Can someone tell me does the 3L D4D have a electric shutoff soliniod on the injector pump?
And if it does where can I find it?
D4D vraag
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: D4D vraag
AJ, nee - dis nie nodig nie. Common rail werk anders as waaraan jy dink. 'n Konvensionele diesel enjin het 'n "distributor" agter op die pomp. Die ding draai en stuur die diesel in die regte pype na die injector toe. Die diesel druk stoot die injector oop, witch craft happens en die enjin draai!
Die common rail het net een uitlaat op die pomp. Die sit die "Common rail" onder druk. Al die injectors is gekoppel aan die rail, en al die pad onder druk. Die injectors maak in die geval elektronies oop en toe, witch craft happens en die enjin draai! So waneer jy hom dood maak hou die injectors bloot op spuit, which craft doesn't happen, en die enjin vrek!

- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: D4D vraag
Dankie Uys