Nog 'n D4D gechip
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Nog 'n D4D gechip
Het na vele oorweging besluit om die volgende stap te vat. Het na 'n forum gesprek met Andre besluit om Steven van SAC self te bel. Hy deel my toe mee dat hy nou aan die Harleys peuter en sy swaer doen nou die SAC afdeling. Henk van SAC vanderbijl het my toe 'n lui gegee. Henk maak my toe 'n baie goeie prys en eks toe deur Vanderbijl toe. Hulle doen toe vir my die chip en freeflow op my auto D4D. Wat 'n verbetering. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Henk het my wel laat weet dat hy nog bietjie beter kan trek en dat hy nie op sy max is nie.
Daar is wel een ding wat my aandag getrek het, die injector noise het aansienlik sterker geword na die chip.
Henk stel voor ek besoek hom weer dan sort ons dit uit.

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Nog 'n D4D gechip
Goeie nuus!! Dit klink of dit iets is wat ek in die toekoms sal oorweeg..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

Stefan....ek kan nie meer onthou nie, is joune Man of Auto?stephanvaneeden wrote:Het na vele oorweging besluit om die volgende stap te vat. Het na 'n forum gesprek met Andre besluit om Steven van SAC self te bel. Hy deel my toe mee dat hy nou aan die Harleys peuter en sy swaer doen nou die SAC afdeling. Henk van SAC vanderbijl het my toe 'n lui gegee. Henk maak my toe 'n baie goeie prys en eks toe deur Vanderbijl toe. Hulle doen toe vir my die chip en freeflow op my auto D4D. Wat 'n verbetering. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Henk het my wel laat weet dat hy nog bietjie beter kan trek en dat hy nie op sy max is nie.
Daar is wel een ding wat my aandag getrek het, die injector noise het aansienlik sterker geword na die chip.
Henk stel voor ek besoek hom weer dan sort ons dit uit.
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Nog 'n D4D gechip
Auto.
Re: Nog 'n D4D gechip
Janee kyk....die 3.0 Auto gechip en tune ry die standaard handrat weg......stephanvaneeden wrote:Auto.
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Nog 'n D4D gechip
Ek worry nie oor die ander Toyotas nie, dis daai ander make. Het die ding eintlik laat doen oor die trailer wat ek sleep.
- BosveldBul
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
- Real Name: Jak
Nog 'n D4D gechip
Die injector noise sal my redelik bekommerd hê. Laat weet asb wat gebeur. Wat kos die chip en uitlaatpyp saam?
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Nog 'n D4D gechip
Ek het bietjie gestres, sover ek weet overfeul hulle as hulle so raas. Het maandag 'n afspraak daar by hulle. Dit kos hier in die lyn van R 10 000.00, ek het eers ander Quotes gekry en bietjie onderhandel. Miskien moet die ou vir die forum manne 'n special prys uitwerk. Sal Maandag met hom praat. Ek het dit juis in daai area gedoen omrede Steven daar is ( die ou wat die ding begin het ). Gedog as daar foute inkom kan hy ingeroep word. Dit is ook familie van hom.
Die geraas is nie so erg dat dit klink of hulle wil oppak nie, dis nou my 5 de Hilux en die een het die stilste van almal geloop voor die chip. So miskien oordryf ek, maar eks seker hy kan stiller wees.

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Nog 'n D4D gechip
vra bietjie uit oor die opsies vir die 2,5D asseblief.
Die sal begin met n intercooler, dan seker die uitlaatpyp, en dan eers die chip .... $$ ??
Die sal begin met n intercooler, dan seker die uitlaatpyp, en dan eers die chip .... $$ ??
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Nog 'n D4D gechip
Sal uitvind en laat weet. Kry net nie my alie geroer om daar uit te kom nie.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Nog 'n D4D gechip
Try Bietjie Dutch Auto in meyerton ook... hulle is baie goed en doen n hoop hilux'e n maand... hulle het myne ook gedoen en 45000km veder loop hy nog net lekerder...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
- Real Name: Brett
- Location: Gauteng
Re: Nog 'n D4D gechip
Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Nog 'n D4D gechip
Ry stadiger Nee ek weet nieBrettV wrote:Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Nog 'n D4D gechip
Brett, die chip het 'n verskil gemaak aan my verbruik. Voor die chip 8.3 -8.5 ( dis nou op die outomatic ) nou 10.6 en dis als in stads gebruik. Ek het ook nog nooit probeer diesel spaar nie. Wat dit lekker maak is dat die bakkie soos 'n droom trek en ek bespaar ook nog. Kan nie wag om die echo te hak nie.
Re: Nog 'n D4D gechip
Brett, watse jaar model is jou D4D?BrettV wrote:Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
- Real Name: Brett
- Location: Gauteng
Re: Nog 'n D4D gechip
More MarkOOOOMS wrote:Brett, watse jaar model is jou D4D?BrettV wrote:Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
Ek het n 2008 model, 3.0l, Diesel.
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
- Real Name: Brett
- Location: Gauteng
Re: Nog 'n D4D gechip
More StephanBrett, die chip het 'n verskil gemaak aan my verbruik. Voor die chip 8.3 -8.5 ( dis nou op die outomatic ) nou 10.6 en dis als in stads gebruik. Ek het ook nog nooit probeer diesel spaar nie. Wat dit lekker maak is dat die bakkie soos 'n droom trek en ek bespaar ook nog. Kan nie wag om die echo te hak nie
Dit klink na goeie nuus. As ek mag vra, waar het jy die chip laat in sit, Steve's en hoeveel het dit gekos?
Re: Nog 'n D4D gechip
Brett jammer....nou eers jou reply gesien.....BrettV wrote:More MarkOOOOMS wrote:Brett, watse jaar model is jou D4D?BrettV wrote:Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
Ek het n 2008 model, 3.0l, Diesel.
Wat is jou konsumpsie tans? as jy se jy wil dit verbeter?
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Fri Aug 06, 2010 10:41 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Alfred
Re: Nog 'n D4D gechip
I have also had my 2010 D4d manual chipped. Not by Steve's though. All I can say is it's phenonmenal. I actually enjoy driving it now. This chip takes 10 minutes to install. User friendly to install and remove. I paid R5000.00 and was the best money I have spent on the truck. The best way to describe it is to say the turbo appears to come in sooner now so the lag has been reduced considerably.
I have had the chip in for just over 3000 kms and the bakkie is still running very nicely. My 40 000 service is due shortly so we will see if they're any the wiser thereafter.
I'm based in Centurion if anyone wants to meet and see for themselves.
I have had the chip in for just over 3000 kms and the bakkie is still running very nicely. My 40 000 service is due shortly so we will see if they're any the wiser thereafter.
I'm based in Centurion if anyone wants to meet and see for themselves.
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
- Real Name: Brett
- Location: Gauteng
Re: Nog 'n D4D gechip
More Mark
Geen probleem.
Ek sal nou weer kyk, maar het n trip gedoen Dullstroom toe om hom te toets op die berge. en op die oop pad het ek so 8.4 km/l gekry. Die enigste extras wat ek het is n nudgbar en a canopy. Maar ek moet se, dit is nie die mees "streamline" ste canopy en ook hoekom ek daaraan dink om my eie een te bou. :)

