Snorkels
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Snorkels
Watter snorkel sal julle ouens aanbeveel?
Almal van hulle dieselfde, net met pryse wat verskil??
Almal van hulle dieselfde, net met pryse wat verskil??
Know what you don't know.
Re: Snorkels
Heinrich die 'regte snorkel' is daai een wat soo lyk soos 'n flying saucer, met die pre trap. Punt
But the ugly duckling....of the lot!
Die een soos op die Jeep: http://www.kaboodle.com/reviews/aev-sno ... pre-filter" onclick="window.open(this.href);return false;
But the ugly duckling....of the lot!
Die een soos op die Jeep: http://www.kaboodle.com/reviews/aev-sno ... pre-filter" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Snorkels
Ek is seker jy doen Heinrich. Dis die kopstuk wat verskil.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Snorkels
Soos wat jy kry op 'n trekker?OOOOMS wrote:Ek is seker jy doen Heinrich. Dis die kopstuk wat verskil.
Know what you don't know.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 195
- Joined: Mon Aug 17, 2009 10:17 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2009 Toyota Hilux DC 3.0 D -4D 4X4
- Real Name: Ben
- Club VHF Licence: HC 136
Re: Snorkels
Ek dink 'n snorkel is 'n snorkel, die een op die jeep het nou 'n filter op die inlaat ook. Ek dink nie ek wil 'n snorkel met 'n filter op die kop op my voertuig sit nie.
Daar is nou spesiale aanbiedinge aan waar die Iron man een deur Autoquip Alberton verkoop word en dan op die 4x4 forum wat Bruce verkoop. Ek dink die vraag is watter van die twee is die betere een, materiaal gewys.
Groete,

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Snorkels
Stem saam met OOOOMS. Die met die pre-filter is die ideaal maar daar is niks fout met die ander nie. Op my bakkie is die Safari snorkel en ek is heel happy en die bakkie ook.
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Snorkels
Ben vertel my van die special asseblief.Whisky wrote:Ek dink 'n snorkel is 'n snorkel, die een op die jeep het nou 'n filter op die inlaat ook. Ek dink nie ek wil 'n snorkel met 'n filter op die kop op my voertuig sit nie.
Daar is nou spesiale aanbiedinge aan waar die Iron man een deur Autoquip Alberton verkoop word en dan op die 4x4 forum wat Bruce verkoop. Ek dink die vraag is watter van die twee is die betere een, materiaal gewys.
Groete,
Know what you don't know.
Re: Snorkels
Heinrich hier: viewtopic.php?f=6&t=9479&hilit=iron+man+special" onclick="window.open(this.href);return false;
Maar dis nie die beste snorkel nie, die een met die pre filter is beter
Maar dis nie die beste snorkel nie, die een met die pre filter is beter
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Snorkels
Thanks Mark.
Damn, nou moet ek maar geld hou vir die komende week se jag so al wil ek graag so snorkeltjie bestel moet ek bietjie aanhang. Selfbeheersing is SO moeilik.
Damn, nou moet ek maar geld hou vir die komende week se jag so al wil ek graag so snorkeltjie bestel moet ek bietjie aanhang. Selfbeheersing is SO moeilik.
Know what you don't know.
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Snorkels
Heinrich
Ja die Ironman Snorkel is `n baie goeie snorkel en prys gewys klop dit die Safari se pryse.
Ironman verkoop dit nou vir R 3 099-00.
Jy kan my pm as jy belangstel en dan kan my winkel dit vir jou opsit ook as jy wil.
Groete
Nico
My 4x4 Shop

OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Snorkels
Baie dankie Nico, ek sal jou bietjie laat weet daaroor. Dit is so 98% waarskynlik dat ek jou sal opneem op daai ene.
Know what you don't know.
Re: Snorkels
R3099 less club members discount of 10% nè.....R2789.00
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Snorkels
Hel danie, dit is 'n lekker deal.OOOOMS wrote:R3099 less club members discount of 10% nè.....R2789.00
Know what you don't know.
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Snorkels
Nico as daai die prys is dan kom fit ek ook een vir die TunaTraveler wrote:Hel danie, dit is 'n lekker deal.OOOOMS wrote:R3099 less club members discount of 10% nè.....R2789.00
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Snorkels
Hi Daar
Ek wou nog altyd geweet het, kan jy die TJM snorkel se kop ook om draai soos die Safari Snorkel? Dit help nogal baie as jy in n sand storm ry. (nie dat dit met my hier in Londen gaan gebeur nie)
Ek wou nog altyd geweet het, kan jy die TJM snorkel se kop ook om draai soos die Safari Snorkel? Dit help nogal baie as jy in n sand storm ry. (nie dat dit met my hier in Londen gaan gebeur nie)