VORDERING OP HILUX
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: VORDERING OP HILUX
Wiele lyk wiele Stephan
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: VORDERING OP HILUX
Stephan, vang jou wielle nie aan die binnekant- voor nie?
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: VORDERING OP HILUX
Ja hulle het, maar ek het die bumper bietjie gesny. Ek is vanplan om later 'n replacement bumper op te sit, so ek het nie omgegee om die standaard bumper bietjie te sny nie.
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Sun Mar 18, 2012 8:51 pm
- Town: gauteng
- Vehicle: Hilux 4x4 30l d4d
- Real Name: Francois
Re: VORDERING OP HILUX
Hi Ek het 'n toyota Hilux dc 4x4 at 30l d4d en hy het geen krag nie , julle weet nie dalk waarna n mens kan kyk nie hy sit maar 92 hp op sy wiele uit ek is despiraat vir inligting ek kan glad nie met hom sleep nie en toyota weet ook nie wat om te doen nie hulle ruil die een ding op die ander hulle is mos net new part fitters !!!!!! enige inligting is welkom.Ek het 'n foto op die forum gesien van n Toyota bakkie se bak wat deur n donkie getrek word nou ek sweer daai donkie het meer perdekrag as my bakkie
Groete Francois
Groete Francois