Page 1 of 1

Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 7:19 am
by African Child
Ek het die Mickey Thompson Side Biters en die Maxxi Bighorns ( 285x75R16 ) so einde verledejaar se kant opgesit en gewonder wat julle daarvan dink?

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 7:22 am
by African Child
...

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 7:23 am
by Ou vale1
Lyk cool, as jy die chrome trim met swart kan vervang gaan dit nog beter lyk! :thumbup:

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 7:34 am
by CasKru
Lyk netjies

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 8:09 am
by African Child
Ek het beplan om roofrack & fittings swart te laat maak< dink ook dit gaan goed lyk.

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 8:21 am
by Traveler
Ek hou baie van hoe dit lyk Leon.

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 8:22 am
by Hoppy
Ek vind die M/T's is stiller as die Bighorns, maar is ook heelwat duurder.

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 8:24 am
by OOOOMS
African Child wrote:Ek het die Mickey Thompson Side Biters en die Maxxi Bighorns ( 285x75R16 ) so einde verledejaar se kant opgesit en gewonder wat julle daarvan dink?
Dit lyk darm te pragtig :thumbup:

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 8:37 am
by OOOOMS
Nice pic :thumbup:
Tropic.jpg
Tropic.jpg (69.54 KiB) Viewed 4596 times
Namakwa  Namibia 2011 146 (Medium).JPG

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 8:42 am
by African Child
Snap! Moet se dis nogal een van my gunstelinge :thumbup:

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 8:53 am
by Hi-Hilux
Sexy verby!

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 9:07 am
by Revo
Spoggerig, dink dit lyk nog beter in die werklike lewe as op die foto.

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 9:22 am
by African Child
Baie dankie, ja nee kyk sy is nou vir jou net so groot straatvlerkie soos my KTM... :evil:

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 10:30 am
by Mud Dog
Baie mooi, Leon. :thumbup: Die swart RR sal ook lekker lyk dink ek. ;-)

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 10:31 am
by 2.8 d/cab SFA
shew lekker

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 10:44 am
by Marty
Baie nice... ek sien nie dat jy 'n side bar op het nie. (Of moet ek weer my oe laat toets)
Is daar 'n rede daarvoor?

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:07 pm
by Jaco Versfeld
Ek neem aan dit is iewers in NAM. Is dit oppad Sesriem toe, of van Sesriem na Walvis/Swakop?
OOOOMS wrote:Nice pic :thumbup:
Tropic.jpg
Namakwa Namibia 2011 146 (Medium).JPG

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:08 pm
by Jaco Versfeld
Dit lyk baie mooi. Wat kos die Maxxi Bighorns, as ek mag vra?
African Child wrote:Ek het die Mickey Thompson Side Biters en die Maxxi Bighorns ( 285x75R16 ) so einde verledejaar se kant opgesit en gewonder wat julle daarvan dink?

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:13 pm
by African Child
Praat jy van "side step" trappe? Daai ysters het destyds sommer gou saam met die Cadillac - agter bumper hulle boude gesien. Nadat die bakkie hier in 2006 en daarna nog gelig het haak hy nie somme nie. Tog bly hy mos maar n longwheelbase so n ou moet maar altyd wakker wees vir skade.
Hier is so n klein kiekie van die Castle Rock Challenge wat ons jare terug gedoen het en ook die skade ( skoolgeld ) :blackeye:

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:21 pm
by African Child
Dis reg, dis oppad Walvis toe van Sesriem, ek was oppad Angola toe en het so week op my eie deur Nam rond gedrentel tot ek later vriende by die Ruacana valle moes ontmoed.

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:31 pm
by African Child
Hulle was R2200 per band gewees van R&D Offroad in Brackenfell :thumbup:

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:37 pm
by jacques kotze
Dit lyk netjies ek moet se :thumbup: :thumbup:

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 1:29 pm
by Brand
Dit lyk baie nice! Wat maak die grooter bande met jou diff ratio's ens?

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 2:21 pm
by African Child
Die V6 het gelukkig lekker krag en met die bakkie soos hy op die foto's is loop hy gemaklik, maar ek sou beslis nie langpad wou boot sleep of gepak met rooftoptent, rakke ens. so ry nie. Ons was einde verledejaar Baviaans toe ( met die buffel aanval )

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/ ... r-20110908" onclick="window.open(this.href);return false;

Die bakkie het goed geloop gepak maar sonder enige iets op die dak. Op die 4x4 roete het hy vir my verbaas. Ek het gedink die ratverhouding gaan te hoog wees op die klipperige gedeeltes maar dit was nie veel van n probleem nie en die grooter wiele het eindelik lekker oor die klippe gerol. MAAAAR ek sou natuurlik gehou het van n laer ratverhouding, amper iets soos daai crawler box wat hulle in Aus insit......drome, drome ne?:think:

Ek het die ou 15" rims gehou en beplan om n tweerandse stel 31" te koop om daar op te trek vir my lang trippies as die bakkie gelaai is. Iets wat baie opvallend is, is hoe baie die bakkie "wonder" oor die pad en is beslis iets om aan gewoond te raak.

Met die nadele en al is ek baie gelukkig en ek kry sommer so lekker in my you know what as hy in die dorp langs n Amarok of Hummer geparkeer staan. :tease:

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 2:49 pm
by Marty
African Child wrote:Praat jy van "side step" trappe? Daai ysters het destyds sommer gou saam met die Cadillac - agter bumper hulle boude gesien. Nadat die bakkie hier in 2006 en daarna nog gelig het haak hy nie somme nie. Tog bly hy mos maar n longwheelbase so n ou moet maar altyd wakker wees vir skade.
Hier is so n klein kiekie van die Castle Rock Challenge wat ons jare terug gedoen het en ook die skade ( skoolgeld ) :blackeye:

Ek dink ons almal het al skoolgeld betaal. So dra mens daar uit leer.

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 3:32 pm
by Pora
looking good love the mag's

Re: Mickey Thompson's & Maxxi's, hoe lyk dit kerels???

Posted: Mon Jan 09, 2012 5:27 pm
by Thunder02
Looks Great :thumbup: :mrgreen: