Page 1 of 1

Waar is jou EGT en boost gauges?

Posted: Wed Oct 26, 2016 5:45 am
by CR.
More more, so ek wil 'n egt en boost gauge in my hilux sit maar weet nie waar nie. Ek wil nie hĂȘ dit moet aangeplak lyk nie. Waar het julle dit monteer of ingesit? Ek wag geduldig op julle foto's. Groete.

Re: Waar is jou EGT en boost gauges?

Posted: Wed Oct 26, 2016 6:52 pm
by louis fourie
Hallo CR

Myne sit hier

viewtopic.php?t=16677" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Waar is jou EGT en boost gauges?

Posted: Wed Oct 26, 2016 9:08 pm
by CR.
Dankie Louis, dit lyk baie goed maar dis waar my hand briek sit op my S/c.

Re: Waar is jou EGT en boost gauges?

Posted: Sat Oct 29, 2016 4:16 pm
by Rattlesnake
Myne sit in die holte onder die lighter socket