Best Rated Bullbars
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Best Rated Bullbars
Hilux manne!!
Which bullbar is the best and why do you say so?
Which bullbar is the best and why do you say so?
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Best Rated Bullbars
My DIY ARB, want ek het hom self gebou en ek weet hy is sterk en reg :-)
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- ravenvonmolendorff
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Sat Jun 13, 2009 10:26 am
- Town: CAPE TOWN
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4 DC,Weber 38 convertion,Wildcat freeflow system.Rear Gearmax difflock
- Real Name: Andre
Re: Best Rated Bullbars
Hello Trevor
Sal jy miskien met ons n paar fotos deel , en planne vir jou Bull bar
Dankie André
Sal jy miskien met ons n paar fotos deel , en planne vir jou Bull bar
Dankie André
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Ek het ARB Sahara op myne. Ek gaan maar op die reputasie van ARB.
Was besig om te spaar om 1 te laat bou deur For Fours. Ek hou nogal van die look van daardie ene.
Was besig om te spaar om 1 te laat bou deur For Fours. Ek hou nogal van die look van daardie ene.
Know what you don't know.
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Best Rated Bullbars
Andre, dis onder members rides, Trevor hi-hilux.
Stem saam met Heinrich, ek sou ook se ARB of TJM oor reputasie.
Stem saam met Heinrich, ek sou ook se ARB of TJM oor reputasie.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
From TJM - I like the extra protection from the bullbar to the rockslider.
Know what you don't know.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Hier is ARB.
- Attachments
-
- ARB Sahara.jpg (21.07 KiB) Viewed 6197 times
-
- ARB Deluxe.jpg (14.76 KiB) Viewed 6197 times
-
- ARB Commercial.jpg (11.37 KiB) Viewed 6197 times
Know what you don't know.
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Dankie vir almal se effort oor die bullbars, ek ek het nou al gesit en tob wil self my eie bullbar bou, waarop ek n winch kan opsit en afhaal soos ek goed dink. Maar ja tyd vind ek nie om so iets aan te vang nie, nou sit en kyk ek maar na die ARB en TJM. Ek weet net nie hoe gaan daai swart van die TJM op my bakkie lyk nie. :? :?
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Trevor
Moet se as ek die tyd gehad het, het ek ook my eie een gebou want dit bly nog steed die beste opsie, dink ek.

- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Rudi probeer ook vir Ironman se bar.
Dit lyk my jy sal moet Johannesburg toe moet kom sodat ek jou bakkie kan opbou met toebehore. Jy kort nog baie goeters?????????
Dit lyk my jy sal moet Johannesburg toe moet kom sodat ek jou bakkie kan opbou met toebehore. Jy kort nog baie goeters?????????
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Nico
Dankie ek sal hom bietjie loer, en dankie vir al die acessories wat jy nog wil by sit, ek is enige tyd bereid om n forum lid te ondersteun! :D :D
Ek sukkel net om die specs van die bullbar te kry bv. hoe dik is die metaal van die bullbar en van die winch supports ens.
Maar dankie vir die advies ek waardeer
Dankie ek sal hom bietjie loer, en dankie vir al die acessories wat jy nog wil by sit, ek is enige tyd bereid om n forum lid te ondersteun! :D :D
Ek sukkel net om die specs van die bullbar te kry bv. hoe dik is die metaal van die bullbar en van die winch supports ens.
Maar dankie vir die advies ek waardeer
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Best Rated Bullbars
Ek moet se daai bar van For Fours lyk baie baie goed, weet iemand wat is die prys ?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Ek dink Heinrich het gese iets soos R10 K
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Best Rated Bullbars
F.............k vir daai geld moet hy self die taxi kan uitsoekkoeka wrote:Ek dink Heinrich het gese iets soos R10 K
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Goed gestel daar Jaco!
