Page 1 of 1

KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Mon Oct 27, 2014 10:57 am
by JohanW
So this past weekend I installed a set of firestone ride-rite air helpers. My set of medium Mikem leafs were struggling a bit under the weight of the full alu canopy and 130L of diesel. But they give a fantastic supple ride.

The install is a fairly simple job to do. Comes with step by step instructions.

Part number from airspring supply company is LS-5043.

High quality product and would recommend it to anyone. Still playing around with the amount of air to get a optimum setting.

Here are the pics:
20141025_134157.jpg
20141025_134157.jpg (266.62 KiB) Viewed 4482 times
20141025_135945.jpg
20141025_135945.jpg (294.65 KiB) Viewed 4482 times
20141025_150306.jpg
20141025_150306.jpg (271.86 KiB) Viewed 4482 times

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Mon Oct 27, 2014 10:59 am
by JohanW
More Pics
20141025_170928.jpg
20141025_170928.jpg (276.52 KiB) Viewed 4481 times
20141025_170913.jpg
20141025_170913.jpg (273.35 KiB) Viewed 4481 times

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Mon Oct 27, 2014 12:46 pm
by grobbepj
Hou die draad so bietje op hoogte asb as jy nou al bici rondgery en gespeel het. Ek dink al lank aan so iets vir my KZ maar kon nog nie mind/ budget opmaak nie...

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Mon Oct 27, 2014 12:54 pm
by Hangover
As jy swaar wil laai en die hoogte adjust is daai die enigste roete om te gan...

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Mon Oct 27, 2014 1:12 pm
by JohanW
Sal verseker die draad aan die gang hou. Ry tans op 1.2bar. Bakkie staan lekker hoog en ry glad nie sleg nie. Gaan hom wel bietjie sak na 1.1 - 1.0 bar toe. Die lugsakke is baie soepel so dit eet maklik stampe en houe op sonder om hard te voel. Tans is 25km nog bietjie min om ordentlike terugvoer te gee.

Jy kan hulle kry by airspring supply company of via 4x4 direct. Budget so hier by R4k rond. Al sny/boor werk wat ek moes doen was die 2 gaatjies vir die valves. Sommer langs die agterste nommerplaat ingesit.

NS. Jy kry ook 'n plaat wat die exhaust se hitte afkeer vanaf die lugsak af. My exhaust kom kort duskant my regter agterwiel uit "hoppy style". So e het nie daardie probleem nie.

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Fri Oct 31, 2014 10:41 am
by WayneMan
Can you perhaps post some pics from the side so we can see how it looks witht he wheel on ?

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Fri Oct 31, 2014 10:48 am
by Tarquin
Hows the travel?
could this be an option to get more lift on 4x4's or only when you load heavy?
Please show a pic of how your exhaust is situated..

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Fri Oct 31, 2014 12:09 pm
by SwannieC
Ek het die airsprings op my Vigo laat installeer omrede ek 'n Jurgens Safari sleep en as ek deur 'n knik gaan dan "bottom" die suspensie ietwat. Nogals nie 'n lekker ervaring nie. Ek het sommer vir my 'n onboard compressor laat installeer en kan gevolglijk die druk vanuit my bakkie kontroleer. As ek normaalweg rondry ry ek so tussen 0.5 en 1.0 bar. As ek die Explorer haak, pomp ek hom so 4.0Bar. Maak 'n wesenlike verskil in die sleep van my karevaan. Sal nooit weer daarsonder sleep nie.

Weet egter hie of mens werklik 4x4 voordele daaruit kry. Miskien omrede ek 'n enkelstasie het wat beteken dat die druk op beide my achterste airsprings verhoog of verlaag. DInk as mens die stasies kan split en dalk vir jou linker en regter suspensie onafhankelijke drukversillle kan toepas sal daar dalk meer 4x4 voordele wees. My bakkie het wel ietwat gelig na die installatie en as ek hom styf pomp kry mens nog hoër lift.

Beslis die moeite werd as jy 'n vrag laai/sleep!

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Fri Oct 31, 2014 5:40 pm
by JohanW
Daarsy, zoorst is deur francois van 4xlux gedoen. 3duim al die pad affie turbo.
20141031_173022.jpg
20141031_173022.jpg (68.5 KiB) Viewed 4392 times
20141031_172947.jpg
20141031_172947.jpg (73.76 KiB) Viewed 4392 times

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Fri Oct 31, 2014 5:46 pm
by JohanW
Hardloop tog te lekker op 1 bar.

Jy kan 'n ekstra valve bestel wat die twee sakke koppel. Dit gaan vir jou massiewe artikulasie gee aangesien een sak se lug oor kan beweeg in 'n ander sin in. In die selfde asem kan dit vet body roll veroorsaak in 'n draai met 'n vrag as die valve oop is. Ek beplan om nog myne so te link.

Kant view met band op:
20141031_172707.jpg
20141031_172707.jpg (142.11 KiB) Viewed 4392 times

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Mon Nov 03, 2014 7:16 am
by 4x4Maniac
Ek het nog n ou stel (2) van hierdie airhelpers, sal moet foto's neem, pm my as julle belang stel en maak my n offer.

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Tue Jan 13, 2015 9:25 am
by JohanW
Byna 3 maande later is ek steeds mal oor die air helpers. Die goed werk vrek lekker. Onlangs 'n trippie sederberge toe gehad en die kappie vol gelaai en 5 mense binne plus 130l diesel. Helpers opgepomp tot 2.3bar. Bakkie staan mooi level met vrag. Fantastiese rit. Selfs kwaai sinkplaat maak my nie meer krapperig nie. Daar was ook so een driffie waar daar perongelik teen 80km/h 4 wiele in die lug was... ook geen probleem. Sal egter nie gou weer dit try nie.

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Tue Mar 03, 2015 9:49 am
by Toppie4x4
Ek oorweeg dit beslis ook. Kan dit afblaas om voertuig by die garage in en uit te kry, aangesien die RTT dit net net maak :thumbup: :thumbup:

Re: KZ-TE Airsprings/Loadhelpers

Posted: Wed Mar 04, 2015 4:04 pm
by pietpetoors
Ja, net soos wat jy 'n wiel afblaas.