Installeering van 2 rigting radio

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
Whisky
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 195
Joined: Mon Aug 17, 2009 10:17 am
Town: Durbanville
Vehicle: 2009 Toyota Hilux DC 3.0 D -4D 4X4
Real Name: Ben
Club VHF Licence: HC 136

Installeering van 2 rigting radio

Post by Whisky »

Ek wil my twee rigting radio in my nuwe Hilux installeer maar weet nie waar die beste plek sal wees nie. Daar is ook nie veel oop spasie voor nie. Wie het al sy twee rigting radio in die nuwe 2009 model geinstalleer. Sal graag van julle wil hoor voordat ek begin sny en 'n gemors maak. Ek is seker hier sal goeie idees uitkom.

Hoor graag van julle.

Groete,

Ben
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by Bosfebok »

Stuur vir Mark (OOOOOMS)...hy het so radio in sy bakkie...
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by CasKru »

Bosfebok wrote:Stuur vir Mark (OOOOOMS)...hy het so radio in sy bakkie...
Ek dink Mark het 'n portable...

Die beste persoon sal Eric wees. Hy het 'n span wat sy radios installeer en ek is seker hulle het al een van die bakkies gedoen...
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by OOOOMS »

Ek et myne hier gesit....tx Bossies.... :lol: :lol: :lol:
Attachments
DSC07020 (Small).JPG
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by Suidwes1 »

Ben boor 2 12mm gate links in jou paneel waar die donkie rat is!!!!!!

Net `n grapie. Myne sit ook waar Mark syne gesit het. Dit is omtrent al waar jy dit kan sit.
Sterkte
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:Ek et myne hier gesit....tx Bossies.... :lol: :lol: :lol:
Ben... jy kan joune net mooier en netjieser as Mark sin vas sit :twisted: :twisted:
To God be the glory
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by Bosfebok »

OOOOMS wrote:Ek et myne hier gesit....tx Bossies.... :lol: :lol: :lol:
Mark het 'n tv in sy huis ook... :twisted: :twisted: :lol: :lol:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by Suidwes1 »

Ja daai radio wat op die foto is, is nie die radio nie, maar sy transformer om die TV ( 105cm flat screen ), die Mikrogolfoond ( 100cm ), vrou se haerdroer, sy playstation 3, WII en natuurlik, sy biltongdroer te help werk.
Ja Mark ek skuld jou nog. Se maar vir die manne wat daai is langs die donkie rat
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by OOOOMS »

Ben, die beste plek om jou radio te monteer is in 'n 'roof-console', waar jou dak liggie sit. Dit was al voorheen op die forum bespreek :thumbup:
Ja Mark ek skuld jou nog
Boetie, jy moet wakker slaap..... :lol: :lol: :lol:
Whisky
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 195
Joined: Mon Aug 17, 2009 10:17 am
Town: Durbanville
Vehicle: 2009 Toyota Hilux DC 3.0 D -4D 4X4
Real Name: Ben
Club VHF Licence: HC 136

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by Whisky »

Dankie almal, sal die VHF langs die donkie rat sit soos Mark sin net mooier!!!!!

Mark ek sal op die forum soek vir die dak konsole een sodat ek die 29Hz daar kan inbou. Ek sal 'n dak konsole moet bou of kan ek dit te koop kry.

Groete,
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by OOOOMS »

Ben, daar was mense in die Kaap area wat standaard fibre-glass 'moulds' verkoop het. Dan moet jy dit net shape vir jou bakkie en oortrek. Ek dink hulle was so R600
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:Ben, daar was mense in die Kaap area wat standaard fibre-glass 'moulds' verkoop het. Dan moet jy dit net shape vir jou bakkie en oortrek. Ek dink hulle was so R600
Ek het een van daai.... Lê nou al 'n jaar in my garage want ek moet nog bracket bou om hom vas te sit
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Installeering van 2 rigting radio

Post by OOOOMS »

Ben, kyk ook hier:

viewtopic.php?f=41&t=5592&hilit=roof+console
en eintlik hier:
viewtopic.php?f=6&t=5730&hilit=roof+console
straight:
http://www.wbba.co.za/products.php
Ek het een van daai.... Lê nou al 'n jaar in my garage want ek moet nog bracket bou om hom vas te sit
As jy meet tyd in jou garage spandeer en minder op die forum, sou die ding al in gewees het. As hy jou regtig pla, gee maar vir my :lol: :lol: :lol:
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”