IFS Front Differential Drop

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Earlier this year I fitted extended shackles at the back and also these ball joint spacers in the front http://www.4x4direct.co.za/shop/index.p ... cts_id=234

now after reading op here http://www.4crawler.com/4x4/ForSale/DiffDrop.shtml

Im considering dropping the diff about 1inc to get the CV back to its original angles as I think my CVs are operating at near their maximum angles.

Now the question, I can get a kit from the US @ about $47.00 with shipping. Who has access to a machine shop to make two alu spacers for me? Im sure it will be much easier to machine it.
Attachments
This is the spacer kit that you can import
This is the spacer kit that you can import
DiffSpacer.jpg (52.86 KiB) Viewed 4573 times
This is the ball joint spacers
This is the ball joint spacers
balljoint-spacers.jpg (34.04 KiB) Viewed 4573 times
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

Maak dit self tjom!
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Thabogrobler »

Ek het 'n kit gesien wat die transfer en diff drop - ek dink dit was in aus gewees?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

IFS Front Differential Drop

Post by 4x4Maniac »

Kan jy sien dat die CV's strain het, want ek wil ook die spacer roete gaan, maar nie as dit beteken CV's gaan makliker breek nie.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Ek het die bakkie op gejack. met die voorste wiel wat op sy verste hang is ek bekommerd dat dit wel strain, so as jy die spacer in sit op die voorste diff om dit so 1inch te drop is hy weer terug na normaal.

Ek het n kontak vir 50mm alu round bar, sodra ek dit kry gaan ek dit sommer self maak. :thumbup:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

WayneSchalk wrote:Ek het die bakkie op gejack. met die voorste wiel wat op sy verste hang is ek bekommerd dat dit wel strain, so as jy die spacer in sit op die voorste diff om dit so 1inch te drop is hy weer terug na normaal.

Ek het n kontak vir 50mm alu round bar, sodra ek dit kry gaan ek dit sommer self maak. :thumbup:
Vat sommer orders vir die volledige stel met boude dan kan jy so jou geld op jou eie stel terug maak, :thumbup:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Danman »

Johannes van die See wrote:
WayneSchalk wrote:Ek het die bakkie op gejack. met die voorste wiel wat op sy verste hang is ek bekommerd dat dit wel strain, so as jy die spacer in sit op die voorste diff om dit so 1inch te drop is hy weer terug na normaal.

Ek het n kontak vir 50mm alu round bar, sodra ek dit kry gaan ek dit sommer self maak. :thumbup:
Vat sommer orders vir die volledige stel met boude dan kan jy so jou geld op jou eie stel terug maak, :thumbup:
:thumbup:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Johannes van die See wrote:
WayneSchalk wrote:Ek het die bakkie op gejack. met die voorste wiel wat op sy verste hang is ek bekommerd dat dit wel strain, so as jy die spacer in sit op die voorste diff om dit so 1inch te drop is hy weer terug na normaal.

Ek het n kontak vir 50mm alu round bar, sodra ek dit kry gaan ek dit sommer self maak. :thumbup:
Vat sommer orders vir die volledige stel met boude dan kan jy so jou geld op jou eie stel terug maak, :thumbup:
Wie sou nou almal belang stel in dit? :lol:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

Ekke!
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Nou maar goed, daan maak ek so, kyk wat het ek vandag gekry!

Weet jy wat size boutjie is nodig is dit n 10mm of 12mm gat?

