Oldest question - Oudste vraag

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
coert
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Sat May 25, 2013 3:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: coert
Club VHF Licence: none

Tue Mar 11, 2014 4:01 pm

Besit n 2.7 ifs 4x4 d/c. Nou my vraag is dit ek moet om mediese redes van handratkas ontslae raak en automaties insit. Watter ratkas reken die slim manne moet ek na kyk. Moet by se ek het n volledige 350 chevy met turbo autobox wat rond le wil nie regtig hom insit nie, daai mods gaan net te veel wees, praat nie eers van brandstof verbruik nie. Thanks in advance.

Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Wed Mar 26, 2014 7:51 am

Hallo coert. Weet nie van die gearbox nie. Maar as ek jy was....jis daai V8 chev's klink darm net rerig baie mooi. En krag, ja we'll daarmee gaan jy nie sukkel nie. Jy sal nouwel net iemand moet soek wat like om groot goed in klein gaaitjies in te sit:-)
Live2Ride

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5047
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Wed Mar 26, 2014 8:03 am

Kan jy nie verkoop en 'n v6 auto koop nie? Selfde brandstof verbruik, meer krag!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 843
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Wed Mar 26, 2014 8:24 am

Ek het dit ook op n tyd oorweeg maar weet nie watter ratkas sal werk nie. Ek dink nogal die Surf se ratkas sal werk??? Sal ook graag die slim manne se antwoord wil hoor.

User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3260
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2
Real Name: George

Wed Mar 26, 2014 9:35 am

Ek weet die Surf het met 'n 2.7 en AT geloop Vra by die importers.....
Miskien is jy lucky
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!

User avatar
Barrie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Wed Aug 25, 2010 10:01 am
Town: Zeerust
Vehicle: 94 Hilux 1UZ-FE Raider, auto
Real Name: Barrie

Wed Mar 26, 2014 11:21 am

Die 2.7 surf se autobox sal beslis werk. Die 4x4 koppeling werk net met n actuator, maar dis redelik eenvoudig om te bedraad. Die outoratkas op die Surf, vorige Prado, Lexus se casings is almal dieselfde. Die belhousing verskil na gelang van die engin en die ratkas is met of sonder o/d

Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Thu Mar 27, 2014 8:10 am

MOFASA hier op die forum het I V6 ford wat hy wil smous want hy gaan my 7mge koop. So hoor maar by hom as jy sou belangstel om eerder dan daai ford in te sit as die manne dan se die ford is beter.
Live2Ride

Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users