker or gear upgrade you need.
You can contact him directly on the forum or at 4x4Direct.

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Tue Aug 14, 2012 8:14 pm
by pietpetoors
Werner prysgewys is die detroit die beste opsie

Ek kan vir jou uitvind of daar voorraad is, ek voer daai nie self in nie, koop hulle van 'n ander invoerder af aan

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Tue Aug 14, 2012 9:22 pm
by 4x4Maniac
Dankie Pieter, ek vind maar net pryse ens uit, sal dit in gedagte hou en as ek reg is sal ek jou laat weet... Dink ook dalk die detroit locker sal die beste wees. Om dit met die ARB te vergelyk is soos om te shop vir n Ferarri met n Hilux budget. :mrgreen:

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

Posted: Fri Aug 17, 2012 12:18 pm
by LouisZ
Arb IFS front Locker, compressor & hose kit installed R16812.

Lsd good option if not used that much. Better grip tyres always makes a diffence.

Changing diff ratios for R20000 and then a Locker one can aswell fit a Arb from the beginning.