Ek gaan my 2, 1 duim maak of daan 25mm

wil jy joune die selfde lengte he?
Attachments
2012-06-21 10.02.59.jpg
(45.17 KiB) Downloaded 963 times
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: IFS Front Differential Drop

Post by pietpetoors »

Nou toe, so maklik soos dit
Ek sal raai dit gaan 12mm wees, indien nie 14 nie. Maak dit maar 12, die dag as jy dit insit kan jy dit baie vinnig vergroot 14 toe as 12 te klein is, en 12 gaan ook werk vir 10, maar ek twyfel of hulle 'n 10mm bout op daai goed so gebruik
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

Maak myne die selfde lengte asb.
Thanks
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Johannes van die See wrote:Maak myne die selfde lengte asb.
Thanks

:thumbup: :thumbup:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Goed

my pa het hulle op die draaibank vandag so ek behoort hulle more te kry. :thumbup:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS Front Differential Drop

Post by GeorgeJvR »

Ek sien op my Diff waar julle die spacers wil in sit maar aan die voor kant bout die diff ook vas wat gemaak daar?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

GeorgeJvR wrote:Ek sien op my Diff waar julle die spacers wil in sit maar aan die voor kant bout die diff ook vas wat gemaak daar?
Niks hy bly net so, net die prop shaft se kant van die diff sak.
Dit kanseleer die angle op die CV's maar sit n ietwat van n angle op jou Universals, nie ernstig nie.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS Front Differential Drop

Post by GeorgeJvR »

Johannes van die See wrote:
GeorgeJvR wrote:Ek sien op my Diff waar julle die spacers wil in sit maar aan die voor kant bout die diff ook vas wat gemaak daar?
Niks hy bly net so, net die prop shaft se kant van die diff sak.
Dit kanseleer die angle op die CV's maar sit n ietwat van n angle op jou Universals, nie ernstig nie.

I Like!!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Hier is hy Johannes

Ons spacers is reg, ek sal dit Maandag vir jou kan stuur, PM maar net die address :thumbup:
Attachments
642.jpg
(42.17 KiB) Downloaded 905 times
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

WayneSchalk wrote:Hier is hy Johannes

Ons spacers is reg, ek sal dit Maandag vir jou kan stuur, PM maar net die address :thumbup:
Wow jy mors nie tyd nie, sal jou nou PM
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Piesang »

Tensy ek vekeerd gelees het is dit net van toemassing as jou 'n balljoint drop gedoen het van oor 2".

Ek het my balljoint spacers al so 45 000+ km terug gedoen en nog geen probleem.

Oja en volgens hulle is daar 'n stel van 1/2" boute wat saam gaan, dus 13mm gat in blok.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Piesang wrote:Tensy ek vekeerd gelees het is dit net van toemassing as jou 'n balljoint drop gedoen het van oor 2".

Ek het my balljoint spacers al so 45 000+ km terug gedoen en nog geen probleem.

Oja en volgens hulle is daar 'n stel van 1/2" boute wat saam gaan, dus 13mm gat in blok.
Die wat ek in het is 2" maar ek bekommer oor daai CV angle om rede ek die bakkie op gejack het soos op 4crawler verduidelik, en daan met die wiel op folle extensie en as die stuur na een kant gelock is is hy styf.

So ek doen maar, al wat dit tog doen is soos Johannes verduidelik het. :thumbup:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS Front Differential Drop

Post by GeorgeJvR »

Wayne

Laat weet asb. as daai spacers gefit is en wat die gat se dikte moet wees?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS Front Differential Drop

Post by GeorgeJvR »

Kan iemand vir my 'n foto wys van waar die Ball joint spacer gefit is? :beg:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

GeorgeJvR wrote:Kan iemand vir my 'n foto wys van waar die Ball joint spacer gefit is? :beg:
Die is nie myne nie, ek moed nog net langer boude kry
Attachments
DiffSpacer1t.jpg
DiffSpacer1t.jpg (6.18 KiB) Viewed 4385 times
DiffSpacer2t.jpg
DiffSpacer2t.jpg (6.1 KiB) Viewed 4385 times
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS Front Differential Drop

Post by GeorgeJvR »

Thanks Wane maar ek bedoel die Ball joint spacers
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

