Replacement bumpers: opinie asb

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Replacement bumpers: opinie asb

Post by grobbepj »

Ek sit in n vreeslike ge wik en weegery. My gat jeuk vreeslik om my IFS lux se standaard bumpers af te gooi en proper replacement bumpers op te sit. Veral na die bakkie se gaai w so lekker gestamp het di naweek. My grootste probleem is di permanente hak agter so ek kan sien hoe n nuwe bumper my agter gaan uithelp... Maar dan is my spaarwiel di laagste punt en wil mens hom stamp (so reg tern di long range tank)?? Of moet ek dam nog geld spend en di spaar op di bumper sit??

Dan nog groot vraag; gaan ek wen om voorste tupperware af te gooi saam met my huidige bullbar wat ok mar lekker kan grondvreet... Of is dit net looks??

Hoeveel ekstra gewig laai ek op en wat gaan dit my v altyd aan diesel kos?

Maar ja... BAIE GELD...

Enige idees om my mind te laat opmaak sal waardeer word...
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by louis fourie »

Pieter

Ek het so paar redes hoekom ek gedoen het, wat ek gedoen het.

1) Behoorlike recovery punte
2) Die Toyota bumper het 'n staal gedeelte bo en 'n plastiese gedeelte onder. Ek het altyd die plastiese gedeelte "gestamp". My replacement bumper stop waar die plastiese gedeelte begin het.
3) Beter invalshoek - die replacement bumper is hoër as die ou een
4) Kosmeties
5) Laastens hou ek van die uitdaging om iets nuuts te doen

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 4
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by Thabogrobler »

Moenie vergeet van die respek wat jy by sekere ander bestuurders kan afdwing as dit nodig is!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by Hilux 1 »

Thabogrobler wrote:Moenie vergeet van die respek wat jy by sekere ander bestuurders kan afdwing as dit nodig is!

Meer seker gemik op die regstelende drivers daar buite seker? AKA Taxi wars. :evil: :evil: :surrender:
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by louis fourie »

Al my goed deurgestuur na die verskering toe, en hulle is happy :thumbup:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by george »

Ek glo 'n voor buffer is nodig.Maak net seker hy is nie te swaar nie.Myne wat Hoppy op het was baie swaar met die winch en ek moes aanhoudend ball joints vervang.
Rakende die spaarwiel.Ek hou nie baie van 'n spaarwiel op die agterste buffer nie.Heeltyd in die pad as jy by die kappie wil inkom.My siening was maar altyd as ek rof gaan ry dan haal ek hom maar af en sit hom agter in.Het dit egter nooit gedoen nie en nie probleme gehad nie.Dalk het ek nie rof genoeg gery nie :blushing:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by louis fourie »

george wrote:Ek glo 'n voor buffer is nodig.Maak net seker hy is nie te swaar nie.Myne wat Hoppy op het was baie swaar met die winch en ek moes aanhoudend ball joints vervang.
Rakende die spaarwiel.Ek hou nie baie van 'n spaarwiel op die agterste buffer nie.Heeltyd in die pad as jy by die kappie wil inkom.My siening was maar altyd as ek rof gaan ry dan haal ek hom maar af en sit hom agter in.Het dit egter nooit gedoen nie en nie probleme gehad nie.Dalk het ek nie rof genoeg gery nie :blushing:

George

Wat sou jy sê is 'n aanvaarbare gewig vir 'n bumper?
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by Ali3n »

Well let’s put the weight into a little bit of perspective.

Your average ARB bumper weighs in at around 78lbs = 35Kg roughly
Your average 12000 lbs. winch weighs in at around 87lbs = 39.5Kg roughly.

That puts you at around 74.5kg on the nose of your van. Does put MAJOR strain on your suspension, ball joints and so on.

Please correct me I am wrong.

Ek sal persoonlik aftermarket gaan sonder winch. Gee BAIE meer "approach angle".

Agter afhangend wat jy met jou wa wil doen natuurlik. Mens moet in ag neem dat die KZTE/2.7 in die geval het n ongelooflike lang gedeelte wat uit steek agter die wiele. Dit is die rede hoekom meeste van die mense hul self ophan en vas sit. Het nie n baie goeie "Depature angle" nie. Ek sal persoonlik a smaller bumper op sit met swing arm anders hom vas maak in die bak of op die dak. Onder staan hy n groot kans om beskadig te word, veral as jy n long range tenk het.

My 2c.
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by grobbepj »

Ali3n wrote:Well let’s put the weight into a little bit of perspective.

Your average ARB bumper weighs in at around 78lbs = 35Kg roughly
Your average 12000 lbs. winch weighs in at around 87lbs = 39.5Kg roughly.

That puts you at around 74.5kg on the nose of your van. Does put MAJOR strain on your suspension, ball joints and so on.

Please correct me I am wrong.

Ek sal persoonlik aftermarket gaan sonder winch. Gee BAIE meer "approach angle".

Agter afhangend wat jy met jou wa wil doen natuurlik. Mens moet in ag neem dat die KZTE/2.7 in die geval het n ongelooflike lang gedeelte wat uit steek agter die wiele. Dit is die rede hoekom meeste van die mense hul self ophan en vas sit. Het nie n baie goeie "Depature angle" nie. Ek sal persoonlik a smaller bumper op sit met swing arm anders hom vas maak in die bak of op die dak. Onder staan hy n groot kans om beskadig te word, veral as jy n long range tenk het.

My 2c.
Dankie Francisco. Ek het op die stadium geen begeerte vir n winch nie. sal net die bumpers doen en dalk maar die spaarwiel oplig boontoe. Sal ek dan egter die diesel tank moet beskerm of sal dit nie laagste punt word nie? ekt nog nie mooi gekyk nie.
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Replacement bumpers: opinie asb

Post by Ali3n »

grobbepj wrote:
Ali3n wrote:Well let’s put the weight into a little bit of perspective.

Your average ARB bumper weighs in at around 78lbs = 35Kg roughly
Your average 12000 lbs. winch weighs in at around 87lbs = 39.5Kg roughly.

That puts you at around 74.5kg on the nose of your van. Does put MAJOR strain on your suspension, ball joints and so on.

Please correct me I am wrong.

Ek sal persoonlik aftermarket gaan sonder winch. Gee BAIE meer "approach angle".

Agter afhangend wat jy met jou wa wil doen natuurlik. Mens moet in ag neem dat die KZTE/2.7 in die geval het n ongelooflike lang gedeelte wat uit steek agter die wiele. Dit is die rede hoekom meeste van die mense hul self ophan en vas sit. Het nie n baie goeie "Depature angle" nie. Ek sal persoonlik a smaller bumper op sit met swing arm anders hom vas maak in die bak of op die dak. Onder staan hy n groot kans om beskadig te word, veral as jy n long range tenk het.

My 2c.
Dankie Francisco. Ek het op die stadium geen begeerte vir n winch nie. sal net die bumpers doen en dalk maar die spaarwiel oplig boontoe. Sal ek dan egter die diesel tank moet beskerm of sal dit nie laagste punt word nie? ekt nog nie mooi gekyk nie.
Nee wat, Daai sal nie jou laagste punt word nie so ek glo nie dit sal nodig wees nie. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”