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
-
- High Range 2WD
- Posts: 21
- Joined: Tue Jun 22, 2010 2:05 pm
- Town: Maputo
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D 4x4
- Real Name: Deon
Re: Best Rated Bullbars
Enige kontak details vir for fours?
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Best Rated Bullbars
TJM +- 10k was vir my die mooiste en sterkste een. Het goeie diens gekry by LA Sport Menlyn
Baie belangrik is dat die lugsakke nogsteeds sal werk en dat die plastiek bumper nie gesny word nie.
Baie belangrik is dat die lugsakke nogsteeds sal werk en dat die plastiek bumper nie gesny word nie.
Last edited by Frederick on Wed Jun 23, 2010 9:23 am, edited 1 time in total.
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Hey Frederick
Jou wa lyk impressive! watse spots het jy op? en dankie vir jou info en fotos oor die bumper ek het ook besluit om hom op te sit maar sal hom eers die 19 de Julie kan laat doen.
Jou wa lyk impressive! watse spots het jy op? en dankie vir jou info en fotos oor die bumper ek het ook besluit om hom op te sit maar sal hom eers die 19 de Julie kan laat doen.
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Best Rated Bullbars
Myne so 2 jaar gelede opgesit by Nudge-em, maar baie teleurgesteld. Die flikkerligte het eerste gewaai en nou roes dit onder die verf. Goedkoop koop is duurkoop!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! (wanneer gaan ek ooit leer?)
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Sat Jun 26, 2010 12:07 pm
- Town: Kuilsrivier
- Vehicle: Isuzu 280 dt d/cab
- Real Name: Olaf
- Location: Western Cape Brackenfell
Re: Best Rated Bullbars
Ai, all the piccs is from bumpers on vigo's. i'm showing Roberts bumper on hilux,
he's in Strand Western cape, but i can't wait to show u guys the one me and my brother's going to design on the vigo in 2 weeks time.
Those bumpers looks very nice and strong, that four fours one looks lekka harregat.
:x

- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Het 'n Nudge'M opgehad maar in 'n onderonsie met 'n Merc hom sleg gebuig - mmar die benz was baaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaie slegter daaraan toe.
Die huidige yster is 'n model van Onca. Ek kan nogals moeilik raak oor swak kwaliteit en vakmanskap. Onca het vir my ekstra brackets vir areials opgesit, Pretoria toe gestuur en by Autobar laat opsit. EN ek is heel tevrede met die eind produk.
Nudge vs Onca? Elke keer wen die Onca by verre, van looks tot funksionaliteit!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Best Rated Bullbars
Daar is a TJM (T13 ) soos die een van Jonathan hierbo te koop op die forum/ dit is onder "Accessories for Sale" "TJM Replacement Bumper for new shape Hilux") LA Sport soos in met die 26 July 2010,prys die goed R13K. (nie "gefit") Die Forum het een vir R9500. (so te se splinternuut) Prys onderhaldelbaar!
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Best Rated Bullbars
Onca is die beste vir geld waarde ,kwaliteit en verseker sterkte. Een ander forum lid kan bevestig oor die kwaliteit
na ons n donkie op 60km/h geslaan het.Moes net die spots reg stel.lol
Met die een foto staan hy op sy bullbar in die modder,kwaliteit en sterkte 120%
na ons n donkie op 60km/h geslaan het.Moes net die spots reg stel.lol
Met die een foto staan hy op sy bullbar in die modder,kwaliteit en sterkte 120%
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Best Rated Bullbars
Het die ouens 'n Website? Ek is mal oor daai bumper, ek wonder hoe sal hy lyk as die bumper ook silver is op 'n silver bakkie?Traveler wrote:From For Fours
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Best Rated Bullbars
Ek is happy met my ARB dankie,duur maar is dit werd
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Best Rated Bullbars
Ek het nog 'n paar oor teen R.9800.00 -gefit.jacques kotze wrote:Ek is happy met my ARB dankie,duur maar is dit werd
Life only starts . . . . where comfortlevels end