GeorgeJvR wrote:Thanks Wane maar ek bedoel die Ball joint spacers
Hier is hoe hulle lyk en waar hulle gaan :thumbup:
Attachments
BallJointSpacer02t.jpg
BallJointSpacer02t.jpg (28.04 KiB) Viewed 4336 times
IMG00340-20120116-1305.jpg
IMG00340-20120116-1305.jpg (33.9 KiB) Viewed 4336 times
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Piesang »

WayneSchalk wrote:
GeorgeJvR wrote:Thanks Wane maar ek bedoel die Ball joint spacers
Hier is hoe hulle lyk en waar hulle gaan :thumbup:
Wat en waarvoor is die link aan die linker kant van die laste foto?
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

Swaybar disconnect.
Meer artikilasie op die IFS as die swaybar ontkoppel is, so meer traksie, so beter 4x4 :thumbup:
Maklik om te installeer. Maar hulle is duur, R1200 vir so stel.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

Hier is n foto van myne.........

Image
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Piesang »

Dom vraag, maar maak dit hom nie meer onstabiel nie
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Gladnie my setup is die selfde as Johannes ek het ook di stabilizer diskonnects maar ek het gabriel safari hdp shocks

Sent from my GT-S5300 using Tapatalk 2
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

So I fitted the spacers, but I need to put a spacer in the swaybar also as the universal just touches it, so no 4x4 until that is done. Not a problem, I'll have a set made up.

Johannes I'll make a set for you too as you will most probably have the same problem.
Attachments
IfsDiffDrop03t.jpg
IfsDiffDrop03t.jpg (7.48 KiB) Viewed 3929 times
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

Piesang wrote:Dom vraag, maar maak dit hom nie meer onstabiel nie
Jip, op die oop pad om draaie, maar vir stadige offroad is dit nie n probleem nie.
WayneSchalk wrote:So I fitted the spacers, but I need to put a spacer in the swaybar also as the universal just touches it, so no 4x4 until that is done. Not a problem, I'll have a set made up.
Johannes I'll make a set for you too as you will most probably have the same problem.
Jis my maat nou voel ek al baie skuldig, jy bederf my baie, se asb wat ek vir jou kan doen om my waardering te bewys!
Last edited by Anonymous on Tue Jul 03, 2012 3:02 pm, edited 1 time in total.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Family_Dog »

Take him on a Sea Cruise... Image


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Johannes van die See »

Family_Dog wrote:Take him on a Sea Cruise... Image


-F_D
Hy sal n yster pens moet he want hier kots die manne hulle longe uit!
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Family_Dog »

Fire the Chef!! ;)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS Front Differential Drop

Post by GeorgeJvR »

enige update?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: IFS Front Differential Drop

Post by WayneSchalk »

Hi George

Ek is nou helemaal klaar met my suspension, soos ek vir Cassie vandag gese het, ek het net nog nie die kaans gehaad om dit off road te toets nie :acute:

Maar ek sal so paar fotos laai hoe dit nou lyk en hoopenlik sal ek gou kaans kry om te gaan speel :thumbup:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS Front Differential Drop

Post by GeorgeJvR »

Sal gaaf wees. ek wil myne doen voor 21 Sept, en die sliders en die Replacement bull bar... besig - besig - besig...
OO ja en die snorkel. :yahoo:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: IFS Front Differential Drop

Post by 4x4Maniac »

Wayne, lyk my ons is in die selfde bootjie, al daai geld en noggie eens getoets nie, miskien Moet ons dalk die naweek n vinnige draai maak, ek weet van n plekkie naby Rigel.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: IFS Front Differential Drop

Post by Thabogrobler »

4x4Maniac wrote:Wayne, lyk my ons is in die selfde bootjie, al daai geld en noggie eens getoets nie, miskien Moet ons dalk die naweek n vinnige draai maak, ek weet van n plekkie naby Rigel.
Daai plekkie naby Rigel is vol sluipslapers -wees wakker!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: IFS Front Differential Drop

Post by 4x4Maniac »

Dankie Thabo, sal so maak was lank laas daar gewees...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”