Goeie Middag uit 'n koue Engeland
Ek wil vanjaar vir my 'n winch bumper en winch laat opsit. Wat sal die regte groote winch wees vir my type Hilux. Ek beplan nie om vragmotors uit te trek nie net Land Rovers en Jeeps so dit ek will dit nie overkill nie.
Ek will ook die steel cable vervang met Synthetic Rope, so wat se tou sal sterk genoeg wees?
Winch
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Winch
Frikkie, hang af hoe vas jy graag wil sit, of hoe vas sit jou maters?
8,000lbs winch met 'n snatch block sal jou goed uitsorteer om ander ouens uit te sleep.
8,000lbs winch met 'n snatch block sal jou goed uitsorteer om ander ouens uit te sleep.
Know what you don't know.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Winch
Thanks man.Traveler wrote:Frikkie, hang af hoe vas jy graag wil sit, of hoe vas sit jou maters?
8,000lbs winch met 'n snatch block sal jou goed uitsorteer om ander ouens uit te sleep.