Stem jy kan beslis beter asd sit kryBrettV wrote:More Mark
Geen probleem.
Ek sal nou weer kyk, maar het n trip gedoen Dullstroom toe om hom te toets op die berge. en op die oop pad het ek so 8.4 km/l gekry. Die enigste extras wat ek het is n nudgbar en a canopy. Maar ek moet se, dit is nie die mees "streamline" ste canopy en ook hoekom ek daaraan dink om my eie een te bou. :)
Wanneer laas het jy jou fuel filter en airfilter vervang...dis baie belangrik :!:
Wanner laas het jy jou injectors laat toets?
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
- Real Name: Brett
- Location: Gauteng
Re: Nog 'n D4D gechip
Hi MarkWanneer laas het jy jou fuel filter en airfilter vervang...dis baie belangrik
Wanner laas het jy jou injectors laat toets?
Ek het nou onlangs eers die bakkie gekoop en hy was op 160 000km by Toyta gediens, so ek neem aan dat hulle die filters vervang het, maar ek is maar baie skepties.
Een van my vriende wat ken van het ook gese ek moet na my injectors kyk.
Re: Nog 'n D4D gechip
Brett, ek vervang my fuel filter elke 5 000km en die lug-filter elke 10 000km.BrettV wrote:Hi MarkWanneer laas het jy jou fuel filter en airfilter vervang...dis baie belangrik
Wanner laas het jy jou injectors laat toets?
Ek het nou onlangs eers die bakkie gekoop en hy was op 160 000km by Toyta gediens, so ek neem aan dat hulle die filters vervang het, maar ek is maar baie skepties.
Een van my vriende wat ken van het ook gese ek moet na my injectors kyk.
Toy vervang die fuel filter net so voor / na 100 000km ja, eenhonderd duisend km!
So doen dit maar self, dit neem letterlik 10min. Selle met die lug-filter, ek dink Toy vervang dit net elke 30 000km.
- Busa
- High Range 4WD
- Posts: 67
- Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
- Town: Richards Bay
- Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
- Real Name: Riaan
- Location: Richards baai
- Contact:
Re: Nog 'n D4D gechip
Goeie more
Ek het n 2008 D4D 4x4 dc het hom laat chip by Sac in Jhb iewers en kan net goed praat van dit,my brandstof verbruik is baie goed,9.8km/l as ek trailor sleep ,en ook geen tekort aan krag nie.
Ek het n 2008 D4D 4x4 dc het hom laat chip by Sac in Jhb iewers en kan net goed praat van dit,my brandstof verbruik is baie goed,9.8km/l as ek trailor sleep ,en ook geen tekort aan krag nie.
- Andre de Jager
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Wed May 04, 2011 10:04 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2011 3.0 D4D 4x4 DC (Auto)
- Real Name: Andre
Re: Nog 'n D4D gechip
Hi Manne!
Ek het my bakkie gechip van nuut af. Ook die wildcat opgesit. Ek het nou 29000km en nog geen probleme behalwe plesier gehad nie. Dis is net great om 'n auto so te voel trek. My neef het 'n nuwe Prado D4D en toe hy met my bakkie ry wou hy op sy rug val. Ek is nog baie gelukkig. Die wilcat maak 'n groot veskil in die klank van die turbo. Dis bietjie meer hoorbaar maar voel of die bakkie beter asem haal met die catalic converter wat uit is.

"THERE ARE NO SHORTCUTS TO ANY PLACE WORTH GOING, EXCEPT IN A HILUX"