Anyone with experience of a chipped 2.7? Mine's a 2000 with aparently a C-tech chip and freeflow.
No improvement on fuel economy at all, and judging the power is difficult as my previous truck was the 4500 EFI.
There's definitely something to be said for upgrading instead of downgrading...
Chip on 2.7
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Chip on 2.7
I had one on Hound Dog, it really gave improved torque at low RPM but not much else. I threw it out because it also was detrimental to the idling, especially when the A/C was on. It also messed up my FM radio reception.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Chip on 2.7
See this link viewtopic.php?f=14&t=23191" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek het my 2.7 laat chip so paar jaar terug en dit was een groot gemors.
Ek het my 2.7 laat chip so paar jaar terug en dit was een groot gemors.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Chip on 2.7
Los eerder,jy gaan net jou geld mors
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- shaunmeizter
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jun 17, 2008 3:51 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: Toyota Hilux 2.4 DC & Fortuna 3D4D 4x4
- Real Name: Shaun
- Location: Bellville
Re: Chip on 2.7
Ek het ook n UniChip laat insit. Het toe na my laaste jaar voor chip se log books gaan kyk en my avr was 6.99km/l (best 7.54 worst 6.23). Het toe die selfde wiskunde na die cipping gedoen. Avr is nou 7.44km/l (best 8.34 worst 6.65). Ek het nou vir laaste 6maande net gehou by 3300revs en nooit oor 125km/h. Kry nou gemiddel 8.0km/l.
Ek dink nie die prys van chip en insit sal jy jou geld gou terug maak uit jou petrol bespaaring nie. Wat ek wel kan se is daar is krag verbetering. Was 101.5kW @4845rpm nou 115kW@4860rpm. Bakkie is na die chip baie meer responsive.

- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Chip on 2.7
Ek het my 2.7 gekoop klaar gechip. Sal graag wou uitvind hoe hy vergelyk, wat die extra krag betref, met 'n standaard 2.7.
Ek sou ook nie daai extra geld betaal het om hom te chip as hy nie gechip was nie.
Ek sou ook nie daai extra geld betaal het om hom te chip as hy nie gechip was nie.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Chip on 2.7
Lees gerus wat ek hier geplaas het
viewtopic.php?f=3&t=24984" onclick="window.open(this.href);return false;
Dalk hang dit af van die tiepe chip wat in gesit word of wat se gehalte werk of gemors ouens aan jaag wat dit doen. Weet net een ding na die diens wat ek van Kossie gekry het na hul my lux op gemors het met die insit van die chip sien hulle my nooit weer.
So as iemand dit oorweeg om te laat doen, doen eers goed jou huiswerk oor wie dit gaan doen en wat se chip hul gaan in sit. En die wat dit in het en jy kry gemiddeld meer as 7/7.5 k/l aanvaar dit is goed en moet nie daar aan peuter nie.