Noisy 3.0 D-4d

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
blignag
Newbie
Posts: 2
Joined: Wed Dec 28, 2011 11:44 am
Town: Roodepoort
Vehicle: hilux d/c 3.0 d4d 4x4
Real Name: Gerrie

Noisy 3.0 D-4d

Post by blignag »

Hallo aan almal, Dis my eerste "posting" Ek het onlangs 'n 3.0 d4d gekoop met redelikke hoë myle op: 180 000Km. Die enjin het 'n redelikke harde klapgeluid v/d injectors se kant af gehad, 1400 rpm en hoër en die slim manne het op die diagnostic rekenaar bepaal dat 1 v/d injectors (3,2mm3) buite spec is. Het al 4 injectors laat vervang maar steeds geen verbetering nie. Wayne van Rooyen het voorgestel om die suction control valve te vervang, ook geen verbetering. Enige voorstelle wat dit kan veroorsaak?

Gerrie
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Noisy 3.0 D-4d

Post by OOOOMS »

Welkom hier by ons Gerrie..... :thumbup:
Brand
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 79
Joined: Thu Jan 05, 2012 11:38 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4
Real Name: Gerbrand

Re: Noisy 3.0 D-4d

Post by Brand »

Het die voertuig nie die "extended warranty" nie 6 jaar./220,000 km - vervang die injectors onder waarborg. Ek het ook al gelees dat as daar 2 buite spec is, is die ander injectors nie ver daarvandaan nie....

Indien jy dit wel vervang moet jy dalk belê in 'n ekstra diesel filter racor of udf...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Noisy 3.0 D-4d

Post by OOOOMS »

Brand wrote:Het die voertuig nie die "extended warranty" nie 6 jaar./220,000 km - vervang die injectors onder waarborg. Ek het ook al gelees dat as daar 2 buite spec is, is die ander injectors nie ver daarvandaan nie....

Indien jy dit wel vervang moet jy dalk belê in 'n ekstra diesel filter racor of udf...
Vir aftermarket filters lees hier: viewtopic.php?f=145&t=17569&hilit=donaldson+filter" onclick="window.open(this.href);return false;
blignag
Newbie
Posts: 2
Joined: Wed Dec 28, 2011 11:44 am
Town: Roodepoort
Vehicle: hilux d/c 3.0 d4d 4x4
Real Name: Gerrie

Re: Noisy 3.0 D-4d

Post by blignag »

Bakkie het nie extended warranty nie. Het reeds al 4 injectors en SCV vervang op my onkoste. Wil net graag die "isuzu griep" (kletter)uitsorteer.
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”